Nikon D5300 Frustrasie - Page 2




Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 45
  1. #21
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Lichtenburg
    Age
    24
    Posts
    18
    Thanked: 1

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Quote Originally Posted by Johnna View Post
    Het jy n ND filter op? Ek het so ruk terug met n Canon 100-400 lens net so gesukkel met fokus. Terug gevat na die handelaar toe. Ons het toe n ander maak ND filter opgesit en dit het die probleem opgelos
    Ek het geen filters op my lens nie, dit is nuwe lens wat ek net so gefit het sonder enige ander ekstras op die lens.

  2. #22
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Johannesburg
    Age
    31
    Posts
    255
    Thanked: 52

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Skiet 'n paar fotos in Aperture Mode, en maak seker jou ISO is meer as jou focal length (so as jy op 300mm skiet, maak seker jou ISO is meer as 300). As jy jou ISO verander, sal dit die shutter speed automaties verander. Verander jou aperture so paar keer vir elke foto. As jy so speel sal jy vinnig agter kom wat werk in daai situasie.

    Kyk of die fotos beter uit kom as van tevore. As die fotos beter uit kom, vergelyk dan die settings van die vorige fotos met die nuwe fotos.
    Iwan
    2007 Mitsubishi Pajero 3.2DiD SWB (Gen4)
    2001 Mitsubishi Colt Rodeo 2.8TD D/C 4x4 (sold)

  3. The Following User Says Thank You to Oubie For This Useful Post:


  4. #23
    Join Date
    May 2014
    Location
    Secunda
    Age
    28
    Posts
    66
    Thanked: 20

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    You mentioned its a 300mm lens. Is it image stabilized (IS)? If not, then at full zoom your images can be easily blurred if not using a tripod.

  5. The Following User Says Thank You to Conrady For This Useful Post:


  6. #24
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    49
    Posts
    12,153
    Thanked: 764

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Arlu meeste raad is reeds gegee.

    - langer lens - gebruik die tripod.
    - shutter speed - stadiger as 1/160 ... gebruik die tripod
    - shutter speed - as dit mense is wat gaan beweeg ... 1/200 of vinniger ...
    - Aperture - F2,8 tot F 5,6 het n kort "depth of field" ... party goed gaan skerp in fokus wees, maar goed nader en verder van die lens gaan "sag" wees.
    - speel met F8 as jy mense afneem, kyk wie is in fokus en waar die fouks sagter raak
    - natuur/landskap - F13 of selfs meer, maar nou raak die shutterspoed stadig ! TRIPOD !


    NOU begin die sports ... wat gebeur as jy mense afneem in swak lig ? F8 vir diepte van veld, maar jy soek ook 1/200 .... al manier om dit te maak werk is om die ISO van 100 te skuif na 400 ... 800 ... en nou begin jy fots kry met digital noise ... noise reduction in post editing ...



    GENIET die reis .... na 6 maande was ek reg om my DSLR weg te gooi ... BAIE BLY ek het bel in n behoorlike kurses !!


    praat gerus met die fotografie klub in jou area. Hulle sal jou kan help met kursesse in jou area.

    http://www.pssa.co.za/

  7. The Following 4 Users Say Thank You to ChrisF For This Useful Post:


  8. #25
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Krugersdorp
    Age
    63
    Posts
    192
    Thanked: 41

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Hi Arlu, jy het 'n goeie kamera en jy behoort nie swak fotos te kry nie.
    Hier is twee persone vir wie ek die hoogste agting het en ek sou hulle raad sonder twyfel gebruik. EHoffman en Peter, julle advies sal die oplossing bring. Geen disrespek aan die ander raadgewers nie.
    Arlu maak gerus 'n draai by Nikon in Centurion, hulle is die Naaste aan jou. Hulle kan ook net seker maak dat alle stellings reg is. Outdoorphoto het my baie geleer, daar is ook Fotoskool op die web werf waar jy kan aanklop.
    Geniet jou kamera.
    Last edited by Bernard Mc Bride; 1 Week Ago at 12:39 PM.

  9. The Following 2 Users Say Thank You to Bernard Mc Bride For This Useful Post:


  10. #26
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Brits
    Age
    35
    Posts
    1,305
    Thanked: 151

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Leer leer leer lees lees lees oefen oefen oefen......herhaal.

    Kies n objek en bly hom afneem na elke verstelling. Jy sal gou leer wat werk waar.
    Current: Ranger T6 2.2 DC XLS
    Previous Hardbody 3.0TDI DC SEL

  11. The Following User Says Thank You to JuanB For This Useful Post:


  12. #27
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    49
    Posts
    12,153
    Thanked: 764

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Quote Originally Posted by JuanB View Post
    Leer leer leer lees lees lees oefen oefen oefen......herhaal.

    Kies n objek en bly hom afneem na elke verstelling. Jy sal gou leer wat werk waar.
    nee man

    lewe is net te kort om so te sukkel ....

    n kort kurses is idiaal om te LEER hoe die drie groottes teen mekaar afspeel ... sodra hy DIT verstaan, dan is dit oefen, oefen, oefen en nog oefen ....

  13. The Following User Says Thank You to ChrisF For This Useful Post:


  14. #28
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Brits
    Age
    35
    Posts
    1,305
    Thanked: 151

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Quote Originally Posted by ChrisF View Post
    nee man

    lewe is net te kort om so te sukkel ....

    n kort kurses is idiaal om te LEER hoe die drie groottes teen mekaar afspeel ... sodra hy DIT verstaan, dan is dit oefen, oefen, oefen en nog oefen ....
    Die kursus help baie, maar dis dieselfde as met enigiets anders dat die leer nooit ophou nie. En om te verstaan moet hy leer.
    Current: Ranger T6 2.2 DC XLS
    Previous Hardbody 3.0TDI DC SEL

  15. The Following User Says Thank You to JuanB For This Useful Post:


  16. #29
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Bethlehem
    Age
    29
    Posts
    418
    Thanked: 77

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Ek dink die belangrikste goed is genoem. As jou fotos nie skerp is nie, dan moet jy deur die volgende lysie werk:
    • Op die lens self is 'n focus setting: as jy autofocus gebruik, maak seker hy is gestel op AF
    • In die kamera menu is autofocus settings: AF-C (continuous) vir aksie fotos en AF-S vir stilstaande fotos
    • Ook in die menu is autofocus area: single point as jy self die fokuspunt wil stel (joystick by jou duim om die punt te stel) en area mode as jy wil h die kamera moet kies



    As al die autofocus settings reg is en jou fotos is nie skerp nie, maak seker jou shutter speed is vinnig genoeg dat handbeweging en subject-beweging nie 'n rol speel nie.

    As jou fotos steeds nie skerp is nie, is jou lens (of selfs die kamera body) dalk 'n dud.


  17. The Following User Says Thank You to SuzukiPiet For This Useful Post:


  18. #30
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Bethlehem
    Age
    29
    Posts
    418
    Thanked: 77

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Quote Originally Posted by SuzukiPiet View Post
    Ek dink die belangrikste goed is genoem. As jou fotos nie skerp is nie, dan moet jy deur die volgende lysie werk:
    • Op die lens self is 'n focus setting: as jy autofocus gebruik, maak seker hy is gestel op AF
    • In die kamera menu is autofocus settings: AF-C (continuous) vir aksie fotos en AF-S vir stilstaande fotos
    • Ook in die menu is autofocus area: single point as jy self die fokuspunt wil stel (joystick by jou duim om die punt te stel) en area mode as jy wil h die kamera moet kies



    As al die autofocus settings reg is en jou fotos is nie skerp nie, maak seker jou shutter speed is vinnig genoeg dat handbeweging en subject-beweging nie 'n rol speel nie.

    As jou fotos steeds nie skerp is nie, is jou lens (of selfs die kamera body) dalk 'n dud.
    http://www.kenrockwell.com/nikon/70-300mm-vr-afp.html
    "Nikon cautions that you need to have the latest firmware installed for it to work on the D5500, D5300 or D3300."

    Ek sien jou lens het nie die AF/MF switch op die lens nie.


  19. The Following User Says Thank You to SuzukiPiet For This Useful Post:


  20. #31
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Lichtenburg
    Age
    24
    Posts
    18
    Thanked: 1

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Dankie vir al die raad julle. Ek het al die raad gebruik en bietjie meer ernstig opgelet wat die kamera doen.
    Die raad van die ISO wat meer as die focal length moet wees help my onsettend baie sover. Ek is nog nie 💯 daar nie, maar kry al beter foto's uit.

    Ek sal die raad van die tripod ook begin doen aangesien ek vreeslike bewerige hande het wat ek agter gekom het.

    Ongelukkig het my lens self nie stabilization in nie so dalk moet ek na VR lens begin kyk om ook nog bietjie ekstra stabiliteit te bied??

    Ek het net een vraag. Met al die foto's wat ek tot dusver al geneem het kan ek nie meer onthou watse setting ek vir watse foto gebruik het nie. Is daar manier wat jy die settings na die tyd kan sien en of moet ek maar nota boekie begin nader sleep?

  21. The Following User Says Thank You to Arlu For This Useful Post:


  22. #32
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Weltevreden Park
    Age
    47
    Posts
    6,845
    Thanked: 671

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Sorry, have to swap to English here.

    Once you have downloaded the pics to your PC.

    Right Click on file
    Click properties right at the bottom
    Click on details tab at the top

    This will give you quite a bit of information.
    Have you started looking at software for editing/ enhancing your photos yet?
    Stay Safe
    Disco-Deon
    This morning I woke up,
    Making today a great day.

    2006 V8. Stock Standard

  23. #33
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Lichtenburg
    Age
    24
    Posts
    18
    Thanked: 1

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Quote Originally Posted by Disco-Deon View Post
    Sorry, have to swap to English here.

    Once you have downloaded the pics to your PC.

    Right Click on file
    Click properties right at the bottom
    Click on details tab at the top

    This will give you quite a bit of information.
    Have you started looking at software for editing/ enhancing your photos yet?
    Thanks a lot. I will have a look at this tonight.

    I have photoshop installed and did a course on it about 3 years ago, but never used it.

  24. #34
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Klapmuts
    Age
    39
    Posts
    263
    Thanked: 39

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Get hold of this book - From snapshots to great shots Nikon D5300.
    https://www.safaribooksonline.com/li...9780133816976/
    I bought the same for my D7000.
    Jacques

    05 VW R5 Touareg
    03 VW Jetta TDi (platkar)

  25. The Following User Says Thank You to JacBrand For This Useful Post:


  26. #35
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Weltevreden Park
    Age
    47
    Posts
    6,845
    Thanked: 671

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Quote Originally Posted by Arlu View Post
    I have photoshop installed and did a course on it about 3 years ago, but never used it.
    Change to shooting raw.
    2 reasons
    1 - You have more editing power
    2 - You CANNOT save over your original photo when playing in PS

    Play in PS and see where that takes you as well.
    Stay Safe
    Disco-Deon
    This morning I woke up,
    Making today a great day.

    2006 V8. Stock Standard

  27. #36
    Join Date
    Mar 2017
    Location
    Lichtenburg
    Age
    24
    Posts
    18
    Thanked: 1

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    My nuutste foto na ek almal se raad gevolg het. Maar sal verseker sodra ek die tyd het vir kurses of iets gaan😀
    Attached Images Attached Images  

  28. #37
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    44
    Posts
    2,299
    Thanked: 108

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Sjoe maar daai bees is MAAR!

    Tegnies lyk die foto nie te sleg nie, behalwe dat die son aan die verkeerde kant was, die kop in die middel is en jy al sy bene by die kniee geamputeer het (so hy gaan binnekort nog hongerder wees). Jammer as dit bietjie stomp en brutaal is, maar iemand het gese "fotografie is 'n tegniek om jou sonder 'n kamera te leer sien". Attention to detail is krities vir goeie fotos.

    MBT die raad oor ISO: NEE. Die doel is reg, die metode is myns insiens heeltemal te eenvoudig. Die "teiken" is om 'n sluiterspoed te kry wat vinniger is as die lens se lengte, verwerk na 35mm kamera ekwivalent. Jou kamera se "crop ratio" is 1.5, so jy moet die lens se lengte met dit maal, en die sluiterspoed moet dan vinniger wees as dit. Behalwe dat selfs dit heeltemal te eenvoudig is. As die lens VR het, kan jy teen 'n laer spoed skiet. As jy van 'n driepoot af werk, nog laer. As jy meer bewe as meeste mense, of as die ding wat jy skiet beweeg vinnig, het jy egter meer nodig... Die ligvlakke verander te veel om die sluiterspoed met die ISO te beheer.

    Disc-Deon se raad sal jou wys wat die sluiterspoed, ISO en lensopening was, maar dit help nie veel as jy probeer onthou hoe jy daar uitgekom het nie...

    Voorspoed.
    Last edited by Peter Connan; 1 Week Ago at 08:26 PM.
    1996 Patrol 4.2SGL with lots of stuff to make it heavier and thus increase traction?

  29. The Following User Says Thank You to Peter Connan For This Useful Post:


  30. #38
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    49
    Posts
    12,153
    Thanked: 764

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Quote Originally Posted by JuanB View Post
    Die kursus help baie, maar dis dieselfde as met enigiets anders dat die leer nooit ophou nie. En om te verstaan moet hy leer.
    BAIE WAAR !!!!

    My first course was done over 5 weeks, including assignments. Learnt the BASICS ....


    and then the real learning started !!


    Done many courses since then, a fashion shoot, various lighting courses, star photography, a couple of editing courses ....

    I now check the basics, then deliberately search for a scene/venue to push my abilities and where I can improve my abilities ...



    joining a photography club for a few years, and taking part in competitions opened my eyes .... and took me to the next level

  31. #39
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    49
    Posts
    12,153
    Thanked: 764

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    Quote Originally Posted by Peter Connan View Post
    Sjoe maar daai bees is MAAR!

    Tegnies lyk die foto nie te sleg nie, behalwe dat die son aan die verkeerde kant was, die kop in die middel is en jy al sy bene by die kniee geamputeer het (so hy gaan binnekort nog hongerder wees). Jammer as dit bietjie stomp en brutaal is, maar iemand het gese "fotografie is 'n tegniek om jou sonder 'n kamera te leer sien". Attention to detail is krities vir goeie fotos.

    MBT die raad oor ISO: NEE. Die doel is reg, die metode is myns insiens heeltemal te eenvoudig. Die "teiken" is om 'n sluiterspoed te kry wat vinniger is as die lens se lengte, verwerk na 35mm kamera ekwivalent. Jou kamera se "crop ratio" is 1.5, so jy moet die lens se lengte met dit maal, en die sluiterspoed moet dan vinniger wees as dit. Behalwe dat selfs dit heeltemal te eenvoudig is. As die lens VR het, kan jy teen 'n laer spoed skiet. As jy van 'n driepoot af werk, nog laer. As jy meer bewe as meeste mense, of as die ding wat jy skiet beweeg vinnig, het jy egter meer nodig... Die ligvlakke verander te veel om die sluiterspoed met die ISO te beheer.

    Disc-Deon se raad sal jou wys wat die sluiterspoed, ISO en lensopening was, maar dit help nie veel as jy probeer onthou hoe jy daar uitgekom het nie...

    Voorspoed.
    BESLIS.

    Maar mens darem ook nie daai drie-hoek in een paragraaf opsom nie



    "Tegniek" help ook vir bewe .. hoe jy die kamera vas hou. Toe ek my kurses by Justin De Reuk gedoen het, het vir ons gewys hoe hy sy kamera vashou vir "mode" werk -
    - hy draai sy lyf 45 grade, linker sy na voor
    - sy linker elemboog word vasgedruk teen sy heup
    - lens word neergesit op sy linkerhand
    - nou buig hy voorentoe om deur die viewfinder te kyk

    op die manier word beweging baie verminder.


    Justin doen baie fotos van vliegtuie ... hier is dit n "panning aksie", dan word die kamera heel anders vasgehou. Nou IS daar beweging, maar dit is n egalige "panning" aksie.



    Daar is regtig nie n enkel antwaard wat vir alles werk nie !!


    In die begin gaan baie van die terugvoer teenstrydig en verwarrend wees. Sien alle terugvoer in KONTEKS.
    - kort lens vs lang lens
    - lig vs donke
    - stil vs beweging
    - mens vs natuur vs ....


    Ek het baie geleer deur die fotos in die WEG te kyk ... hier gee hulle die kamera verstellings, en bespreek hoekom en waarom ....


    VOORSPOED en GENIET dit !!

  32. The Following User Says Thank You to ChrisF For This Useful Post:


  33. #40
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Elspark
    Age
    49
    Posts
    427
    Thanked: 138

    Default Re: Nikon D5300 Frustrasie

    I have been shooting for 8 years and I am still learning. Practice, practice, practice.
    First thing I did was to get away from "backyard" subjects. After that the results got better. Many weekends away to Pilanesberg, air shows etc.

    Slowly but surely things got better. Most important is to persevere and enjoy!

    BTW one cannot always use a tripod at slow shutter speeds...
    f13, 1/125, 112mm
    Alouette II in flight
    Attached Images Attached Images  

  34. The Following User Says Thank You to Kaydee For This Useful Post:


Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •