Search:

Type: Posts; User: tocin; Keyword(s):

Page 1 of 29 1 2 3 4

Search: Search took 0.05 seconds.

  1. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Ek het die Navara nou vir 1500 km rustig gery. Geen probleme.

    Dink ek gaan hom hiervandaan bietjie gas gee as ek weer op die been is.

    (L al 'n week in die hospitaal met'n ernstige bakteriele...
  2. Replies
    37
    Views
    4,217

    Re: Are Bakkies going backwards?

    En ek dog jy praat van Bakkies Botha want hy speel seker al 25 jaar rugby
  3. Thread: Samil 50

    by tocin
    Replies
    16
    Views
    7,251

    Re: Samil 50

    Enige iemand wat meer inligting oor die brandstof verbruik van van hierdie ou staatmakers het?
    .
    Ek sien 3.5 km/l word genoem.

    Ek kyk op die oomblik na een met 'n hyskraan.. en die agentskap...
  4. Replies
    22
    Views
    1,636

    Re: Air Helpers of 4X4 Bumper

    Ek het airlifters op my Navara gesit kort na ek hom gekoop het.. Juis omdat sy gat so hang as ek sleep. En ek sleep swaar.. 3 ton dubbel as sleepwa.

    Ek maak wel seker ek laai 80 % van die gewig op...
  5. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Ek hoop dis net ou olie wat nog in die sisteem is.. Hy het immers 8 maande gestaan. Die olie op die "dipstick" lyk baie mooi helder en le by max.....
  6. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Toe ek vanoggend hom laat luier, sien ek dit.
    Swart olierige vloeistof wat by die uitlaat stelsel uitkom.
    Rede tot kommer?...
  7. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Hier is hy http://cloud.tapatalk.com/s/6056edbb2cbbc/VID-20210310-WA0017.mp4
  8. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Kry ongelukkig nie video gelaai.. Tapatalk wil dit nie toelaat
  9. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Navara het geen krag gehad nie en het heeltyd rat teruggeskop. Blyk toe dat die flex plate oneweredig loop soos op die video gesien kan word.
    Engine weer uit en ingenieur het dit reg "gebuig"...
  10. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Ek doen op die oomblik net skadebeheer voel dit my. Ongelukkig het ek dit op myself gebring.
    Die NAVARA verloor al baie lank water (sonder 'n ooglopende lek) en raak warm.
    Hier in Lockdown laasjaar...
  11. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Ek het die genoemde werk aan die Navara laat doen en is verseker dit" start" en engine loop normaal,
    Die voertuig is outomaties en moes 60 km heen en weer gesleep word met die nodige...
  12. Replies
    27
    Views
    3,852

    Re: Crocks on the loose

    Nee wat, hulle is redelik teretorial.. Pelle van my is elke nag op die rivier.. Blykbaar sien jy hul o maklik in die donker met 'n flits.. Probleem is net die rivieroewer is redelik ruig in seker...
  13. Replies
    25
    Views
    1,918

    Re: Clunk sound in 4H

    Dan is ek mooi ingeloop.. Eerste keer was in Vredenburg deur 'n werktuigkundige wat bereid was om te help. Hy moes 'n dag of twee wag vir die hub van Nissan en ek op die faktuur gesien wat dit kos....
  14. Replies
    25
    Views
    1,918

    Re: Clunk sound in 4H

    Jammer om vd onderwerp af te dwaal. Verstaan ek jou reg Reenen.. Het jy net die bearings vervang?
    Ek het op slegte grondpad in die Weskus my regter voorste wiel se bearings beskadig en moes volgens...
  15. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Dankie ek is verwys na N2 4x4 bakkies wat dalk kan help.

    . Ek oorweeg om maar die hele management system te vervang want dit is al 14 jaar oud en het twee engines bedien (450000km)

    Wat ook al...
  16. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Enige idee waar ek 'n Body Control Unit vir 'n n 4 liter Navara kan kry?
    Dis glo foutief en die rede hoekom my bakkie nie wil start nie
  17. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Dankie Wetkit
    Sal dit in gedagte hou as die ou in Brackenfell hom nie hom nie mre
    aan die loop kry nie
  18. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Engine oorgedoen maar nou is daar management probleem. Hy start maar sit dadelik weer af. Lyk my die 8 maande se staan het sy brein deurmekaar gemaak.

    Hy word Maandag na 'n iemand wat reken hy ...
  19. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Interessante opmerking.. Ek sal 'n foto neem as hy weer terug is
  20. Replies
    10
    Views
    882

    Re: navara engin swap.

    Ek het die 4l petrol 4x4 outo
    Het al twee engines "verloor"
    Myne het nou amper ses maande gestaan terwyl ek nie my mind kon opmaak oor Lexus conversion nie.
    Glo my daar is meer manne wat hul hare...
  21. Replies
    3
    Views
    592

    Re: Cape Town Market-Epping

    Sorted thanks.. Eventually got hold of a supplier.
    Gates open at 13:00.. Floor at 18:00
  22. Replies
    3
    Views
    592

    Cape Town Market-Epping

    Weet enige iemand of die mark voorraad ontvang op 'n Sondag, en indien wel van hoe laat af?
  23. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Nooit gedink ek sal dit ooit oorweeg nie.. Maar met sy engine op die agtersitplek gaan ek nie veel vir hom kry nie..
    En ek het hom juis deur die jare so aangepas dat hy al die boksies vir my "tick"...
  24. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Iemand het intussen my beams gedodge en die seil afgesteel.

    Het intussen 'n klein platkar aangeskaf want my vrou het haar Etios vir ons meisiekind gegee.

    Ek ry sedert die Navara vir 'n...
  25. Replies
    195
    Views
    22,957

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    Ek ken al die geheime paadjies om by die see te kom van die Plaat hier tot by die Damme.. Maar gaan nou nie daai boksie oopmaak nie.. Sopas gehoor geen hengel toegelaat in Overstrand agv...
  26. Replies
    195
    Views
    22,957

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    Yes
    They don't allow you in with only a wildcard.. Must show valid fishing lisence..
  27. Replies
    195
    Views
    22,957

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    Enigste manier om, na President se aankondiging, wettig op die Plaat of Gruis te kom is met 'n wildcard EN hengel lisensie.
    Verniet vanoggend by Gansbaai en Pearly Brach probeer.. Geen permitte...
  28. Replies
    195
    Views
    22,957

    Re: Gansbaai GTG yet again December!

    Was gister op die plaat., seker my laaste swem vir 'n tydjie gehad...
  29. Replies
    2
    Views
    530

    Re: Stop/Go's to Montagu

    Was there this morning..waited less than 5 min both ways
  30. Replies
    5
    Views
    643

    Re: Grootbos Road, Gansbaai

    Nope
  31. Thread: Navara" kook "

    by tocin
    Replies
    126
    Views
    14,063

    Re: Navara" kook "

    Net so 'n update na 3 maande.
    Navara staan onder 'n seil by die huis met sy engine uitmekaar op die agterste sitplek en op die bak.
    Bietjie van 'n bloutjie geloop en begin maar weer spaar tot ek...
  32. Thread: 6 m vraghouer

    by tocin
    Replies
    4
    Views
    725

    Re: 6 m vraghouer

    Dankie vir die terugvoering. Sal more opvolg
  33. Thread: 6 m vraghouer

    by tocin
    Replies
    4
    Views
    725

    6 m vraghouer

    Enige iemand wat weet van 'n billik geprysde tweedehandse 6 m vraghouer in 'n goeie toestand.
    Aflewering in Joostenberg vlakte.
  34. Thread: Rooikrans hout

    by tocin
    Replies
    4
    Views
    954

    Re: Rooikrans hout

    Dankie Danie.. Jy kan dalk jou kontak vir my Pm.. Chris gaan help maar het net 2000 mooi droog.
    Het nog iemand opgespoor maar R1300 per 1000 is bietjie rof
  35. Thread: Rooikrans hout

    by tocin
    Replies
    4
    Views
    954

    Re: Rooikrans hout

    Thanks Kimball
    Spoke to Chris.. I will collect next week.
Results 1 to 35 of 999
Page 1 of 29 1 2 3 4