logo

Go Back   4x4 Community Forum > General Category > Hobbies > Arms, Ammo & Hunting

4x4Community





Notices


 Image

Reply
 
Thread Tools Display Modes
  #1  
Old 01-08-11, 09:08 AM
rynobez rynobez is offline
Member
 
Join Date: Nov 2008
Location: Pretoria
Age: 31
Posts: 169
Default Hulp met vuurwapen lisensie


Ek is opsoek na iemand wat spesialiseer in hand vuurwapen lisensies in pretoria. Ek het so 6 jaar terug al my vuurwapen aansoek ingedien. Ek het my bevoegheid na 4 jaar gekry maar het toe buiteland gaan werk vir n jaar. In die jaar is my lisensie afgekeur agv "nie genoeg motivering". So ek het nooit daarteen beswaar aangeteken nie. Ek verstaan jy het net 21 dae om beswaar aan te teken. Ek wil die ding nou weer probeer.

__________________
2010 Toyota Hilux 3.0 d4d 4x4
2007 Toyota Fortuner 3.0 d4d 4x4
2011 Conqueror Companion
2013 KTM 300 XCW
2010 Yamaha VX160 Jetski

Reply With Quote
  #2  
Old 01-08-11, 09:19 AM
C Africa's Avatar
C Africa C Africa is offline
Member
 
Join Date: Jan 2009
Location: Pretoria
Age: 56
Posts: 1,529
Default

Probeer vir George Nel prokureurs. Maar jy sit met probleme omdat jy nie betyds appel aangeteken het nie.

Google hom, hy is op die net.

C

__________________
If you ain't livin on the edge, you're taking up too much space!

Reply With Quote
  #3  
Old 01-08-11, 09:27 AM
Uys's Avatar
Uys Uys is offline
Commercial Member: Stofpad Products
 
Join Date: Feb 2008
Location: Centurion
Age: 37
Posts: 11,559
Default

Ek het George Nel gebruik, my lisensie drie maande later gekry.

GEORGE NELL PROKUREUR
TEL: (012) 567 0924
FAKS: 086 566 7625

__________________


uys@stofpad4x4.co.za
www.stofpad4x4.co.za

Why you need Stofpad4x4 Rock sliders

Office: 012 654 7723 (sales)
Cell phone: 083 399 2046 (technical)

Reply With Quote
  #4  
Old 01-08-11, 10:10 AM
rynobez rynobez is offline
Member
 
Join Date: Nov 2008
Location: Pretoria
Age: 31
Posts: 169
Default

Dankie julle!

__________________
2010 Toyota Hilux 3.0 d4d 4x4
2007 Toyota Fortuner 3.0 d4d 4x4
2011 Conqueror Companion
2013 KTM 300 XCW
2010 Yamaha VX160 Jetski

Reply With Quote
  #5  
Old 01-08-11, 03:45 PM
Charlie1800's Avatar
Charlie1800 Charlie1800 is offline
Member
 
Join Date: Jan 2011
Location: West Rand
Age: 36
Posts: 1,709
Default

Quote:
Originally Posted by C Africa View Post
Probeer vir George Nel prokureurs. Maar jy sit met probleme omdat jy nie betyds appel aangeteken het nie.

Google hom, hy is op die net.

C

C africa , Dink oom dis n probleem as mens nie appel nie ?
Ek sit met n vriend in die selle boot , hulle het so lank gevat met sy competency en na die jare se gewag is hy nie meer so keen op die wapen wat hy wou gehaad het nie , en het nou besluit om eerder n beter gehalte wapen te koop , Sekerlik kan hulle dit nie teen jou hou nie ?

Maar meens weet nooit met die klomp nie ,

Ek gaan hom help met sy motiveering en ek gaan dit baie mooi duidelik maak al moet ek Sapiro vra om my n paar prentjies tre teken.

Tot dis ver kon ek slaag om n klomp mense te help met hulle aansoeke en appele alles so ver suksesvol ,

Sal julle op hoogte hou wat hier mee gebeur
Reply With Quote
  #6  
Old 01-08-11, 03:52 PM
Let's Play's Avatar
Let's Play Let's Play is offline
Member
 
Join Date: Apr 2009
Location: Garsfontein
Age: 58
Posts: 858
Default

Maklikste manier is om die aansoek in te dien as vir Geleentheidsjag en sportskiet. Die wet bepaal dat jy moet motiveer indien jy aansoek doen vir "self verdediging" maar geen motivering is nodig vir sport skiet nie. Gaan skiet 'n paar keer by 'n geregistreerde skietbaan en vra hulle on jou 'n brief te gee dat jy gereeld daar oefen. Ek het myne so gedoen en geen probleme gehad nie.

14 Lisensie om beperkte vuurwapen te besit vir selfverdediging
(1) By die toepassing van hierdie Wet is 'n beperkte vuurwapen enige-
(a)
half-outomatiese geweer of haelgeweer wat nie geredelik omskep kan word in 'n vol-outomatiese vuurwapen nie; of

(b)
vuurwapen deur die Minister, by kennisgewing in die Staatskoerant, tot 'n beperkte vuurwapen verklaar.
(2) 'n Kennisgewing beoog in subartikel (1)
(b) moet in die Parlement ter tafel gelę word minstens 14 dae voor die publikasie daarvan indien die Parlement dan in sitting is en, indien die Parlement nie in sitting is nie, binne sewe dae nadat die volgende sitting 'n aanvang geneem het.
(3) 'n Kennisgewing beoog in subartikel (1)
(b) bly volledig van krag totdat dit deur die Minister of by besluit van die Parlement herroep word.

(4) Die Registrateur kan 'n lisensie ingevolge hierdie artikel aan enige natuurlike persoon uitreik wat aantoon dat 'n vuurwapen beoog in artikel 13 (1) nie voldoende beskerming sal verleen nie, en wat redelike inligting voorlę ter motivering van die behoefte vir 'n beperkte vuurwapen vir doeleindes van selfverdediging.

15 Lisensie om vuurwapen te besit vir geleentheidsjag en sportskiet
(1) 'n Vuurwapen ten opsigte waarvan 'n lisensie uitgereik kan word ingevolge hierdie artikel is 'n-
(a)
handwapen wat nie vol-outomaties is nie;

(b)
geweer of haelgeweer wat nie vol- of half-outomaties is nie; of

(c)
loop, raam of romp van 'n handwapen, geweer of haelgeweer beoog in paragraaf (a) of (b),
en wat nie 'n beperkte vuurwapen is nie.

(2) Die Registrateur kan 'n lisensie ingevolge hierdie artikel uitreik aan enige natuurlike persoon wat 'n geleentheidsjagter of geleentheidsportpersoon is.

__________________

Hennie Beukes
Hilux 3.0 D-4D D/c Raider 4X4
Challenger Wilderness 450 with Tentco TTT

Reply With Quote
  #7  
Old 01-08-11, 04:09 PM
Appels's Avatar
Appels Appels is offline
Member
 
Join Date: Mar 2010
Location: Portchefstroom
Age: 28
Posts: 142
Default

Besoek ons website vir meer inligting

http://www.safirearmlicence.co.za/
Reply With Quote
Reply

Bookmarks

Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off


Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
Road to Hell ?? LeonHilux Northern Cape 13 03-04-13 08:28 PM
Vuurwapen lisensie E-Bird Arms, Ammo & Hunting 13 02-06-11 07:39 PM
Kan ons manne met Dogters help castos General (non vehicle/technical) 4x4 Discussions 67 05-03-11 04:06 PM
WC Long Weekend Getaway - August 2007 SimonB Western Cape 235 31-08-07 07:20 AM
Welkom in GP TiaanS General (non vehicle/technical) 4x4 Discussions 10 31-01-07 07:33 PM




All times are GMT +2. The time now is 07:05 AM.

Disclaimer and Terms of Service

Imvo Trading Solutions CC t/a 4x4Community.
PO Box 29132, Sunridge Park, Port Elizabeth, 6008, South Africa


Powered by vBulletin® Version 3.8.8 Beta 4
Copyright ©2000 - 2014, vBulletin Solutions, Inc.
Template-Modifications by TMS