[QU
OTE=4ePajero;393207]Dit "Izzy" so moeilik nie.
Dreineer die stelsel (onthou om die kajuit-verwarmer op "hel" te sit, sodat hy ook dreineer).
Volg die "flush" bottel se aanwysings, indien jy dit gaan gebruik.
So nie vul met water, laat lekker warm word en dreineer weer.
Vul die stelsel met 30-70% verkoel-vloeistof (min is 30%, 50% is die norm).
Kontroleer die vlakke vir die volgende paar dae.[/QUOTE]
As dit vir my net altyd so "easy

" was. Baie dankie ek maak dan so
Groetnis
__________________

" IF THE GIANT BEASTS ARE GONE, MAN WILL SURELY DIE FROM A GREAT LONLINESS OF SPIRIT "
1996 3.0L SANI "EXECUTIVE" S/W
CAMIL SUSPENSION
3O/9.5/15 BF GOODRICH A/T
WILCAT BRANCHES
REAR SUPER LEAF-SPRINGS
PORTABLE NL DUAL-BATTERY POWER PACK