Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: taljaae; Keyword(s):

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    9
    Views
    977

    Re: BMW 1200gs grip trick

    I've installed it a 1200 GS. I must say I hardly than ever used the heater on the grips. Those grips lasted for 5 years and I eventually sold the bike with those grips still looking fantastic. ...
  2. Replies
    9
    Views
    977

    Re: BMW 1200gs grip trick

    Even better. Go buy yourself a cricket bat grip rubber.
  3. Replies
    14
    Views
    1,001

    Re: Amarok hoofligte

    No.

    It is 2011 model. Does not even have daylight running lights.

    Plain park, dim and brights with front fog lights.
  4. Replies
    14
    Views
    1,001

    Re: Amarok hoofligte

    Sommer net om hierdie " ligte" storie bietjie lyf te gee. Wanneer ek die ligte aanskakel, werk hulle baie mooi vir omtrent 2 - 3 minute. Dan vrek hulle. Ontkoppel mens die aansluitings agter...
  5. Replies
    14
    Views
    1,001

    Re: Amarok hoofligte

    Nou wat nou?? Nou's ek dom!!

    Saterdag aand toe vrek my Amarok se hoofligte (soos reeds in die vorige threads bespreek)

    Vanoggend toe ek met my fout soek operasie wil begin, toets ek net...
  6. Replies
    14
    Views
    1,001

    Re: Amarok hoofligte

    Thanks to the guys who gave me feedback and possible solutions.

    I'm planning to tackle the problem this coming week and I will give feedback on what I've found.
  7. Replies
    14
    Views
    1,001

    Re: Amarok hoofligte

    Een van die relays wat hulle 'n vorige keer uitgehaal het, het die Audi kenteken opgehad. Mens kan darem seker aanvaar dat dit dan nie 'n te swak gehalte kan wees nie. Ek het voorsorg getref en...
  8. Replies
    14
    Views
    1,001

    Re: Amarok hoofligte

    Johan, Deesdae se voertuie maak my kop draai. Ek is nog op vergasser, punte en kondensor!!

    Om jou twqede vraag te be-antwoord: Ek glo nie hulle het self gekyk nie. Elke keer net 'n nuwe...
  9. Replies
    14
    Views
    1,001

    Amarok hoofligte

    Ek het 'n 2011 DC TDI 120kW Amarok. Ek het die voertuig 3 jaar gelede, tweedehands gekoop. Geen meganiese probleme nie MAAR Ö sy hoofligte (nie brights nie) vrek op die mees ongeleŽ tye en ELKE...
  10. Replies
    21
    Views
    6,152

    Re: Amarok Spot Light Bracket

    Ek stel ook belang. Stuur meer info. Dankie.
  11. Replies
    166
    Views
    14,137

    Re: Who did their apprenticeships

    Electrical Wireman nowadays called a Installation Electrician. Qualified February 1977.
  12. Replies
    6
    Views
    623

    I do not know your time of travel between...

    I do not know your time of travel between Colesberg and lets say Uniondale, but be on the lookout for Kudu between dusk and dawn.
    Enjoy your holiday!!
  13. Replies
    9
    Views
    7,930

    Amarok front bumper removal

    I've got it. Thks a lot.
  14. Replies
    9
    Views
    7,930

    Amarok front bumper removal

    I want to fit spotlights as well without a nudge bar. Pse post. Thks.
  15. Replies
    1
    Views
    732

    Amarok spotlight bedrading

    Ek het 'n 2011 Double Cab Amarok en wil spotlights installeer omdat, soos julle weet, die ligte op die Amarok nie te watwonders is nie.

    Doen ek die bedrading soos dit aan ons bekend is (tap af van...
  16. Replies
    12
    Views
    1,132

    O, amper vergeet ek ..... iets vir die senuwees...

    O, amper vergeet ek ..... iets vir die senuwees terwyl die vuur uitbrand!!
  17. Replies
    12
    Views
    1,132

    Lamtjops, tuisgemaakte wors, lewer en netvet en...

    Lamtjops, tuisgemaakte wors, lewer en netvet en toastbroodjie!! Njam, njam!!
  18. Replies
    43
    Views
    11,280

    Amarok Shudder

    Ek het 'n 2011 120kW BiTdi en daar is geen shudder soos wat jy dit beskryf nie.

    Jammer om van jou probleem te hoor. Sort dit uit voor jou waarborg verval.

    Hou ons op hoogte.

    Sterkte.
  19. Replies
    11
    Views
    2,089

    I've got the same stove just a 3 burner. It...

    I've got the same stove just a 3 burner.

    It is open like that and the screw on the side is used to adjust the air/gas mixture. If the mixture is not correct the flame will be yellow and not so...
  20. Replies
    13
    Views
    4,433

    Ek het dieselfde probleem maar gaan nou kyk na...

    Ek het dieselfde probleem maar gaan nou kyk na daardie U-bracket!! Ek hoop dit is die probleem. Die ding maak my mal!!
  21. Replies
    1
    Views
    170

    Hallo aan al die 4 X 4 hardebaarde

    Ek is 'n nuweling hier op die Forum en so 'n bietjie tegnologies gestremd wat deesdae se rekenaars en dinge aanbetref!

    Nadat ek bykans vir 24 jaar twee voertuie gehad het (platkar en bakkie) het...
  22. Replies
    24
    Views
    2,155

    Coleman Multifuel stove

    Have a look at www.iWarehouse.co.za. They got a ATG-JIKO multifuel stove (benzine, unleaded petrol, spirits, etc) for R1449.00. Hope you are sucessful.;D
Results 1 to 22 of 23