Nou hoekom ry jy n Nissan en nie een van die baie beter ander karre nie?
My tuintjie is so klein dit sal net 'n zinger wing verbrand.
Jou 10 hektaar in die middel van Tswane is 'n ander storie...
Ek oorspronklik vanaf SUSPENSION City aan die Oos Rand...ek bly nou op ρ Plaas net Suid van Matla Kragstasie so halfpad tussen Kinross en Kriel...werk
John.oosthuizen95 Today, 08:49 AM
Re: So... another Ford...
Ek is ernstig, kontak vir JP by Fury Ford Midrand.
Rainier Vermaak Today, 08:59 AMHy sal jou nie indoen nie.