Kwas en Koringkorrel baai




Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Pretoria East
    Age
    40
    Posts
    401
    Thanked: 152

    Default Kwas en Koringkorrel baai

    Naand julle
    Ons doen n toer Desember langs die kus af deur die Noord Kaap en Weskus

    Ons het plek gekry by Groen rivier sover. Delwers is vol.
    Ek wil graag weet of plekke soos Kwas en Koringkorrel baai bekombaar is as ek n Conqueror Companion sleep. Of gaan n mens sukkel in die sand met die swaar gewig (1800kg)

    Ek ken nie die area nie, waar kan ek nog kyk waar mens langs die see kan staan.
    Ons is ingerig met water en sonpanele.

    Die res van ons toer se 19 dae is geboek, maar ons sit nou met 5 dae wat ons iewers wil staan langs die kus omdat ons nie plek by Delwers gekry het nie.

    Enige hulp sal great wees.
    Mitsubishi Triton Athlete 2.4 DI-D with SuperSelect II
    Conqueror Companion Platinum Edition

    ** Every father should remember that one day his son will follow his example instead of his advice **

  2. #2
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    130
    Thanked: 19

    Default Re: Kwas en Koringkorrel baai

    Quote Originally Posted by Toks View Post
    Ek wil graag weet of plekke soos Kwas en Koringkorrel baai bekombaar is as ek n Conqueror Companion sleep. Of gaan n mens sukkel in die sand met die swaar gewig (1800kg)
    Ons het 'n Echo Kavango wat omtrent net so swaar is maklik daar gesleep.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	20170831_104036_small.jpg 
Views:	91 
Size:	286.3 KB 
ID:	489029   Click image for larger version. 

Name:	20170830_183900_small.jpg 
Views:	86 
Size:	114.4 KB 
ID:	489030   Click image for larger version. 

Name:	20170830_183811_small.jpg 
Views:	89 
Size:	145.4 KB 
ID:	489031  

    JR
    98 Nissan Hardbody 3l, Front Runner detachable roof rack, own drawer system and dual battery.
    13 Toyota Fortuner 4x4 auto, Wilderness 310.

  3. #3
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    52
    Posts
    1,255
    Thanked: 152

    Default Re: Kwas en Koringkorrel baai

    Daar is n paar plekke ek het by Gert du Toit se baai ,Brand se Baai en dan is daar n paar plekke het hul name vergeet maar as jy daar af ry teen die kus dan salmjy plekke,sien of kamp waar,jy wil as dit mooi is

  4. #4
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    10,684
    Thanked: 220

    Default Re: Kwas en Koringkorrel baai

    Daar is baie plek van Groenrivier tot by Lutzville waar kampplek teen die see is. Jy moet net selfversorgend wees. Ongelooflik mooi daar langs die kus. Gaan geniet dit,
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  5. #5
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Pretoria East
    Age
    40
    Posts
    401
    Thanked: 152

    Default Re: Kwas en Koringkorrel baai

    Dankie julle.

    Is dit nie besig daar oor December nie, ek het al op die forum gelees dat daar baie mense is wat elke jaar na dieselfde spot toe gaan?
    Ons soek plek vir 21 - 27 Desember 2018.

    Kan n mens net regtig enige plek stop en opslaan? Het mens nie n permit of iets nodig nie?
    Mitsubishi Triton Athlete 2.4 DI-D with SuperSelect II
    Conqueror Companion Platinum Edition

    ** Every father should remember that one day his son will follow his example instead of his advice **

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •