Cape Town driver training - presented by Valies!




Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 23
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    12,182
    Thanked: 38

    Talking Cape Town driver off road training - presented by Valies!

    A couple of us Valies is planning a visit the fairest Cape over December. So far it is myself, Lunar and AndreN. We decided last night that as a token of good faith we will come and teach you how to drive offroad, this is something that is apparently not so well developed in your area. Since all of you are to scared to join us at the NGTG, we'll even do this training at your very own AD, at no cost at all!


    Date: TBA, most probably around XMas.
    Last edited by Uys; 2009/06/29 at 05:45 PM.


    Overkill - isn't!

    uys@stofpad4x4.co.za
    www.stofpad4x4.co.za

    Why you need Stofpad4x4 Rock sliders

    Office: 012 654 7723 (sales)

  2. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mozambique/Cape Town/Other
    Age
    55
    Posts
    7,981
    Thanked: 1

    Default

    Lekker. I look forward to it.
    Just a word of warning. AD is a different beast in summer. The can conditions get intense.
    * "Wat Spike probeer sÍ in sy min woorde" -Die Skim "
    .................................................. .....

  3. #3
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    De Kelders
    Age
    71
    Posts
    4,204
    Thanked: 33

    Default

    Sounds fine to me. Will have new 4x4 by then.

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    36
    Posts
    1,439
    Thanked: 14

    Default

    Uys, ons het 'n GO. Ek het vanoggend gou gisteraand se dronk praatjies planne aan die baas voorgele en sy het dit 'n yes gegee. Pending natuurlik hoe goed ek later die hele business case aan haar voorle en die nodige aansoeke in triplikaat in vul en inhandig.

    Gaan daai sand heuwelkies plat ry,sommer vandag nog begin soek na daai elusive Toyota approved 170kw Chip vir die D4-D.

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    49
    Posts
    12,849
    Thanked: 112

    Default

    WARNING: sekere mense kannie geleer word nie! [kenny]
    Turnkey Construction Projects, Commercial, industrial, Domestic
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application modifications
    Driver training: 4x4, Defensive and Security drivers training worldwide
    herman@angeloffroad.co.za
    +27824453301
    For Sale:2013 Man DC 4x4 Amarok 93 000km-R295 000

  6. #6
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    12,182
    Thanked: 38

    Default

    Quote Originally Posted by Andre N View Post
    sommer vandag nog begin soek na daai elusive Toyota approved 170kw Chip vir die D4-D.

    Kry 2!


    Overkill - isn't!

    uys@stofpad4x4.co.za
    www.stofpad4x4.co.za

    Why you need Stofpad4x4 Rock sliders

    Office: 012 654 7723 (sales)

  7. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Table View, Cape Town
    Age
    41
    Posts
    817
    Thanked: 0

    Default

    Cool, it'll nice to meet some the up country guys
    300 TDi 90, OME 2" lift, OME steering damper, steering and diff guards, removed front and rear anti roll bar, snorkel, extra fuel tank, roof rack, running on KM2's


  8. #8
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Brackenfell
    Age
    58
    Posts
    1,440
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Engel View Post
    WARNING: sekere mense kannie geleer word nie! [kenny]





    Want die dastblik kan nie kers vashou by die COLT En ons sien uit na die Toys hulle is welkom ons het kontakte met lowbeds
    2003 COLT RODEO 2.8TDI BRACKENFELL CAPE TOWN SOUTH AFRICA 1300 Tazz vir Liewe Heksie

  9. #9
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    33
    Posts
    2,234
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Andre N View Post
    Uys, ons het 'n GO. Ek het vanoggend gou gisteraand se dronk praatjies planne aan die baas voorgele en sy het dit 'n yes gegee. Pending natuurlik hoe goed ek later die hele business case aan haar voorle en die nodige aansoeke in triplikaat in vul en inhandig.

    Gaan daai sand heuwelkies plat ry,sommer vandag nog begin soek na daai elusive Toyota approved 170kw Chip vir die D4-D.


    170kw Hilux This I have to see (Nogal Toyota aproved)

    Dalk as jy twee chips in sit kry jy 250kw en 800nm

  10. #10
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    12,182
    Thanked: 38

    Default

    Quote Originally Posted by jgoosen View Post
    170kw Hilux This I have to see (Nogal Toyota aproved)

    Dalk as jy twee chips in sit kry jy 250kw en 800nm
    Hulle bestaan in die UK!


    Overkill - isn't!

    uys@stofpad4x4.co.za
    www.stofpad4x4.co.za

    Why you need Stofpad4x4 Rock sliders

    Office: 012 654 7723 (sales)

  11. #11
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    51
    Posts
    510
    Thanked: 15

    Default

    Julle besef duidelik nie dat te heeltemal TE LAAT is om aansoek te doen vir Slaapstad visa's vir Desember 2009 nie!!!

    Julle aansoeke moes al in Februarie in gewees het.

  12. #12
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    12,182
    Thanked: 38

    Default

    Wie se hulle is nie klaar goedgekeur nie?


    Overkill - isn't!

    uys@stofpad4x4.co.za
    www.stofpad4x4.co.za

    Why you need Stofpad4x4 Rock sliders

    Office: 012 654 7723 (sales)

  13. #13
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    51
    Posts
    510
    Thanked: 15

    Default

    Uys, as jou aansoek fotos dieselfde is as jou avatar foto wat soos Fester Adams lyk is die kanse absoluut nul dat jy 'n visa sou kry.
    Ek neem dus aan julle kom af as onwettige immigrante....

    Dit sal toegelaat word solank jy die regmatige korrupsie bydrae lewer.
    Ek sal vir jou die landgoed se naam, die wyn wat jy moet bestel en die afleweringsadres PM

  14. #14
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria/Beauvais France
    Age
    33
    Posts
    2,234
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Hulle bestaan in die UK!
    Rerig ? So hoekom import julle nie 'n klomp in nie ?
    Last edited by JGoosen; 2009/06/29 at 12:47 PM.

  15. #15
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    CY ek sÍ!
    Age
    53
    Posts
    2,373
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Kola View Post
    Ek neem dus aan julle kom af as onwettige immigrante....

    Dit sal toegelaat word solank jy die regmatige korrupsie bydrae lewer.
    Ek sal vir jou die Brandewyn Kelder se naam, die Hoeveelheid wat jy moet bestel en die afleweringsadres PM
    Kola, so moet jou "regmatige bydrae" klosule eintlik lyk!! Ons gaan darem een aand 'n brandoffer maak of wat?

    Manne, ons wag vir julle hier aan die Suidpunt van Afrika!!!
    Last edited by HennieZJ; 2009/06/29 at 12:53 PM.
    It's a J e e p thing...........you would'nt understand!!
    Ek ry met stok-ou Jeeps, want dan dink almal ek's al lankal ryk!!
    Gee vir my 'n Coke......skoon Coke......met 'n dubbel Brannas in asseblief!!

  16. #16
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    36
    Posts
    1,439
    Thanked: 14

    Default

    Quote Originally Posted by Kola View Post
    Julle besef duidelik nie dat te heeltemal TE LAAT is om aansoek te doen vir Slaapstad visa's vir Desember 2009 nie!!!

    Julle aansoeke moes al in Februarie in gewees het.
    Ons het dit agtergekom, maar die Tannie agter die counter was so meegevoer toe ek haar vertel van die charity case waarmee ons besig is daar, dat nadat sy na haar sneusdoekies gegryp het, het sy ons nie net ons visums gegee nie maar sommer die sleutel tot die stad ook.


    Aan die Capies, Wat/Waar is die naaste ordentlike kamp plek aan Atlantis Duine ? Ons Vaalies gaan iewers plek nodig he om ons hardekool vure te kom maak.

  17. #17
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    12,182
    Thanked: 38

  18. #18
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Melkbosstrand
    Age
    51
    Posts
    510
    Thanked: 15

    Default

    Kom kamp sommer by die Ou Skip, dit is dan sommer lekker naby aan my ook en julle kan sommer die "betaling" dan persoonlik maak.


    Ek sal selfs probeer om weer 'n 4x4 te he teen daardie tyd.

  19. #19
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    CY ek sÍ!
    Age
    53
    Posts
    2,373
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    Yip Uys, Andre N, Ouskip is net tussen Melkbos en Duinefontein, onder 10kms van Atlantis Duine......binne kruip afstand! Verder Wes is daar nog Ganzekraal (25kms) en Yzerfontein (40kms) wat ook pragtige kampplekke het, maar dit gaan dit weer vir ons hier van die Noordelike Voorstede moeilik maak want dis sowat 50kms hier van ons af Atlantis toe. Dink ek sal my tent moet inpak en saamkom Ouskip toe.
    It's a J e e p thing...........you would'nt understand!!
    Ek ry met stok-ou Jeeps, want dan dink almal ek's al lankal ryk!!
    Gee vir my 'n Coke......skoon Coke......met 'n dubbel Brannas in asseblief!!

  20. #20
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Bonaero Park, Kempton Park
    Age
    35
    Posts
    151
    Thanked: 0

    Default

    Hoever is die Duine van Hartenbos af?
    Die lewe is te kort om te komkommer oor wat ander dink

    2004 Colt Clubcab 2.8TDi Nudge M Replacement bumper Bridgestone Dueler A/T 31x10.5 R15

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Similar Threads

  1. Land Rover N1 City Cape Town
    By Basil Peetz in forum Land Rover
    Replies: 11
    Last Post: 2011/02/23, 10:54 PM
  2. Last Driver training Level 1 and 2 on 20th November 2010 for the year!
    By Engel in forum 4x4 Training / Certifications
    Replies: 2
    Last Post: 2010/11/17, 06:55 AM
  3. Driver training in Western Cape with Botswana in mind.
    By 50something in forum 4x4 Training / Certifications
    Replies: 10
    Last Post: 2008/11/03, 09:53 AM
  4. Eastern Cape 4X4 Training
    By Ralph_Clark in forum 4x4 Training / Certifications
    Replies: 19
    Last Post: 2007/02/15, 11:03 AM
  5. Mitsubishi Motors Eastern Cape Training
    By Dirk in forum Calender & Events
    Replies: 0
    Last Post: 2006/09/21, 09:58 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •