I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Wow.
Mate of mine bought a new J, nice blue colour with black roof, and let me have it for a couple hours to have a look at it. Manual, the fancy one with the lekker aircon/steering controls/big screen, etc etc
What an amazing bloody 4x4 this is.
ALL the comfort features one could possibly want, SUPER comfy and durable seats, space galore (as a 2 seater), everything just sort off falls in your hands if you get in and pull away.
What impressed me the most..........its UNBELIEVABLY quiet at highway speeds.
And then that suspension. WOW. I didn't know it had coils all around.
4th and 5th is close, so it cruises happily at 110/120 in fifth.
This not only looks like a mini GW, it drives like one, too. Solid, quiet, yet also has that "basicness" to it that I just LOVE. And it reminds me SO SO much of the SJ's I have driven years ago..............the 410's, the 413's and the 413 LWB's.
And it feels WAY bigger inside than expected, nice broad bonnet, and more than ample space for 2.
You can just feel that Suzuki 4x4 Heritage oozing out of this baby.........I can, anyways. Would LOVE to take one offroad.
All this at the Price of a Polo TSi.
I would buy one in a heartbeat.....................its been a VERY long time since a Car has impressed and excited me as much as the new Jimny.
One of those Cars that you want to get into, arm out of the window, and just drive.
Ek soek ook been!!!.................with roofrack, maybe the Olive Green or that Beige colour, I'd also maybe just put a bit more aggro tyres, maybe some storage drawer thingies at the back (chuck those rear seats), and off we go.
I'm head over heels in love here.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Are they much bigger inside than the previous one?
I wanted to buy the previous one, but I dont fit too lekker behind the steering wheel as the seat cant go back far enough and steering column could not adjust.
I do LOVE the look of the new Jimny - its just got that something to it.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
WAJ ek was verbaas met die spasie (voor). Ek sien die as 'n 2 seater, dalk occasional 3/4 seater, seker maar.
Hy sit BAIE nice, seats is super comfy en lyk baie durable. Daai bree bonnet gee ook 'n "big car" gevoel.
En ja sy looks maak my MAL - laat my dink aan daai heel eerste 2 stroke Suzuki's wat voor die SJ's uitgekom het.
Ek sal net ander tyres opsit, die standard sizes lyk kleinerig op hom
Gaan nog BAAAAIE rave oor die kar in hierdie Thread, glo my. Die is iets spacials, jy koop heritage as jy 'n nuwe Jimny koop. My heel eerste kar in my lewe was so blou SJ410, van daar jet ek seker maklik amper al 10 verskillendes gehad.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
You won't be disappointed with it's off-road abilities. I've done virtually everything with mine. From doing Koos se klim at Moegatle (when it was totally stock), to Baboons pass and DVR Falls.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Hoe is sy kraglewering teenoor die ou model Petri?
Maak die 1500 'n verskil?
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Check Roam Overland on YT, his earlier episodes.
He started with the new Jimny and kitted it out. Ideal expo of what you can do to and with it.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Quote:
Originally Posted by
MANDREAS
Hoe is sy kraglewering teenoor die ou model Petri?
Maak die 1500 'n verskil?
Ek was uber surprised Mandreas.......soos ek se die 4de en 5de is na aan mekaar, en vir my gevoel asof opdraandes nie rerig issues gaan wees nie.
So tteen 115/120 sit hy so net net onder 3000 RPM, en (weereens) BAIE stil teen highway speeds......ek kon nie glo daars virtually geen wind noise nie, dis mos maar 'n matchbox shape daai.
Exhaust en engine klink en voel ook "crisp", jy kan sommer voel daai enjin gaan lag lag 200 000 km +++ haal.
Ek sien baie owners moan oor die soft suspensie.....in retrospact is dit dalk so, ek het obviously nie met hom gravel of iets gery nie, maar stywer coils gaan seker 'n BAIE worthwhile mod wees, lyk my jy kan daai tyres afblaas tot op 1,5/1,6, so hy gaan nog steeds daai lekker Defender coil spring feeling he.
Ek het nie eers gekyk nie - is hy SFA of IFS?? Seker IFS??
Die een het ook TC en HDC gehad sien ek..........maar daai suspensie setup gaan van die outjie 'n MONSTER maak, ek dink jy kan hom net so uit die showroom uit ry en amper Baboons gaan doen, daai wiele sal heeltyd op die grond bly met daai setup.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
En dit lyk nou uiteindelik of daar 'n 5 deur oppad is.....
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Jimny is SFA. My dogter het haar nuwe outjie begin Des gekry, Jungle Green. Sy is super happy!
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Mike - BAIE nice!!
Daar is nou net so beige Jimny by Suzuki hier by ons afgelaai......net af in die straat.
Dis baie mooi.
En nee, ek gaan NIE na hom kyk nie, eks 'n used car salesman wat nie mag emosies he as dit by karre kom nie.
Maar dis ook nou nie net 'n kar nie.
Ai.>:D>:D
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Quote:
Originally Posted by
Mike N
Mike kan ek nie Sus se karretjie vir so 2 weke kry en net check of als reg werk nie, shockies bietjie flex, die tranny en TC bietjie losmaak en net overall alles check nie?
Gratis, net vir jou.>:D
Mooi kleur daai. En daai beige ook, vir my. Daai heldergroen is cute maar ek dink mens raak moeg vir dit.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Does one get nice accessories on the new J, stuff like tail and headlight protectors, roofrack, and so on??
The pal's J that I drove this weekend had a removable towbar, loooong thing but nice, it clears the spare wheel so should work well, BUT it doesnt fit in that rear plastic compartment........??
Disclaimer :.......Just cautiously and curiously enquiring, nothing more to be read into this please.>:D
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Quote:
Originally Posted by
Petri Oosthuizen
Mike kan ek nie Sus se karretjie vir so 2 weke kry en net check of als reg werk nie, shockies bietjie flex, die tranny en TC bietjie losmaak en net overall alles check nie?
Gratis, net vir jou.>:D
Mooi kleur daai. En daai beige ook, vir my. Daai heldergroen is cute maar ek dink mens raak moeg vir dit.
No way! Nicole is in elk geval nou in Nelspruit (onnie by Curro).
Ons het die keuse tussen die heldergeel/groen en die donkergroen gehad, selfde sentiment dat die helder een pragtig is maar mens gaan moeg raak vir dit.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Quote:
Originally Posted by
Mike N
No way! Nicole is in elk geval nou in Nelspruit (onnie by Curro).
Ons het die keuse tussen die heldergeel/groen en die donkergroen gehad, selfde sentiment dat die helder een pragtig is maar mens gaan moeg raak vir dit.
Jis dankie Mike. So dis reg met haar, ons moet net Nelspruit toe gaan??>:D
GROOT pel van my by Curro, nou redelik grootkop daar - Hennie Rheeders. Sy behoort hom te ken.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Quote:
Originally Posted by
Petri Oosthuizen
Does one get nice accessories on the new J, stuff like tail and headlight protectors, roofrack, and so on??
The pal's J that I drove this weekend had a removable towbar, loooong thing but nice, it clears the spare wheel so should work well, BUT it doesnt fit in that rear plastic compartment........??
Disclaimer :.......Just cautiously and curiously enquiring, nothing more to be read into this please.>:D
See post #6 above. Of course, its to be seen as reference material only, not as a part of a buying decision process. ;)
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Jis ek sal nog so paar jaar moet wag sodat hulle "used" pryse so bietjie daal.
Ek moet iewers een gaan vat vir 'n test drive en sien of hy groter voor in is as die ouer een. Ek moet darm gemaklik kan vêrpad ook ry met so outjie.
Ek dink ook dis die beste klein lorrie wat geld kan koop deesdae. Sexy verby en dan ook nog baie tough offroad. Wen-Wen kombinasie.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Quote:
Originally Posted by
Petri Oosthuizen
Does one get nice accessories on the new J, stuff like tail and headlight protectors, roofrack, and so on??
The pal's J that I drove this weekend had a removable towbar, loooong thing but nice, it clears the spare wheel so should work well, BUT it doesnt fit in that rear plastic compartment........??
Disclaimer :.......Just cautiously and curiously enquiring, nothing more to be read into this please.>:D
Daar is 'n hele klomp Suzuki Accessories beskikbaar (https://www.suzukiauto.co.za/accessories/jimny/), ook non-Suzuki vir underbody protection, suspensions, ens (e.g. Del-Sol en Zombie Off-Road). Omdat Nicole se karretjie een van drie kansellasies was (Covid het die ouens bietjie gevang), het hy klaar mudflaps, side body mouldings, en reverse kamera met park sensors ingehad soos oorspronklik bestel. Verder wil sy nog Rain and Wind Deflectors vir die deurvensters kry (ek het dit op my Landy en sy weet hoe handig dit is), en een of ander Cargo Tray vir agter, maar daai goed moet sy maar self doen.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Quote:
Originally Posted by
WAJ
....... Ek moet darm gemaklik kan vêrpad ook ry met so outjie.......
Ek is 1.98m (6vt6dm) en 120kg, en ek pas gemaklik voor in die Jimny.
Re: I want a Jimny!!!!!!!!!!!!!!!!
Quote:
Originally Posted by
Mike N
Ek is 1.98m (6vt6dm) en 120kg, en ek pas gemaklik voor in die Jimny.
WAJ ek is kortgat (1,75), my vrou is langer (so 1,84), ons het altwee BAIE lekker gery, die seats is ook baie comfy.
Weereens die J is en voel BAIE groter binne as wat jy dink, fisiese spasie en ook dan "sielkundig" groot, met daai wye bonnet. Ons het GLAD nie cramped gevoel nie. En ons het toevallig uit die 105 uit geklim en in die J in.
Agter is die seats maar knap (dink ek, die agter seats was platgeslaan), maar ja, ek dink ook mens moet van Dag Een af so half weet dis 'n 2 seater, met occasional 3/4 seats.
Ek Daydream hier, maar as ek een het sou ek bv 'n lang drawer system net aan die een kant sit, links agter om maklik in en uit te klim, en ook die driver regs alleen en die drawer links vir wieght distribution,sodat jy darem nog 1 seat agter oorhet vir daai occasional passenger, maar jy kan maklik platslaan en jy het dan AMPLE pakplek.......onthou dis pakplek vir net 2.
Ek dink Mods moet die Thread delete, of ten minste net lock totdat ek 'n rol doringdraad kry om my gat mee te krap>:D