Daar is nie dalk iemand wat n stel ou 30x9.5x15 A/T of M/T bande het wat rondle en nie gebruik word nie.

Ek is opsoek na n stel vir ons Suzuki SJ, het ons bande 31x10.5x15 vir n persoon geskenk wat finansieel in die moeilikheid is en nie bande kon bekostig nie.

Hoop iemand kan dalk help.

Dankie Rood