logo

Go Back   SA 4x4 Community Forum - The only forum for the offroad and 4x4 enthusiast > General Category > Vehicle & Technical Chat > Toyota

4x4Community




Notices

Toyota Lead the way!


 Image

View Poll Results: Your experience with Fortuner Handling Issues
I own / have owned a 4x4 Fortuner with little or no handling issues 48 50.00%
I own / have owned a 4x4 Fortuner with serious handling issues 29 30.21%
I own / have owned a 4x2 Fortuner with little or no handling issues 9 9.38%
I own / have owned a 4x2 Fortuner with serious handling issues 4 4.17%
I own / have owned a Fortuner with issues and a modification (suspension and/or tyres) made a significant improvement 10 10.42%
Multiple Choice Poll. Voters: 96. You may not vote on this poll

Closed Thread
 
Thread Tools Display Modes
  #181  
Old 21-08-08, 02:35 PM
SimonB's Avatar
SimonB SimonB is online now
Member
 
Join Date: Sep 2006
Location: Table View; Cape Town
Age: 39
Posts: 8,857
Default

Quote:
Originally Posted by Dieselhead View Post
Hi SimonB,

According to the ToyotaSA call centre operative, all calls are logged as complaints. I clearly mentioned to him that i have as yet not had a bad experience thusfar. My concern is that if the tyres on my 6 month old FT are somewhat defective.....quite simply, i would like them to be replaced. I think that any manufactured that allows faulty tyres to be fitted to any vehicle irrespective of price should make a total recall, a vehcile with all the electronic safety features is worthless if you have "dodggy" tyres.
OK fair enough... I just wanted a little clarity. I see you voted so that's great.
__________________
And you run and run to catch up with the sun, but it's sinking. And racing around to come up behind you again
The sun is the same in a relative way, but you're older. Shorter of breath and one day closer to death

Truth is like a dog’s bollocks - pretty obvious if you care to look – but most of us prefer to avert our gaze, or have them permanently removed..
  #182  
Old 21-08-08, 04:39 PM
lrbotha lrbotha is offline
Member
 
Join Date: Jul 2008
Location: Pretoria
Age: 49
Posts: 31
Default Press release

The service advisor at the Toyota branch just called me back (that is after my visit to them yesterday). He said that Toyota will be be doing a press release regarding the Fortuner issue tomorrow. According to him it is definetely the tyres and then also only on certain vehicles. They will invsitgate the tyres of Fortuners with complaints and then replace the tyres. It thus seems that we will have to wait for the press release but I am not holding my breath on this.
  #183  
Old 21-08-08, 09:51 PM
Charles Viljoen's Avatar
Charles Viljoen Charles Viljoen is offline
Member
 
Join Date: Sep 2007
Location: Kempton Park
Age: 54
Posts: 15
Default Toyota SA vandag in www.motoring...

Na aanleiding van Toyota SA se persverklaring vandag wil ek die graag my menig oor die bande en padhouvermoee gee:

Ek besit n 2006 4x4 D-4D Fortuner met 45,000 km en sleep n Fleetline woonwa[1,085 kg ] en n bush baby boswa.

Toyota soek nou vir moelikheid as hy soveel blaam op die bande plaas !
Manne en vroue , kry genoeg pop corn en n lekker sitplek in die voorste ry , want hier kom n lang en lekker storie !

Die agtervere is te lig in die broek as jy ernstig raak oor off road en groter gewig dra en karavaan sleep .Met n soliede agter-as moet jy in elk geval jou storie ken as jou wil vinnig ry en ook karavaan sleep.
Ek het presies 96 km gery met my General Grabers bande voordat ek BF Goodrich ATR'S gekoop het omrede ek van die begin af geweet het dat daai ' pad bande ' nie lekker saam met n 4x4 gaan werk nie.

Klagtes oor rol van Fortuners moet eers ondersoek soek word .
Baie , baie eienaars van Fortuners is nou vir die eerste keer blootgestel aan n SUV en was gewoond aan sy 320 BMW of GTI wat lekker draaie kon vat en ook lekker rats was onder meer omdat dit onafhanklike vering agter het.

Ek ry al Toyota 4x4's vanaf 1994 en Toyota was nog altyd konserwatief oor te veel kraglewering.
Maar met die koms van die 4 liter en D-4D en ook die aanvraag deur die kopers , het Toyota nou n segment geskep wat nog nie deur ander vervaardigers so intensief en ook suksesvol kon ontgin word nie ! 343 nm wringkrag -diesel en 387 nm wringkrag -petrol op so n groot voertuig se soliede agter-as en n huisvrou wat nie gewoond was aan n soveel krag nie , is n resep vir moelikheid. Die krag tot gewig verhouding is nou baie groter as voorheen en om al daai krag reg te gebruik moet kopers liefs n kursus gaan doen oor bestuursvernuf.

Vewag jy dat jou Fortuner moet hanteer soos n BMW X3 wat onafhanklike verig agter het en verwag n X3 eienaar dat sy bee em soos n Fortuner off road moet kan ry ?

Die Fortuners, met sy prys en spesifikasies , doen wat van hom verwag word en alle kritiek kan nie net om een klok gehang word nie !

Hoe gaan Toyota my nou vergoed na 40,000 km vir bande wat ek nooit wou gehad het nie omrede ek van die begin af vir die handelaar gese het die standaard bande is nie opgewasse [lees scrap ] vir n 4x4 nie en hulle het geweier om vir my krediet te gee vir die standaard nuwe fabrieks -bande ! =East Rand Toyota in Boksburg...........

Toyota gaan lekker pak kry , hulle het nie al hul huiswerk behoorlik gedoen nie !

Ek het n 2200 DC Raider , n 2400 DC raider, n Land Cruiser 4000 en n 4500 GX gery en mee gesleep sedert 1994 , en het ook al skoolgeld betaal en lekker kop gestamp teen harde gatte by Toyota SA , en ek koop solank n groot bak popcorn en neem posisie in om die petalje te aanskou !


Charles Viljoen

Last edited by Charles Viljoen; 21-08-08 at 10:09 PM.
  #184  
Old 21-08-08, 10:40 PM
Hannes P's Avatar
Hannes P Hannes P is offline
Member
 
Join Date: May 2007
Location: Pretoria
Age: 42
Posts: 417
Default

Quote:
Originally Posted by Charles Viljoen View Post
Klagtes oor rol van Fortuners moet eers ondersoek soek word .
Baie , baie eienaars van Fortuners is nou vir die eerste keer blootgestel aan n SUV en was gewoond aan sy 320 BMW of GTI wat lekker draaie kon vat en ook lekker rats was onder meer omdat dit onafhanklike vering agter het.
Charles Viljoen

Charles, dit mag so wees oor blootstelling wat jy noem maar dit is jou eie persepsie. Ekself het 2 Toyotas gery, Condor TX 2400I 2003 en het die voertuig 3 jaar gehad en mee karavaan gesleep. Vandaar 'n 2.2 Hilux en ook gesleep met hom en baie grondpaaie gedoen. Beide soliede aste agter en ek kan jou sê dat die ou Condors na my mening net van die mark verwyder is oor die swaar brandstof verbruik. Op grondpad was dit egter hoegenaamd nie die kwessie , soos met die Fortuner nie. Die Condor het geklou soos zonkie aan 'n wolkombers. So ek bly by die produk en wil graag sien dat TSA terug gaan na die boeke om die goeie produk se naam (of bande) te herstel op welke manier ookal. Buiten als wat genoem is op die thread, is die FT nogsteeds 'n goeie produk.
As jy praat van SUV'S, hoekom dan nie ander lesers wat so iets in hul voertuig produkte opgemerk het nie. Sekerlik het 'n paar SUV eienaars -wat nie Fortuners ry nie, gaan voel of hulle voertuie nie dalk ook so 'n afwyking moontlik mag hê nie. Onthou ons praat hier van padhou vermoee sonder om iets te sleep. Dan is daar ook die kwessies dat dieselfde jaar (standaard) modelle nie probleme het nie. Hoe verklaar jy dit?
  #185  
Old 22-08-08, 08:28 AM
Dif's Avatar
Dif Dif is offline
Member
 
Join Date: Nov 2007
Location: Roodepoort
Age: 33
Posts: 632
Default

Quote:
Originally Posted by Charles Viljoen View Post

Klagtes oor rol van Fortuners moet eers ondersoek soek word .
Baie , baie eienaars van Fortuners is nou vir die eerste keer blootgestel aan n SUV en was gewoond aan sy 320 BMW of GTI wat lekker draaie kon vat en ook lekker rats was onder meer omdat dit onafhanklike vering agter het.



Die Fortuners, met sy prys en spesifikasies , doen wat van hom verwag word en alle kritiek kan nie net om een klok gehang word nie !
Hallo Charles.

1. Ek stem saam dat sekere mense nie weet hoe om op 'n grondpad te ry nie. Ek was al saam met 'n vriend wat sylangs deur driwwe jaag teen 120km/h en toe rol die sleepwa en die hak kry die skuld!

Ek sal myself verstout om te se dat menigte van die klaers juis mense is wat weet hoe 'n voertuig veronderstel is om te hanteer. (Sien Driveout / Wegry) Flip Marais bv boer in die Boesmanland. Die vrou wat @ 60km/h gerol het is ook gesout op 'n grondpad.

Ek en Hannes het self voorheen SFA Hilux gery. Dis nogal vernederend as jou neef met sy Isuzu C19 (1978 model) plaasbakkie wat nie eers meer deure het nie vir jou wegry wanneer die sinkplaat begin.

2. Wat prys en spesifikasies betref moet ek eerlik se dat ek op 'n uitstekende grondpad nie 100km/h sal oorskry nie. Maar dan wil ek ook darem nie @ 30km/h op die sinkplaat en ander grondpaaie sien hoe 'n 320i platakar by my verbyjaag nie! Daar staan immers agterop my voertuig die letters 4x4 geskrywe.

30 Augustus - Charles, ek neem aan jy kom jy saam? Al is dit net om te kyk met jou popcorn?
__________________
Land Cruiser 105 GX 4.5 EFI
  #186  
Old 22-08-08, 08:37 AM
4ePajero
Guest
 
Posts: n/a
Default

Quote:
Originally Posted by Charles Viljoen View Post
Maar met die koms van die 4 liter en D-4D en ook die aanvraag deur die kopers , het Toyota nou n segment geskep wat nog nie deur ander vervaardigers so intensief en ook suksesvol kon ontgin word nie ! 343 nm wringkrag -diesel en 387 nm wringkrag -petrol op so n groot voertuig se soliede agter-as en n huisvrou wat nie gewoond was aan n soveel krag nie , is n resep vir moelikheid. Die krag tot gewig verhouding is nou baie groter as voorheen en om al daai krag reg te gebruik moet kopers liefs n kursus gaan doen oor bestuursvernuf.
Een paragraaf met 'n klomp stellings wat maklik weerlê kan word:
  • Toyota is verseker nie die eerste of enigste vervaardiger wat 'n SUV met ±400Nm vervaardig nie. Daar is verskeie ander.
  • Die Fortuner is ook nie die enigste SUV met al daardie krag en 'n soliede agter-as nie.
    (Ek het intieme ondervinding van 'n 19-jaar oue SUV wat 2800kg weeg, 390Nm wringkrag het, en 'n soliede agter-as het. Dit is stabiel op gruispaaie).
  • Daar is nie enige nodigheid om 'n kursus te doen om 'n SUV op 'n grondpad te bestuur nie. Die insinuasie dat die bestuurders wat probleme ondervind, onervare bestuurders is, is .....
My 2c.
  #187  
Old 22-08-08, 08:37 AM
swainsons swainsons is offline
Member
 
Join Date: Aug 2008
Location: 4Ways
Age: 44
Posts: 516
Default

Charles,

Ek stem 100% saam met jou. Dis 'n lekker fliek die.

Groete,
  #188  
Old 22-08-08, 09:48 AM
condor lover condor lover is offline
Member
 
Join Date: Nov 2007
Location: durban
Age: 31
Posts: 54
Thumbs up good news for new fortuner owners

hi all, was out of action for a while, but im back again.
hopefully this thread has not been posted as yet, i did not check though.
i came across this article on wednesday 20th august in the natal mercury, hopefully its as clear as mud. also saw new hilux'es this morning dont know whether or not they were 4x4's though on a truck carrier these hilux'es had goodyear wranglers on them.
all the luck my friends if anybody cannot read this scan of mine sure one can buy the mercury from local shop otherwise i can email i think just pm me. thanks guys.

cheers
Attached Thumbnails
Click image for larger version
Name:	fortuner article.jpg
Views:	674
Size:	98.7 KB
ID:	22318  
  #189  
Old 22-08-08, 01:31 PM
PeterS PeterS is offline
Member
 
Join Date: Aug 2008
Location: Durban
Age: 43
Posts: 33
Default

Bought by Fortuner D4D on Tuesday this week.

I logged an immediate query with Toyota and my dealer after the new article.

I just received the following response :

"With regards to the tyres on your vehicle,we have been in contact with the Regional technical manager and the procedure is as follows.
We will need to inspect your vehicle and record the batch code of the tyres on your vehicle as it might well have the upgraded tyres on already.
We then need to submit a product feedback report to Toyota South Africa who will make a decision as to if the tyres are to be replaced or not.
Should the tyres need to be replaced there may be a 3-4 week delay from the date of order.
If you could let us inspect your vehicle asap we would greatly appreciate it."



  #190  
Old 22-08-08, 04:15 PM
Dif's Avatar
Dif Dif is offline
Member
 
Join Date: Nov 2007
Location: Roodepoort
Age: 33
Posts: 632
Default Replacement on BIG scale

I passed by the local tyre shop this afternoon where the local dealership co-incidentally takes their tyre work.

Today only they replaced 3 Fortuners' Grabbers with "upgraded" ones under the dealership's instruction. A 4th Fortuner owner also replaced his Grabbers with BFG's but not under Toyota instruction.

It seems that the balls are rolling on the tyre aspect.

I however found no better result after the tyre replacement and would like to see a test result on the shocks I removed yesterday.
__________________
Land Cruiser 105 GX 4.5 EFI
  #191  
Old 22-08-08, 05:12 PM
Gatiep Gatiep is offline
Member
 
Join Date: Sep 2007
Posts: 2
Default

Somebody mentioned that a press release would be put out today regarding this, anybody seen anything?
  #192  
Old 22-08-08, 07:48 PM
PeterS PeterS is offline
Member
 
Join Date: Aug 2008
Location: Durban
Age: 43
Posts: 33
Default

Took my car to the dealer as instructed.

They took down batch numbers form the tyres and also took photos.

They say I should hear Monday / Tuesday next week.

They again confirmed the new tyres has a different "band angle".

If confirmed that I have the old spec tyres I will have to wait +- 3 weeks for the new spec tyres to arrive. Apparently no stock of the new spec tyres are available yet
  #193  
Old 22-08-08, 07:55 PM
Charles Viljoen's Avatar
Charles Viljoen Charles Viljoen is offline
Member
 
Join Date: Sep 2007
Location: Kempton Park
Age: 54
Posts: 15
Default

Quote:
Originally Posted by Gatiep View Post
Somebody mentioned that a press release would be put out today regarding this, anybody seen anything?
Ja , gaan kyk by : wwww.motoring.co.za en search 'fortuner'

Die hele storie is daar oor onder meer die bande.
  #194  
Old 22-08-08, 08:12 PM
Charles Viljoen's Avatar
Charles Viljoen Charles Viljoen is offline
Member
 
Join Date: Sep 2007
Location: Kempton Park
Age: 54
Posts: 15
Angry

Quote:
Originally Posted by PeterS View Post
Bought by Fortuner D4D on Tuesday this week.

II just received the following response :

"With regards to the tyres on your vehicle,we have been in contact with the Regional technical manager and the procedure is as follows.
We will need to inspect your vehicle and record the batch code of the tyres on your vehicle as it might well have the upgraded tyres on already.
We then need to submit a product feedback report to Toyota South Africa who will make a decision as to if the tyres are to be replaced or not.
Should the tyres need to be replaced there may be a 3-4 week delay from the date of order.
If you could let us inspect your vehicle asap we would greatly appreciate it."
Nou waar staan ek nou in die tou/fight ?

Ek het aan Toyota SA in Junie 2006 ,gese nog voordat ek my Fortuner gekry het , hulle neem die kopers vir n ride met daai 'pad bande' op die 4x4's ! Hulle het volstrek geweier om my nuwe bande terug te koop.

Ek het 96 km gery met daai Grabbers en dit was huistoe van die handelaar af en toe reguit na Auto Wheel en tyre in Hatfield om BF Goodrich ATR bande op te sit. Dank die vader ek het al toe die regte besluit geneem.

Ongelukkig moet ek dit weer beklemtoon[en erken] dat al die blaam nie net op die bande geplaas kan word nie !

Die saga duur voort.

Last edited by Charles Viljoen; 22-08-08 at 09:35 PM.
  #195  
Old 22-08-08, 08:45 PM
Charles Viljoen's Avatar
Charles Viljoen Charles Viljoen is offline
Member
 
Join Date: Sep 2007
Location: Kempton Park
Age: 54
Posts: 15
Default Reminder of $10 billion law suit against Firestone by Ford.........

Just to refresh your memories:

Ford had a $10 billion law suit against Firestone for scrap tires they used to fit on the Ford Explorers that rolled .[ that's about 8 years ago ? not too sure]

Today the Firestone name has been taken over by Bridgestone to get away from the bad publicity they gained after they lost the Ford case.

So what is GENERAL TYRE's reply on this Toyota/Grabbers ordeal ?

Their comment could be a big eye openener !
  #196  
Old 22-08-08, 09:17 PM
Charles Viljoen's Avatar
Charles Viljoen Charles Viljoen is offline
Member
 
Join Date: Sep 2007
Location: Kempton Park
Age: 54
Posts: 15
Default

Quote:
Originally Posted by hannes.pretorius View Post
Charles, dit mag so wees oor blootstelling wat jy noem maar dit is jou eie persepsie. Ekself het 2 Toyotas gery, Condor TX 2400I 2003 en het die voertuig 3 jaar gehad en mee karavaan gesleep. Vandaar 'n 2.2 Hilux en ook gesleep met hom en baie grondpaaie gedoen. Beide soliede aste agter en ek kan jou sê dat die ou Condors na my mening net van die mark verwyder is oor die swaar brandstof verbruik. Op grondpad was dit egter hoegenaamd nie die kwessie , soos met die Fortuner nie. Die Condor het geklou soos zonkie aan 'n wolkombers. Dan is daar ook die kwessies dat dieselfde jaar (standaard) modelle nie probleme het nie. Hoe verklaar jy dit?
Ek neem aan daar is nie groot verskil tussen die onderstel van die ou Condor en die Fortuner nie. Sit n v6 4 liter of n D-4D 3 liter in n Condor en ek waarborg jou daai Condor gaan soos n eend op n warm plaat rond trap .

Die antwoord is eenvoudig : die krag wat ons nou het met die nuwe enjins is dubbeld in vergelyking met wat die Condor/Hi Lux 2200/2400 gehad het en die veerstelsel kan dus nie al daai krag op die pad neersit en daar hou nie.

Hoekom staan daar so baie gerolde Mercedes Benz Sprinter paneelwaens by die scrap yard op die N1 daar langs NI4X4 ?

Spoed my maat ,spoed as gevolg van te veel krag wat nie deur die bestuurder[betyds] hanteer en erken kon word nie !
  #197  
Old 23-08-08, 10:02 AM
Hannes P's Avatar
Hannes P Hannes P is offline
Member
 
Join Date: May 2007
Location: Pretoria
Age: 42
Posts: 417
Default

Quote:
Originally Posted by Charles Viljoen View Post
Hoekom staan daar so baie gerolde Mercedes Benz Sprinter paneelwaens by die scrap yard op die N1 daar langs NI4X4 ?

Spoed my maat ,spoed as gevolg van te veel krag wat nie deur die bestuurder[betyds] hanteer en erken kon word nie !

Wie ry hulle? Die baas het mos banje tjelt!
  #198  
Old 23-08-08, 10:12 AM
Hannes P's Avatar
Hannes P Hannes P is offline
Member
 
Join Date: May 2007
Location: Pretoria
Age: 42
Posts: 417
Default

Quote:
Originally Posted by hannes.pretorius View Post
Hoekom ek die betrokke pad voorstel is omdat ek dit met die grabbers en nuwe bande al gery het. Dit is 'n goeie aanduiding met verskillende oppervlakte. Los grond, hobbels, bietjie klippe en draaie. (WGS 84) S254633.7E282601.5

Vanaf Hans Strydom afdraai in oostelike rigting waar dit op die N4 Witbank aansluit tot by die 1e offramp daarna - + - 6.3km. Gaan deur die tolhek (R6-50) en draai regs by T aansluiting. Ry oor snel. Dit word dan die grondpad. Kan ontmoet by die begin van die grondpad.
Ek en Uys het vanoggend gou die pad weer gaan ry. Die toetsings sal plaasvind by S254633.7E282601.5 soos hierbo aangedui op 30 Augustus 2008 08hoo stiptelik. Reel asb met julle onderskeie vendors vir dan.

Groete
Hannes
  #199  
Old 23-08-08, 11:06 AM
4ePajero
Guest
 
Posts: n/a
Default

Poistion (if I understand it correctly):

S25.77562 E28.43367
S25 46 32.2 E28 26 01.2
Attached Thumbnails
Click image for larger version
Name:	Fortuner Toets 2.jpg
Views:	90
Size:	241.1 KB
ID:	22381   Click image for larger version
Name:	Fortuner Toets 1.jpg
Views:	87
Size:	116.0 KB
ID:	22382   Click image for larger version
Name:	Fortuner Toets 3.jpg
Views:	82
Size:	49.7 KB
ID:	22383  
  #200  
Old 23-08-08, 12:21 PM
johanlamprecht johanlamprecht is offline
Member
 
Join Date: Aug 2008
Location: Centurion
Age: 56
Posts: 2
Question Skokbrekers

Quote:
Originally Posted by Brent Clark View Post
It turned out that he was an Engineer at Armstrong whom supply the shocks to Toyota and explained that this was called a "washboard damping" issue. Apparently Armstrong have told Toyota that the spec is not correct and that the valving needs to be changed to correct this.
Ek het 'n vermoede die probleem is nie slegs toe te skryf aan die bande alleen nie, maar skokbrekers ook.
Die Fortuner se soliede agter-as is 'n relatief groot ongeveerde (unsprung) massa wat deur twee kleinerige skokbrekers gedemp moet word, in vergelyking met 'n onafhanklike agter suspensie opstelling soos bv. 'n Pajero.
Toetse op militere voertuie het getoon dat langdurige blootstelling aan sinkplaat-tipe padoppervlak die skokbrekers laat oorverhit en sodoende die dempingsvermoe reduseer na byna niks (fade).
Dit is immers die skokbreker se werk om die band op die padoppervlak te te hou, d.w.s. oorverhitte skokbreker impliseer geen padhouvermoe.
Dit sal interesant wees om die skokbreker temperatuur te meet tydens die toetse op 30 Augustus - 'n eenoudige kontak termometer kan net aan die buitekant van die skokbreker gehou word - voor en na die toets - en dan vir Armstrong se kommentaar te vra.
Verder, wat is die "off-road" motorsport mense se opinie?
Ek het reeds my popcorn by my en hou hierdie storie dop

Last edited by SimonB; 23-08-08 at 12:34 PM. Reason: fixed quote
Closed Thread

Bookmarks

Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off


Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
Fortuner Fortuner Handling: Are you affected? Dirk Toyota 109 03-05-10 08:19 AM
Fortuner Fortuner Handling: Test vehicles needed for testing at Gerotek Dirk Toyota 49 12-03-10 11:51 AM
GLOCK : G19vsG23 RangerV6 Arms, Ammo & Hunting 37 24-04-09 01:44 PM
Fortuner -NO handling problems ArrieMeyer Toyota 61 09-03-09 06:15 PM




All times are GMT +2. The time now is 11:53 AM.

Disclaimer and Terms of Service


Powered by vBulletin® Version 3.8.4
Copyright ©2000 - 2010, Jelsoft Enterprises Ltd.
ABMM Powered by Syrian Medical Society
Template-Modifications by TMS