Namibia toer




Results 1 to 18 of 18

Thread: Namibia toer

  1. #1
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Mosselbay
    Age
    71
    Posts
    104
    Thanked: 9

    Default Namibia toer

    Ons is besig om 'n toer deur Namibia en Botswana te beplan.

    'n Paar vrae oor Namibia:

    1. Is die pad langs die Kunene rivier na Epupa valle klaar en wat is die afstand en toestand?
    2. Kampplek in Rundu omgewing, Twyfelfontein, Brandberg
    3. Kampplek naby (buite) Andersonhek en Namutoni. Wil nie binne wildtuin kamp nie, te duur
    4. Kontakbesonderhede van kampplekke by Epapu Valle, blykbaar is daar 2

    Sal opreg waardeer word, nog meer vrae sal moontlik later volg

  2. #2
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Twyfelfontein Conservancy, Damaraland, Namibia
    Age
    36
    Posts
    405
    Thanked: 54

    Default Re: Namibia toer

    Sal Madisa campsite voorstel vir Twyfelfontein area.
    Zane
    --------------------------------
    Gen 3 Pajero 3.8 V6 GLS SWB

  3. #3
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    69
    Posts
    130
    Thanked: 3

    Default Re: Namibia toer

    Eros ha Village net buite Anderson hek. Onguma game reserve aan die poster kant van Etosha

    Toyota Fortuner 2011 3.0D 4x4 Auto
    Challenger Bundu Basher (Seriously Modified)

  4. #4
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Windhoek
    Age
    57
    Posts
    260
    Thanked: 141

    Default Re: Namibia toer

    JB10 spot on.
    2002 Discovery td5

  5. #5
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    69
    Posts
    130
    Thanked: 3

    Default Re: Namibia toer

    Quote Originally Posted by maanskotze View Post
    Ons is besig om 'n toer deur Namibia en Botswana te beplan.

    'n Paar vrae oor Namibia:

    1. Is die pad langs die Kunene rivier na Epupa valle klaar en wat is die afstand en toestand?
    2. Kampplek in Rundu omgewing, Twyfelfontein, Brandberg
    3. Kampplek naby (buite) Andersonhek en Namutoni. Wil nie binne wildtuin kamp nie, te duur
    4. Kontakbesonderhede van kampplekke by Epapu Valle, blykbaar is daar 2

    Sal opreg waardeer word, nog meer vrae sal moontlik later volg
    Jammer oor die spel foute met my vorige terugvoer (predictive text was aan).
    Kampplekke buite Etosha:
    - By Anderson hek, Etosha Village
    - By Namutomi, Onguma Game Reserve.
    Ons gaan gedurende April/ Mei 2018 by beide die kampe kamp

    Toyota Fortuner 2011 3.0D 4x4 Auto
    Challenger Bundu Basher (Seriously Modified)

  6. #6
    Join Date
    Feb 2017
    Location
    Windhoek
    Age
    54
    Posts
    9
    Thanked: 1

    Default Re: Namibia toer

    Mopane kamp buite Anderson hek. Privaat ablusie en baie netjies!

  7. #7
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Mosselbay
    Age
    71
    Posts
    104
    Thanked: 9

    Default Re: Namibia toer

    Baie dankie tot dusver. Vorder goed met die beplanning. Sal later terugvoering gee waar ons gaan kamp

  8. #8
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Mosselbay
    Age
    71
    Posts
    104
    Thanked: 9

    Default Re: Namibia toer

    Hak nog bietjie vas by Ruacana vir kampplek. Wie kan help

  9. #9
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    568
    Thanked: 24

    Default Re: Namibia toer

    Die pad langs die Kunene is al klaar. Gravel.... so sal seker maar bietjie agteruit gaan met elke reen seisoen....as hul dit nie instand hou.

  10. #10
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    60
    Posts
    2,106
    Thanked: 204

    Default Re: Namibia toer

    Let wel, die pad langs die kunene is nie 'n vinnig ry 80 of 100 km per uur soos ander grenspaaie nie. Dit is steeds 'n go slow paadjie.
    Pajero GLS Exceed 2014 LWB &
    Jeep Cherokee 2001 2.5 Diesel, Gone to Jeep Heaven
    Toyota Hilux, plaas bakkie
    Platkar Swambo's MB

  11. #11
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Mosselbay
    Age
    71
    Posts
    104
    Thanked: 9

    Default Re: Namibia toer

    Sien nogal uit om hom te ry, rustig op ons tyd

  12. #12
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    69
    Posts
    130
    Thanked: 3

    Default Re: Namibia toer

    Quote Originally Posted by maanskotze View Post
    Hak nog bietjie vas by Ruacana vir kampplek. Wie kan help
    Ons het plek bespreek by Eha Lodge vir einde April. Was self nog nie daar nie maar verstaan dat dit OK is.

    Toyota Fortuner 2011 3.0D 4x4 Auto
    Challenger Bundu Basher (Seriously Modified)

  13. #13
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    52
    Posts
    482
    Thanked: 259

    Default Re: Namibia toer

    Quote Originally Posted by maanskotze View Post
    Hak nog bietjie vas by Ruacana vir kampplek. Wie kan help
    Eha lodge of entjie verder Hippo pools. Eha het krag en goeie geriewe. Verouderd maar skoon en water is altyd warm. Hippo pools is n gemeenskap kamp op die rivier oewer met min gereiwe.

  14. #14
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    king william's town
    Age
    62
    Posts
    761
    Thanked: 239

    Default Re: Namibia toer

    'n Paar vrae oor Namibia:

    1. Is die pad langs die Kunene rivier na Epupa valle klaar en wat is die afstand en toestand?

    Afstand ongeveer 140 km (5 na 6 uur se ry), en toestand is meeste aanvaarbaar maar nog stadig en bietjie rof op party plekke. So 40 km wes van Ruacana, so uur na uur en 'n half se ry, is Kunene River Lodge, baie mooi plek om te bly.

    2. Kampplek in Rundu omgewing,

    Sarasunga Camp in die dorp en daar is ook kamp so twee km verder af langs die rivier.
    So 10 km verder aan die ooste kant is daar ook Lodge waar ons gebly het, maar jy kamp op mekaar, al is daar privaat ablisies by elke staanplek.

    Twyfelfontein,

    Aba Huab Kamp waar jy amper verseker is om die woestyn Olifante te sien, waar hul water kry wanneer die sin sak.

    Brandberg

    White Lady Lodge op die Ugab Rivier, en Brandberg Lodge in die dorpie Uis.

    3. Kampplek naby (buite) Andersonhek en Namutoni. Wil nie binne wildtuin kamp nie, te duur
    4. Kontakbesonderhede van kampplekke by Epapu Valle, blykbaar is daar 2

    Daar is twee plekke, en jy behoort plek te kry. Ons het nog nooit bespreek nie en het elke keer plek gekry.

    Sal opreg waardeer word, nog meer vrae sal moontlik later volg

  15. #15
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    king william's town
    Age
    62
    Posts
    761
    Thanked: 239

    Default Re: Namibia toer

    Quote Originally Posted by maanskotze View Post
    Hak nog bietjie vas by Ruacana vir kampplek. Wie kan help
    EhaLodge & Rest Camp (S17*26’15” E14*21’31”) RuacanaSunset Lodge (17*26’25’’S 14*21’03’’E) ---(25) ---RuacanaFalls/Hippo Pools Community Camp (S17*25’49” E13*56’58”) ---(43) ---Kunene River Lodge (S17*21’16” E13*52’52”) ---(5) ---Swartbooi’s Drift (S17*20’28” E13*50’57”) --- (73) ---EpupaFalls Community Camp(17*00’09’’S13*14’42’’E) Omarunga Lodge (17*00’09’’S 13*14’46’’E)

  16. #16
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Okahandja
    Age
    52
    Posts
    482
    Thanked: 259

    Default Re: Namibia toer

    Ruacana sunset lodge is close.

  17. #17
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Mosselbay
    Age
    71
    Posts
    104
    Thanked: 9

    Default Re: Namibia toer

    Haboob baie dankie vie die waardevolle inligting

  18. #18
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    king william's town
    Age
    62
    Posts
    761
    Thanked: 239

    Default Re: Namibia toer

    Plesier...

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •