Forum Geocaching? - Page 5




Page 5 of 11 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 LastLast
Results 81 to 100 of 212
  1. #81
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    BRAKPAN
    Age
    42
    Posts
    533
    Thanked: 19

    Default

    ek en swambo wil saterdag gaan, miskien die 4x4 roete doen.
    ons is solank op die kortlys ( my hand is op )
    1997 defender 90 300tdi
    2006 discovery 3 tdv6 S
    2010 polo vivo ( swambo )

    LROC - member since 2007

  2. #82
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Boksburg
    Age
    33
    Posts
    256
    Thanked: 0

    Default

    Great man, ons gan ook miskien die 4x4 doen
    '99 Disco II 4.0 V8

  3. #83
    Join Date
    May 2012
    Location
    Birchleigh (Kempton)
    Age
    41
    Posts
    295
    Thanked: 2

    Default

    Ons weet noggie wat ons gaan doen nie... Hehe
    Team Ginger (vriende van die werk) gaan al Vrydag.
    Dink nie ek sal vir meer as 'n dag dit kan doen nie...
    Tobias de V. Jansen van Noordwyk



    It is not the mountain we conquer but ourselves

  4. #84
    Join Date
    May 2012
    Location
    Birchleigh (Kempton)
    Age
    41
    Posts
    295
    Thanked: 2

    Question

    Dink nogsteeds ons moet kyk of ons Dirk kan kry om vir ons 'n plekkie onder hobbies kan gee.
    Tobias de V. Jansen van Noordwyk



    It is not the mountain we conquer but ourselves

  5. #85
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Boksburg
    Age
    33
    Posts
    256
    Thanked: 0

    Default

    Ek moet se, ons sien noggals uit.
    Ons moet dalk hoor van die ander cachers, Dan praat ons met Dirk, want after all is dit n hobby
    '99 Disco II 4.0 V8

  6. #86
    Join Date
    May 2012
    Location
    Birchleigh (Kempton)
    Age
    41
    Posts
    295
    Thanked: 2

    Unhappy

    Soos dit in IT gaan... Val daar iets voor!!!
    My Vrydag he blou begin en dit spoel nou oor na die res van die naweek.
    Externe partye is besig met upgrades wat meer dele beinvloed as wat hulle gesÍ het.

    SOOOOO ons gaan ongelukkig nie more daar by die MEGA kan wees nie.

    Ons sal aan julle dink terwyl julle dit geniet!!
    Tobias de V. Jansen van Noordwyk



    It is not the mountain we conquer but ourselves

  7. #87
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Hermanus
    Age
    53
    Posts
    18
    Thanked: 0

    Default

    Vandag 5 hier by ons omgewing gevind, Quinn Point toe, lekker gespeel












  8. #88
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Postmasburg
    Age
    31
    Posts
    649
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by bahrahsimo View Post
    Dink nogsteeds ons moet kyk of ons Dirk kan kry om vir ons 'n plekkie onder hobbies kan gee.

    Ek stem saam. Die gogga het my ook nou gebyt (dankie aan JacoE voir al die info sover). Ek het die geocaching begin doen omdat ek dit hier op die forum gesien het.

    Sal baie graag wil sien dat ons ook 'n plekkie kan kry. Iewers waar ons kan gesels en newbies kan vrae vra en waar daar selfs nog meer lede kan bykom.

    Asb Dirk? Kan ons nie ons eie tuiste kry nie?


    2002 WJ Jeep Overland 4.7 V8 - Vetpret.
    2002 WJ Jeep GC Overland 4.7 V8 - Vetpret
    JP Ehlers

  9. #89
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Postmasburg
    Age
    31
    Posts
    649
    Thanked: 0

    Default

    Ek sien nou dat in my omgewing is daar maar bitter min caches. Ek dink ek en swambo moet bietjie caches gaan maak by al die besiens waardighede hier rondom ons. Hier is so 'n paar versteekte juwele hier in ons area wat min mense van weet.

    2002 WJ Jeep Overland 4.7 V8 - Vetpret.
    2002 WJ Jeep GC Overland 4.7 V8 - Vetpret
    JP Ehlers

  10. #90
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    BRAKPAN
    Age
    42
    Posts
    533
    Thanked: 19

    Default

    ek en swambo was saterdag by die MEGA 2012, daar was baie moeite gedoen, baie dankie,
    ons reken dit was baie suksesvol.

    ons het ons eerste "wherigo" gedoen, ons het 'n travelbug "luckas blue ducky" daar gaan los laat die aand. ons het ook die 9icon loop gedoen saam black james groep.ons het ook 'n geocoin gekry

    ons het ook ons eerste eie travel bug daar in die hotel gelos, dit is donderdag oppad
    switserland toe "brandon the rhino"

    ons het 'n paar goetjies gekoop om ons eerste cache's te begin plaas, dit is nogal opwindent.

    ons handle is ook "marcus d90" on geocaching.com
    Last edited by marcus d90; 2012/10/08 at 08:07 PM. Reason: spelling of geocaching.com
    1997 defender 90 300tdi
    2006 discovery 3 tdv6 S
    2010 polo vivo ( swambo )

    LROC - member since 2007

  11. #91
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Garsfontein, Pretoria
    Age
    59
    Posts
    891
    Thanked: 8

    Default

    Die MEGA was heel lekker gewees, het ook ons TB "Caching memoirs - travelling memory stick" vir die eerste keer afgelaai by die "event" tafel. Weet nog nie waarheen dit oppad is nie, hoop baie ver!!! BTW.. daai mense van Switserland het blykbaar al 'n monster 14 000 caches gedoen.
    Ons gaan ook by die forum GTG by Gariep dam wees en ek dink die cachers wat ook daar gaan wees moet een dag reel om die caches in die omgewing te gaan doen, daar is 'n goeie klomp by die dam.
    '02 Toyota Prado 3.0 td VX, SAC intercooler, Kumho KL78 A/T's. DIY roofrack and rack system.
    "Good judgement come from experience, experience come from bad judgement"

  12. #92
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Garsfontein, Pretoria
    Age
    59
    Posts
    891
    Thanked: 8

    Default

    Quote Originally Posted by ehlersjohann View Post
    Ek sien nou dat in my omgewing is daar maar bitter min caches. Ek dink ek en swambo moet bietjie caches gaan maak by al die besiens waardighede hier rondom ons. Hier is so 'n paar versteekte juwele hier in ons area wat min mense van weet.

    2002 WJ Jeep Overland 4.7 V8 - Vetpret.
    Hi Johan
    Aan die begin is 'n mens baie entoesiasties oor die caching en 'n mens wil net 'n cache van jou eie gaan wegsteek. Om caches op te maak en te plaas in jou omgewing is 'n wonderlike idee. Daar is altyd mense wat deur die dorpe ry en caches soek om te doen. Dis ook lekker om daai onbekende interessante plekke te gaan besoek wat 'n mens nooit andersins eers sou van geweet het nie. Ek stel net een ding voor, wag tot jy so 30-50 caches gekry het voor jy 'n cache plaas. Party mense hou op nadat die oorspronklike entoesiasme afgewerk het en dan sit hulle met die caches wat hulle geplaas het en dit frustreer dan ander cachers omdat die cache nie onderhou word nie. Jy sal teen daai tyd ook dan 'n beter idee he hoe om caches weg te steek, watter tipe houers werk die beste en hoe om die cache te beskryf as jy dit publiseer. Hoop jy gaan die caching baie geniet!!!
    Groete
    (Soek-soek)
    '02 Toyota Prado 3.0 td VX, SAC intercooler, Kumho KL78 A/T's. DIY roofrack and rack system.
    "Good judgement come from experience, experience come from bad judgement"

  13. #93
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    37
    Posts
    6,465
    Thanked: 189

    Default

    Quote Originally Posted by WernerS View Post
    Ons gaan ook by die forum GTG by Gariep dam wees en ek dink die cachers wat ook daar gaan wees moet een dag reel om die caches in die omgewing te gaan doen, daar is 'n goeie klomp by die dam.
    Great minds! Mooi, nou is ons al 3.

    http://www.4x4community.co.za/forum/...59#post1326359
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250
    Jaco



  14. #94
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Garsfontein, Pretoria
    Age
    59
    Posts
    891
    Thanked: 8

    Default

    Great!!! ek't die post gelees dankie, hopenlik is daar nog meer cachers wat ook 2013GTG toe gaan. Afhangende van die GTG se program moet ons dalk die Sondag uitsit en gaan cache. Enige voorstelle?!!! Ek hoop daai "multi" op die damwal is teen dan al weer uitgesorteer want dit klink nogal interessant. Blykbaar is daar oorgeverf oor van die plekke waar jy moet "clues" kry.
    '02 Toyota Prado 3.0 td VX, SAC intercooler, Kumho KL78 A/T's. DIY roofrack and rack system.
    "Good judgement come from experience, experience come from bad judgement"

  15. #95
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    37
    Posts
    6,465
    Thanked: 189

    Default

    Quote Originally Posted by WernerS View Post
    Great!!! ek't die post gelees dankie, hopenlik is daar nog meer cachers wat ook 2013GTG toe gaan. Afhangende van die GTG se program moet ons dalk die Sondag uitsit en gaan cache. Enige voorstelle?!!! Ek hoop daai "multi" op die damwal is teen dan al weer uitgesorteer want dit klink nogal interessant. Blykbaar is daar oorgeverf oor van die plekke waar jy moet "clues" kry.
    Ek weet nie op watter stadium hulle die program gaan uitsit vir die GTG nie, maar hopenlik is daar 'n los dag vir ons om dit te doen. Ek wil al die roetes ook doen, maar dalk moet ons in daardie thread bietjie druk op hulle sit om vir ons 'n caching dag ook te los.

    Werner, mail bietjie die owner en se hom van die GTG, daar is mos baie tyd om dit te gaan uitsorteer voor die GTG. Dalk kan hulle sommer 'n paar ander ook vir ons plaas.
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250
    Jaco



  16. #96
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Postmasburg
    Age
    31
    Posts
    649
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by WernerS View Post
    Hi Johan

    Aan die begin is 'n mens baie entoesiasties oor die caching en 'n mens wil net 'n cache van jou eie gaan wegsteek. Om caches op te maak en te plaas in jou omgewing is 'n wonderlike idee. Daar is altyd mense wat deur die dorpe ry en caches soek om te doen. Dis ook lekker om daai onbekende interessante plekke te gaan besoek wat 'n mens nooit andersins eers sou van geweet het nie. Ek stel net een ding voor, wag tot jy so 30-50 caches gekry het voor jy 'n cache plaas. Party mense hou op nadat die oorspronklike entoesiasme afgewerk het en dan sit hulle met die caches wat hulle geplaas het en dit frustreer dan ander cachers omdat die cache nie onderhou word nie. Jy sal teen daai tyd ook dan 'n beter idee he hoe om caches weg te steek, watter tipe houers werk die beste en hoe om die cache te beskryf as jy dit publiseer. Hoop jy gaan die caching baie geniet!!!

    Groete

    (Soek-soek)

    Hi Werner.

    Ek het so 'n jaar of 2 gelede gereeld caches gaan soek saam 'n vriend (hy het ongelukkig 'n paar maande gelede die stryd teen kanker verloor). Ek het saam hom meer as 30cahes gekry, alhoewel ek op daai stadium nie geweet het wat mens die storie noem of hoe en waar mens die koordinate kry nie. Ek het eers besef ek weet iets van geocaching af toe ons (ek en swambo) ons eerste caches ontdek het. Na JacoE my meer verduidelik het oor hoe en waar, het ek eers besef wat ek en my vriend altyd gedoen het. Hy was baie geheimsinnig oor dit asof dit 'n staatsgeheim was wat net sekere mense van mag geweet het.

    Ek het 'n redelike goeie idee hoe die verskillende houers lyk en hoe om weg te steek. Ek voel ook dat die maklikste manier (en in my oe die enigste manier) om te leer is deur te doen. As ek negatiewe comments oor my caches kry, sal ek dit gaan haal en oordoen.

    En ek is ook nie iemand om my passie vir 'n stokperdjie te verloor nie.

    Dankie vir die raad en advies. Hopelik loop ek een van die dae een van ons forum lede se caches raak. (Of hulle myne).

    2002 WJ Jeep Overland 4.7 V8 - Vetpret.
    2002 WJ Jeep GC Overland 4.7 V8 - Vetpret
    JP Ehlers

  17. #97
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Garsfontein, Pretoria
    Age
    59
    Posts
    891
    Thanked: 8

    Default

    Hi Johann
    So jy was 'n "undercover cacher" gewees al die tyd! en jy weet presies waaroor dit gaan. Ek sien daar is maar een cache in jou dorp, daar is sekerlik baie interessante en historiese plekkie waar jy 'n paar caches kan plaas. Hopenlik eendag kom besoek ons jou dorp en jou caches!
    '02 Toyota Prado 3.0 td VX, SAC intercooler, Kumho KL78 A/T's. DIY roofrack and rack system.
    "Good judgement come from experience, experience come from bad judgement"

  18. #98
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Centurion
    Age
    31
    Posts
    871
    Thanked: 0

    Default

    Ek het geocaching begin doen saam met my skoonpa is Aus. Dit het bietjie doodgeloop vir my, hoewel ek my eie cache gereeld onderhou. 2 weke terug het skoonpa weer kom kuier, en het die gogga weer gebyt!

    Ons het ongelukkig die Mega gemis, maar het darem weer begin, en SWAMBO is ook weer begeesterd.

    Ek was bietjie teleurgesteld met daardie "power tour" caches in Centurion. Dis 'n helse lot micros wat sonder enige verbeelding weggesteek is, meer 'n "waar kan ek 'n micro wegsteek", as "wow, hierdie is 'n goeie plek vir 'n cache". Dus ignoreer ek enige cache in Centurion wat se titel met GPS begin.

    Ek geniet die groter caches, en het al begin dink aan idees vir my volgende een wat ek wil wegsteek. Ek dink dis belangrik om genoeg tyd en moeite in die wegsteekplek, die container en metode van wegsteek in te sit, anders is dit maar net weer 'n redelike vervelige kleintjie met net genoeg plek om jou naam op te skryf.
    Last edited by Flip Marais; 2012/10/11 at 01:40 PM.
    2001 Mitsubishi Colt 2.4i 4x4
    Slightly battle scarred

  19. #99
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Centurion
    Age
    31
    Posts
    871
    Thanked: 0

    Default

    WernerS, el het die afgelope tyd 'n hele paar caches met jou naam, "Soek-Soek" gekry. Die naam het my bygebly omdat ek gedink het dis baie toepaslik!
    2001 Mitsubishi Colt 2.4i 4x4
    Slightly battle scarred

  20. #100
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Postmasburg
    Age
    31
    Posts
    649
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by WernerS View Post
    Hi Johann

    So jy was 'n "undercover cacher" gewees al die tyd! en jy weet presies waaroor dit gaan. Ek sien daar is maar een cache in jou dorp, daar is sekerlik baie interessante en historiese plekkie waar jy 'n paar caches kan plaas. Hopenlik eendag kom besoek ons jou dorp en jou caches!

    Ja, hier is 2. Een is so 5km uit die dorp uit. Hier is soveel historiese plekke waar ek wil caches plant. Is net nog besig met die beplanning en die nodige toestemming te kry vir dit.

    Wil nie sulke sommer-maar-net caches plant nie. Wil hulle ordentelik en goed beplan doen. En natuurlik interesant ook.

    Hopelik kom ek eendag bietjie weer in daardie kant van die wereld uit om 'n paar van julle caches te kry.

    2002 WJ Jeep Overland 4.7 V8 - Vetpret.
    2002 WJ Jeep GC Overland 4.7 V8 - Vetpret
    JP Ehlers

Page 5 of 11 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 LastLast

Similar Threads

  1. Daily notifications
    By Dirk in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 0
    Last Post: 2006/10/20, 06:57 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •