www.4x4training.co.zaherman@4x4training.co.za 4x4 Training:Gauteng 27 Feb 2010 and every last Sat of every month Bush and overland emergency course:Gauteng Feb herman@angeloffroad.co.za :For pofadder kinetic ropes, snomaster fridges, all ARB and OME products, Custom build offroad equipment etc.
CCTV-gates and automation-Electrified fencing-Light steel fabrication herman@specialisedsecurity.co.za Herman 082 445 3301
Oppas toppie een van die skop rubi vir datnis se alie!
gmph! sal die blerrie dag wees!
__________________ [IMG]
www.4x4training.co.zaherman@4x4training.co.za 4x4 Training:Gauteng 27 Feb 2010 and every last Sat of every month Bush and overland emergency course:Gauteng Feb herman@angeloffroad.co.za :For pofadder kinetic ropes, snomaster fridges, all ARB and OME products, Custom build offroad equipment etc.
CCTV-gates and automation-Electrified fencing-Light steel fabrication herman@specialisedsecurity.co.za Herman 082 445 3301
Sal die rubi geniet, as ek eers oor die fuel consumption skok kan kom! Soek nog die 14l/100km volgens die dealer, tel 10 by.
Was baie weird om van die manual diesel met traction control te beweeg na auto petrol met geen tc maar lockers. Het vandag taamlik rondgespring tussen 4h en 4l, met lockers, sonders lockers etc, selfs met 2h gespeel.
Ek moet nou eers die voertuig se werke heeltemal onder die knie kry, alhoewel ek die laaste jaar of so baie min kans gehad het om te ry het ek my disco geken en geweet wat was nodig om watter omstandighede, nou is dit heletemal 'n nuwe game.
Maar ek moet erken met vandag se sand opdraendes sou ek die duiwel uit my disco moes jaar waag ek relatief stadig, in 4H met die rubi gery het.
Me and my 4x4, usually the question is: "What don't you leave home without?"
Never had the right answer, now it's easy, my petrol card!
Do you need a online photo gallery?
I've been using Fotki for over 7 years, unlimited space, unlimited folders, unlimited albums, full password control and it's only $30 per year.
Baie geluk met jou nuwe ryding!
Dit lyk nie net mooi nie, maar van wat ek al gesien het werk dit ook baie mooi.
Geniet dit en ek glo jy sal gou regkom.
1. Waar is jou forum plakker?
2. waar is jou forum spaarwiel oorteksel?
Maak 'n plan asseblief!! Of ek sal jou moet raporteer by die dagbestuur van die forum!!
Ja ja!
Forum sticker moet ek by Stockman kry, het nie self oor nie. En die spaar wiel cover is reg, maar die spaar wiel moet omgeruil word eers. So een van die dae!
Me and my 4x4, usually the question is: "What don't you leave home without?"
Never had the right answer, now it's easy, my petrol card!
Do you need a online photo gallery?
I've been using Fotki for over 7 years, unlimited space, unlimited folders, unlimited albums, full password control and it's only $30 per year.
Baie nice Dirk. EK hoop die verbruik verbeter bietjie, ons wil nie he jy moet die miljoene wat jy uit die forum maak moet alles in die tenk ingaan nie!
__________________
Disclaimer: Any views expressed by myself on this website is my opinion, unless proven -then it becomes fact! Feel free to differ from me! But keep it yourself!
Dirk, baie geluk - dit is 'n wonderlike voertuig en uit ondervinding, skrik hy nie vir sand nie - ek is ook nog besig op presies agter die kap van die byl te probeer kom tussen 2H, 4H en 4L. Klippe en bergterein is natuurlik 'n ander storie - die Rubi stop vir niks!
Op die "langpad" kry ek so 13 tot 14l/100km - anders klim dit maklik na so 'n maksimum van 22.
Forum sticker moet ek by Stockman kry, het nie self oor nie. En die spaar wiel cover is reg, maar die spaar wiel moet omgeruil word eers. So een van die dae!
Place your order online
__________________
Rob Stock
SS Agencies
website: www.ssagencies.co.za
Tel: (041) 379 2495
Fax: 086 529 3495
Cell: 082 905 4738
"If you don't have the right tools, don't start the job"