Cherokee EGR Valve




Results 1 to 4 of 4

Thread: EGR Valve

  1. #1
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Boksburg
    Age
    57
    Posts
    94
    Thanked: 1

    Default EGR Valve

    Haai almal
    My 2005 Cherokee 2.8 CRD se engine management liggie het aangekom en een van die diagnoses was die EGR valve. Ek was Eiland toe in Limpopo provinsie met die karavaan en daar aangekom het ek gemerk dat die engine liggie aan was. Terwyl ek bestuur het, het ek agtergekom dat die turbo krag nie werk nie of "inskop" nie. Terug hier by Oos Rand het ek na Cats Autohaus toe gegaan om die diagnose te maak. Ek kan eers in Januarie 'n afspraak kry om na die jeep te kyk. Ek het bietjie opgelees oor die EGR valve en wil weet of dit 'n item is wat gediens kan word op die jeep en of dit vervang sal moet word. Het enig iemand dalk ondervinding op die gebied. Ek doen maar meeste "lubrication" dienste myself. Leon.

  2. #2
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Vaal Dam & Alberton
    Age
    67
    Posts
    309
    Thanked: 0

    Default

    http://www.lostkjs.com/forum/phpBB2/

    Gaan soek op die Lost site, die inligting is daar.

    Groete
    Selwyn

  3. #3
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    32
    Posts
    5,443
    Thanked: 0

    Default

    Somewhat related... check die Cat in the uitlaatstelsel. Myne was geblok en ek het soortgelyke issues begin kry.

    Hoop jy kry haar reg!
    I like anything with 4 or more wheels...

  4. #4
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Boksburg
    Age
    57
    Posts
    94
    Thanked: 1

    Default

    Dankie vir die terugvoer, ek sal ondersoek instel. Groete Leon.

Similar Threads

  1. Part catalogs & other useful info
    By charlatan in forum Jeep
    Replies: 91
    Last Post: 2016/09/10, 03:25 PM
  2. Grand Cherokee Error code
    By Nick47 in forum Jeep
    Replies: 4
    Last Post: 2010/08/30, 01:28 PM
  3. Leaking Valve
    By KobusDJ in forum Tyre chat
    Replies: 4
    Last Post: 2009/05/06, 11:02 AM
  4. EGR Valve?
    By Riaan Colt in forum Mitsubishi
    Replies: 5
    Last Post: 2007/07/16, 02:59 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •