Michelin - 81,313 km and still going strong




Results 1 to 7 of 7
  1. #1
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    Cape Town
    Posts
    84
    Thanked: 3

    Default Michelin - 81,313 km and still going strong

    Name:  IMG_6282small.jpg
Views: 252
Size:  167.4 KB

    81,313 km with Michelin on Prado. Still running very well.

  2. #2
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    41
    Posts
    217
    Thanked: 51

    Default Re: Michelin - 81,313 km and still going strong

    Ek weet nie hoe jy dit doen nie?
    Myne was moeg op 60k km.
    Moet se ek ry baie grondpad.?

  3. #3
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Secunda
    Age
    54
    Posts
    284
    Thanked: 75

    Default Re: Michelin - 81,313 km and still going strong

    Neewat, hierie Michelin is n wenner mbt kms

  4. #4
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    swakopmund
    Age
    46
    Posts
    4,083
    Thanked: 952

    Default Re: Michelin - 81,313 km and still going strong

    Quote Originally Posted by j9x View Post
    Neewat, hierie Michelin is n wenner mbt kms
    Flip my pirellis maak nie 40 000 nie

  5. #5
    Join Date
    May 2010
    Location
    Pretoria North
    Age
    63
    Posts
    236
    Thanked: 4

    Default Re: Michelin - 81,313 km and still going strong

    More almal,
    Ek het dieselfde band op my Fortuner en het nou 85 000km en lyk ook nog soos op die boonste fotos.
    Baie, baie in my skik met die bande en VERSEKER sal my volgende stel bande weer Michelins wees!!

    I'm addicted...to CAMPING...!!!
    Cheers...my campsite is waiting...!!!

  6. #6
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Ceres/Hamlet & Strand
    Age
    42
    Posts
    679
    Thanked: 46

    Default Re: Michelin - 81,313 km and still going strong

    Quote Originally Posted by Mapog View Post
    Ek weet nie hoe jy dit doen nie?
    Myne was moeg op 60k km.
    Moet se ek ry baie grondpad.?
    Wat het jy onder dieselfde omstandighede met 'n ander soort band gekry?

    Ek dink 60k is uitstekend vir baie ry op sommige tipes grondpaaie, dit hang maar alles van die tipe oppervlakte af. Die vergelyking sal dus interessant wees.
    2010 Ford Ranger 2.5TD XLT 4X4

  7. #7
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    40
    Thanked: 10

    Default Re: Michelin - 81,313 km and still going strong

    Ek ry al die laaste 10 jaar met hulle op my bakkies en ek kry altyd vÍr oor die 100 000km met hulle

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •