Nuwe intrekker - slang




Results 1 to 15 of 15
  1. #1
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Bellville CT
    Age
    48
    Posts
    135
    Thanked: 0

    Default Nuwe intrekker - slang

    Ek het die Mnr tussen my braai hout gekry, om te dink ek het Donderdag 3 keer agter die huis in die donker hout gaan optel.
    Attached Images Attached Images  
    X23

  2. #2
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Ladybrand
    Age
    32
    Posts
    887
    Thanked: 0

    Default

    dit n rinkels ? hel jys gelukkig, ek krap nie sommer ini donker sonder n flits nie
    EX Jeep Wrangler Sahara 2012 (Pentastar)
    Toyota FJ Cruiser 2013
    Jeep Cherokee Trailhawk 2015

  3. #3
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Donkerhoek, Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,262
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by jaquesdp View Post
    dit n rinkels ? Hel jys gelukkig, ek krap nie sommer ini donker sonder n flits nie
    amen

  4. #4
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Rangeview Krugersdorp
    Age
    67
    Posts
    4,517
    Thanked: 42

    Default

    Amper amen !!!!
    There is no task too simple for some people to complicate !



    Hyundai Getz and Atos and Polo.

  5. #5
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Rondebosch
    Age
    51
    Posts
    68
    Thanked: 0

    Default

    Hey Boetie, you are lucky. I see you stay in Bellville, how close to the mountain/veld are you?
    1995 Discovery I V8 (sold)
    1998 Discovery I Tdi (sold)
    2001 Discovery II Td5 "Helga"(sold )
    Freelander II(Wish list )
    Discovery 3/4 Tdv6 HSE (wish list)

  6. #6
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    34
    Posts
    2,426
    Thanked: 0

    Default

    as jy naby aan die Tierberg/Tygerberg (nie die hospitaal ) ... Tygerberg Heuwels of Hoog op in Welgemoed...moet 'n man man oppas vir slange, veral daar teen die reservaat...veral Geelslange...is daai 'n Bruin Kapel in jou foto? Jys 'n lucky man...
    Prado 120 V6



  7. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    49
    Posts
    12,759
    Thanked: 60

    Default

    daars nie plek vir my en n slang in die selde huis nie. Lyk soos n rinkhalsie, seker 1.5m
    Property developers: Domestic and commercial. Foundation to finished product.
    Security products: CCTV [HD] ,Dash cams, Electric fencing, Gates, Automation.
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application modifications
    Driver training: 4x4, Defensive and Security drivers training worldwide
    herman@angeloffroad.co.za
    +27824453301

  8. #8
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Kleinmond
    Age
    63
    Posts
    1,622
    Thanked: 8

    Default

    Boetie jy is gelukkig hy het geslaap anders was jy nou 'n statistiek. Jou beskerm engel werk oortyd sien ek. Jou engel is seker baie maer en het dus baie energie.

  9. #9
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Bellville CT
    Age
    48
    Posts
    135
    Thanked: 0

    Default

    Sorry ek moes dit seker genoem het dat die huis waarvan ek praat is n plekkie wat ons in Pearly Beach het. Vir die wat nie weet waar dit is nie ,dis so 20km anderkant Gansbaai. Ons was soontoe vir die lang naweek en het eers na donker daar aangekom.
    Ek het die Vrydag middag weer hout gaan haal om n vuur te begin en toe hoor ek net my dogtertjie (4) vir my sę "hier pappa" toe het sy vir my n paar stompies aan gedra. Ek sę toe vir haar sy is klaar gebad en skoon aangtrek sy moet nie hout aandra nie anders gaan sy vuil word. Toe ek weer stap en die stomp optel toe le ta daar. Ek het hom toe met die braai tang agter die kop by gekom en hom in n houer gesit. Ek wou hom toe terug gooi in die bos ,maar verstaan toe dat hulle vind hulle pad weer terug. Is dit so? ........ het hom toe maar met die graaf by gekom
    In die gevolg as ek weet ek gaan na donker daar aankom sal ek maar hout saam ry sal dit liewer nie eers met n flits waag nie.

    Die naweek kon heel anders uitgedraai het , en ons dank die Vader vir sy beskerming.
    X23

  10. #10
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Bonaero Park
    Age
    39
    Posts
    153
    Thanked: 0

    Default

    julle is baie gelukkig niemand het seer gekry nie. die slang in die foto is nie n rinkals nie maar wel n boomslang wat ook gevaarlik is.

  11. #11
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    48
    Posts
    922
    Thanked: 2

    Default

    Quote Originally Posted by MAD MAX View Post
    julle is baie gelukkig niemand het seer gekry nie. die slang in die foto is nie n rinkals nie maar wel n boomslang wat ook gevaarlik is.
    Hoe kan ek - as leek - daai slang as 'n boomslang identifiseer?

  12. #12
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Bonaero Park
    Age
    39
    Posts
    153
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Eben View Post
    Hoe kan ek - as leek - daai slang as 'n boomslang identifiseer?
    as jy kan sien op die foto die slang is geel onder die keel. en hy het n lang dun lyf met rowwe skubbe patroon. ek weet jy kry n rinkhals in baie verskillende kleure. maar die was nie n rinkhals nie. die een in die foto is baie volop in die kaap omgewing veral die wes kaap. ek sal kyk of ek n beter foto kan kry van een en dit post dan kan jy sien hoe hy lyk.

  13. #13
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Bonaero Park
    Age
    39
    Posts
    153
    Thanked: 0

    Default

    n paar fotos
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Boomslang_1.jpg 
Views:	260 
Size:	96.7 KB 
ID:	74109   Click image for larger version. 

Name:	Boomslang_2.jpg 
Views:	155 
Size:	71.9 KB 
ID:	74110   Click image for larger version. 

Name:	boomslang3.jpg 
Views:	182 
Size:	38.7 KB 
ID:	74111  

  14. #14
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Arusha
    Age
    54
    Posts
    73
    Thanked: 0

    Default

    Yep dit is n' Boomslang maar hoekom hy tussen n' klomp stompe is slaan my stom. Hierdie slange se habitat is bome en jy sal hulle baie selde op die grond kry. Miskien net om iets te jag of water te drink maar hulle slaap/eet/woon normaalweg in bome. Nie baie aggresief nie maar wil nogtans nie n' kans vat nie want hulle gif is dodelik.
    Dis snert dat die slang sal terugkom as jy hom ver genoeg weg gevat het.

  15. #15
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Garsfontein
    Age
    59
    Posts
    306
    Thanked: 25

    Default

    Verseker 'n mannetjie Boomslang (Dispholidus typus).

Similar Threads

  1. Fortuner Is die nuwe diesel Prado's swak??
    By BBK in forum Toyota
    Replies: 5
    Last Post: 2010/09/17, 05:24 PM
  2. Nuwe Groen belasting?
    By Terry in forum The 4x4 Pub
    Replies: 9
    Last Post: 2010/08/10, 08:49 AM
  3. Ford & Mazda Nuwe Ranger 2.5td DC 4x4
    By RiaanBotha in forum Ford & Mazda
    Replies: 11
    Last Post: 2010/04/16, 01:26 PM
  4. My nuwe trailer
    By BansheeZA in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 21
    Last Post: 2009/06/19, 11:37 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •