Search Results - 4x4 Community Forum





Search:

Type: Posts; User: Bulletjie; Keyword(s):

Page 1 of 10 1 2 3 4

Search: Search took 0.01 seconds.

  1. Replies
    28
    Views
    3,978

    Re: Wild Coast Eco Trail Advice

    Hi Ben.
    Gooi asb details van jou trippi. Gaan ook daaikant toe Jul. Wardeer die details
    Tjorts
    Rulof
  2. Replies
    23
    Views
    10,351

    Re: Something badly wrong at Sunday's Pan

    Not a good site to see. Keep updating please. Would like to know the cause of this
  3. Re: Olifants River trip Sept 2013...Feedback!!!!...

    ......word vervolg ;)
  4. Replies
    301
    Views
    30,437

    Re: Whoooooopa 4. Oktober skool vakansie 2016

    Yello Manne en maninne. Lyk my die jaar is da nie verskooning nie.
    Dinge lyk goed sover ommi skaap koppe te sien en Bulletjie is nou amper shap ..... kort net [email protected]@s!! :rolleyes:
    Frans, daai klip...
  5. Replies
    1,854
    Views
    239,908

    Hi mense. Eks opsoek na n Puma bonnet. Iemand...

    Hi mense. Eks opsoek na n Puma bonnet. Iemand dalk een wat hom brand??
  6. Replies
    1
    Views
    634

    Defender 2.8i Clutch kit

    Hi All. Whats the going rate on a clutch kit for the BMW 2.8i. Last one I replaced was about R3000. Cheapest I get now is R5300 :eek:
  7. Replies
    5,890
    Views
    1,305,939

    Sticky: waz wong?

    waz wong?
  8. Replies
    75
    Views
    9,632

    Law julle penthouse tops!

    Law julle penthouse tops!
  9. Thread: Tent Sykante

    by Bulletjie
    Replies
    6
    Views
    1,248

    Eenige voorstelle waar -naaste Brits- ek vir my...

    Eenige voorstelle waar -naaste Brits- ek vir my ostrich awning die nylon ripstop kante kan laat maak?
  10. Hi Eish-blok. Ken Jaco van sien, het daai selle...

    Hi Eish-blok. Ken Jaco van sien, het daai selle 90 al baie gesien ... n 90 pick-up spot n ander een maklik! Moet my whatsup (072620621Nul) as julle weer gaan speel/braai in my valley. Het al baie...
  11. Replies
    376
    Views
    28,540

    Daai pad was rof rof laasjaar. Ekt hom trg gery...

    Daai pad was rof rof laasjaar. Ekt hom trg gery en toe oor Bergenaarspad Pass na Postmansburg. Het n briekpyp en my niere verloor.
  12. True Law

    Won't ever sell mine. To many happy days & 2.8i getting rare
  13. Replies
    1
    Views
    907

    Hi daar. Het jy hom toe gevat? Ek is hard op soek...

    Hi daar. Het jy hom toe gevat? Ek is hard op soek na n SC maar kry niks. Weet iemand dalk hoekom hulle die SC ge-discontinue het?
  14. Replies
    376
    Views
    28,540

    Ek gaan gou in n hoekie sit en so bietjie huil...

    Ek gaan gou in n hoekie sit en so bietjie huil ....:'(
  15. Replies
    86
    Views
    16,572

    Help asb. Ek kannie die fotos oopmaak nie. tx

    Help asb. Ek kannie die fotos oopmaak nie. tx
  16. Replies
    35
    Views
    5,059

    Hi Johan. Klink na n lekker trip maar die datums...

    Hi Johan. Klink na n lekker trip maar die datums gaan my nie pas nie. Moet vlieg vir werk 22ste. Het julle dalk n link van vorige trips en fotos?
  17. Replies
    962
    Views
    112,546

    Nice photies Gents. Please remember to at your...

    Nice photies Gents. Please remember to at your smartphone's details. Like the comparison ::)
  18. Replies
    4,598
    Views
    968,966

    Nou moet ek hier hoor daarvan, maater. Geniet,...

    Nou moet ek hier hoor daarvan, maater. Geniet, maar onthou my next time!;)
  19. Replies
    48
    Views
    6,110

    Thanks for the invite Britsie!! hehe Lyk...

    Thanks for the invite Britsie!! hehe

    Lyk belowend.
  20. Replies
    5
    Views
    5,191

    Dish nou naais! Bokka gaan bly wees. Waa koop ek...

    Dish nou naais! Bokka gaan bly wees. Waa koop ek daai? Kan nie FB bydi werk oopmaak
  21. Replies
    49
    Views
    7,914

    Dam, nou jeuk n man se gat darem baie. Lyk na n...

    Dam, nou jeuk n man se gat darem baie. Lyk na n fantastiese trip Merwe. Dankie vir die deel!
  22. Replies
    376
    Views
    28,540

    Jebo, dis hoekom ek dink die wollie gaan nie kla...

    Jebo, dis hoekom ek dink die wollie gaan nie kla kom nie. :-[:-X:-\:-\:'(:'(
  23. Replies
    376
    Views
    28,540

    Yea or Nea

    Hallo jalle mooi mense. Ek hou nou die vir n grruime tyd dop en sê nieks .... nou sê ek maar iets.

    Ek weeti. Wil baie graag kom, soos gewoonlik, maar -1. ek mag dalk oor daai tyd moet gaan werk en...
  24. Replies
    10
    Views
    991

    Thanks D-tox. So, they're using the same units?

    Thanks D-tox. So, they're using the same units?
  25. Replies
    59
    Views
    7,427

    Sal miskien daar kom Chill Sondag

    Sal miskien daar kom Chill Sondag
  26. Replies
    30
    Views
    4,512

    Defender Jy bly maar die boffin met hieri motors. Great...

    Jy bly maar die boffin met hieri motors. Great van jou om so baie al te gehelp het Abrie.
  27. Replies
    4
    Views
    1,120

    Hi Yster Wil net hoor of jy my bietjie meer...

    Hi Yster
    Wil net hoor of jy my bietjie meer details kan gee oor die oefening. Ekt al 2 keer DMF & Clutch gedoen. Lyk my die DMF is baie sensetief. Is daar probleme op die tiepe van conversions?
    tx...
  28. Replies
    10
    Views
    991

    Sorry BB. Not poaching you thread, bit on the...

    Sorry BB. Not poaching you thread, bit on the subject. Can someone please tel me where I can get a tensioner pulley+piston/spring for the aircon on the 2.8i
    Tx
  29. Replies
    1,854
    Views
    239,908

    Defender 2000 Body spares

    Hi Gents. Looking for a RH door and L&R fenders. Got some offers from British and Auto Ezi so far.
  30. Replies
    589
    Views
    44,436

    Ek druk nog hard hier in Brits om die trip te...

    Ek druk nog hard hier in Brits om die trip te maak Andrew. Maar ek sien nie n silver rand op die donker wolk nie. My 4de rat se sincro en n bearing het gebreek en die spanner mach wil Vrydg toe maak.
  31. Replies
    589
    Views
    44,436

    My wollie's got a bit of a gearbox noise that...

    My wollie's got a bit of a gearbox noise that doesn't sound to healty. Hopefully going in this week Wednesday for surgery. Hope all turns out good.
  32. Replies
    860
    Views
    57,055

    I won't be able to make this one Manny. Sorry,...

    I won't be able to make this one Manny. Sorry, the misuses was a few steps ahead of me on this one. She both tickets early this year for A show this weekend.
  33. Replies
    589
    Views
    44,436

    Uiteindelik Andrew .... John en Manny my oppi...

    Uiteindelik Andrew ....
    John en Manny my oppi NC Whoooopa lus gemaak vir die trip. Het oorals gaan soek en self Manny gemail hier oor. Ek wil def kom, al is dit net ek enni laaitie. Sal hoor inni...
  34. Klink lekker Deon. Wanne beplan jy die en wat...

    Klink lekker Deon. Wanne beplan jy die en wat skat jy vir km's??
  35. Replies
    857
    Views
    72,696

    Whêlly Naais Frans. Thanks man. Laat my nou dink,...

    Whêlly Naais Frans. Thanks man. Laat my nou dink, elke keer as ons nog n O by WHOOOOPA gooi moet ons nog n dag extra byvoeg [emoji13] Dis was net sooooo lekker en sooooo kort en n jaar voel net te...
Results 1 to 35 of 350
Page 1 of 10 1 2 3 4