Harvey tiles over thatch roof




Results 1 to 19 of 19
  1. #1
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Gouritzmond
    Age
    68
    Posts
    1
    Thanked: 0

    Default Harvey tiles over thatch roof

    Harvey tiles oor ons riet dak...asb wil weet wat julle dink..is dit die moeite werd? Iemand wat dit al vir ń paar jaar op het?? Wat dink julle?? Enige probleme?? Is daar nie nou meer "goggas"🐜 nie?? Of ASB enige iets wat ons moet weet voor ons dit doen?? Ken iemand vir Andre van Fiddler on the Roof van Pretoria wat dit ook doen?? Hy sal ons dak in Gouritzmond/Mosselbaai moet gaan doen ?? Ek het op sy web gaan kyk 👀 Dit lyk goed maar dit sÍ mos maar nog niks?? ASB julle ons sal dit baie waardeer
    Groetnis Gary en Fransie

  2. #2
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    85
    Thanked: 12

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    More die goggas gaan steeds daar wees behalwe as jy plafonne on sit en die versekerings premies gaan ook nie verminder nie want daar is steeds gras wat kan brand. Die probleem met gras is dat die hele huis altyd afbrand as daar n brand is en standaard konstruksie word die huis in die meeste gevalle gered met net gedeeltelike skade. Voorspoed met jou besluit.


    2016 Hilux 2.8 GD6 4x4 Dc
    2010 Conqueror Compact 2

  3. #3
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Midvaal
    Age
    43
    Posts
    214
    Thanked: 24

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Hoekom kry jy nie eerder kwotasies van die local ouens in Mosselbaai nie? Vra ander mense daar rond vir verwysings...
    Pajero 4 LWB
    The most important thing to do if you find yourself in a hole is to stop digging (Warren Buffet)

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    55
    Posts
    27,933
    Thanked: 4818

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Haal al die gras/dekriet af en sit teels op.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

  5. #5
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    43
    Posts
    2,600
    Thanked: 1675

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Haal al die gras/dekriet af en sit teels op.
    Teels is swaarder as gras..kappe sal moet oorgedoen word.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  6. The Following User Says Thank You to Riaan van Wyk For This Useful Post:


  7. #6
    Join Date
    Oct 2014
    Location
    Tzaneen
    Age
    57
    Posts
    156
    Thanked: 19

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    HAve had Harvey tiles over thatch for about 12 years. Was worth doing. We removed the majority of the grass so have a very thin layer as a ceiling with think pink type stuff.and then the Harveytiles. Insurance has inspected and was happy to reduce the premium from thatch prices.
    2017 Amarok V6 HiLine+
    2014 Amarok 4Motion Auto (Sold)
    1983 Suzuki SJ410V
    1985 Suzuki SJ413
    Mazda Cx7 Turbo
    Fiat 500 1400MTA (Tweety)

  8. #7
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    55
    Posts
    27,933
    Thanked: 4818

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by Riaan van Wyk View Post
    Teels is swaarder as gras..kappe sal moet oorgedoen word.

    nie harvey tiles nie
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

  9. #8
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    33
    Posts
    2,913
    Thanked: 404

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    nie harvey tiles nie
    Is harvey tiles daai metaal "sement" dak teels?

  10. #9
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    131
    Thanked: 26

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Ons het dit so 6 jaar terug gedoen en was beste besluit ooit gewees vir die dak.

    Daardie tyd get hulle al die gras afgehaal en net weer dekriet opgesit maw dit wat jy van binne af sien. Deesdae sit hulle dit op die bestaande gras.

    Ons versekering is aansienlik minder omdat die dekriet dunner is maar ek verstaan dat as die teel op bestaande gras kom word dit nog steeds as n grasdak gesien en so verseker.

    Ons het die silwer isolation opgesit maar huis is aansienlik kouer as voorheen. So laat hulle pienk airolite ook opsit - moenie probeer spaar daar nie. Reen raas baie.

    Dis n vieslike vuil werk veral as die gras alles afkom.

    Google Riaan van Graan - hy het ons dak gedoen en was professioneel en goed.

  11. #10
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    43
    Posts
    2,600
    Thanked: 1675

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    nie harvey tiles nie
    O ok jy bedoel Harvey teels. In elk geval sal die kappe weer na gekyk moet word.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  12. #11
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    43
    Posts
    2,600
    Thanked: 1675

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by carlp View Post
    Is harvey tiles daai metaal "sement" dak teels?
    Jip. PopulÍr hier vir dieselfde rede, om oor grasdakke te sit, een van my kliente is een van die spesialiste in my area.

    In Sodwana en Mosambiek is Onduline en Bardoline meer populÍr.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  13. #12
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    61
    Posts
    527
    Thanked: 248

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by Riaan van Wyk View Post
    Teels is swaarder as gras..kappe sal moet oorgedoen word.
    Harvey
    Is ligte metaalteels en weeg baie minder as sementteels. Grasdak se konstruksie met gras weeg minstens 70kg per vk m, as dit nie reen nie. Baie reen kan gewig opgaan tot meer as 100kg per vk m
    Last edited by julius caesar; 2018/06/13 at 06:52 PM.
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

  14. #13
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    43
    Posts
    2,600
    Thanked: 1675

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by julius caesar View Post
    Harvey
    Is ligte metaalteels en weeg baie minder as sementteels. Grasdak se konstruksie met gras weeg minstens 70kg per vk m, as dit nie reen nie. Baie reen kan gewig opgaan tot meer as 100kg per vk m
    Ok dan weet jy ook 'n staal dak se kap konstruksie is anders as 'n teel dak se konstruksie.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  15. #14
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    131
    Thanked: 26

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by Riaan van Wyk View Post
    Ok dan weet jy ook 'n staal dak se kap konstruksie is anders as 'n teel dak se konstruksie.
    Wat probeer jy sÍ?

  16. #15
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    43
    Posts
    2,600
    Thanked: 1675

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by Serf View Post
    Wat probeer jy sÍ?
    Dat mens nie al die gras van 'n dak af kan haal en net Harvey teels opsit soos hier gestel was vroeer.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  17. #16
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    131
    Thanked: 26

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by Riaan van Wyk View Post
    Dat mens nie al die gras van 'n dak af kan haal en net Harvey teels opsit soos hier gestel was vroeer.
    Ja, jy kan harvey thatch tiles opsit. Slaan brandring vas op grasdak se pale en slaan tiles daaraan vas. Dis n staal teel en nie sement nie. Weeg amper niks in vergelyking met n sement teel of gras nie.

  18. #17
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    43
    Posts
    2,600
    Thanked: 1675

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by Serf View Post
    Ja, jy kan harvey thatch tiles opsit. Slaan brandring vas op grasdak se pale en slaan tiles daaraan vas. Dis n staal teel en nie sement nie. Weeg amper niks in vergelyking met n sement teel of gras nie.
    Ja ek weet, vroeer genoem dat ek klient het wat dit doen.
    Maar mens kan nie al die gras afhaal en net Harvey teels op dak kappe sit wat vir gras of sement teels ontwerp is.

    EDIT: Ek het vergeet dat grasdakke gewoonlik nie ontwerpte kappe het en pale word gebruik vir die struktuur. So daar is nie probleem met die Harvey op gras of net Harvey op bestande dak.
    Last edited by Riaan van Wyk; 2018/06/14 at 07:39 AM.
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  19. #18
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    45
    Posts
    2,771
    Thanked: 222

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    In PE gebruik hulle Harvey tile om ou sinkdakke oor te doen. Sit brandering bo-op sinkplate en dan Harvey tile bo-op. My vorige 2 huise se dakke was so. Huidige huis was slate. Dit is verwyder en vervang met Harvey tiles. Baie veelsydig.
    Last edited by Sawdust; 2018/06/13 at 08:49 PM.
    2004 Defender 110 Td5


  20. #19
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    55
    Posts
    27,933
    Thanked: 4818

    Default Re: Harvey tiles over thatch roof

    Quote Originally Posted by Sawdust View Post
    In PE gebruik hulle Harvey tile om ou sinkdakke oor te doen. Sit brandering bo-op sinkplate en dan Harvey tile bo-op. My vorige 2 huise se dakke was so.
    yep my ou huis in Wonderboom Suid was so gedoen

    lekker warm in winter, lekker koel in somer

    bo op grasdak: 'n simple brandering raam kan oor die verdunde gras gaan en dan plons jy die Harvey neer op die brandering met 'n nail gun (nail gun het minder impak as 'n normale hamer)

    soos genoem is gras hel swaar in vergelyking as dit 'n vol dikte ongekamde dak is
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP: SOLD

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •