nissan 4x4 club




Results 1 to 1 of 1

Thread: nissan 4x4 club

  1. #1
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Kroonstad
    Age
    30
    Posts
    256
    Thanked: 0

    Exclamation nissan 4x4 club

    Vir die ouens wat nie weet nie, ons het 'n Nissan 4x4 club, die club is besig om 'n hele hernuwing te beleef en ons is opsoek na nuwe lede om by die club aan te sluit. 'n Club se sukses is in die getal aktiewe lede, hoe meer lede ons het hoe sterker is ons stem by Nissan SA. Voel welkom om te kom rondkyk op die website, www.nissan4x4.co.za en kom kyk wat die nuwe planne is en hoe jy daarby kan inskakel. Ons is 'n fun klomp ouens wat regtig hierdie ding wil laat werk en sal moeilik gaan sonder mede Nissan 4x4 eienaars.

    Daar is ook 'n groep (group) op Facebook wat op hoogte gehou word van club aktiwiteite, julle is welkom om die group te join en so op hoogte te bly van sake.

    Hoop ek sien julle Daar
    4x4 Groete
    Tal
    Last edited by Spike; 2009/02/26 at 06:37 PM.
    ONE LIFE... DRIVE TOYOTA

Similar Threads

  1. Honorary Rangers need some 4x4 help
    By hbannink in forum Environmental & Conservation
    Replies: 217
    Last Post: 2016/03/30, 02:46 PM
  2. Brakkeduine 4x4 Trail near PE.
    By Big Hilux in forum Eastern Cape
    Replies: 12
    Last Post: 2014/12/29, 10:34 PM
  3. Advice on first 4x4 buy. Nissan vs Nissan vs Ford
    By Peder in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 18
    Last Post: 2011/05/04, 04:58 PM
  4. datsun / nissan 4x4 tracker 1985
    By tracker85 in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 3
    Last Post: 2011/03/03, 10:39 PM
  5. Newsletter from 4x4 Offroad Adventure Club (Gauteng)
    By Dirk in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 0
    Last Post: 2006/10/19, 08:01 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •