Inhambane toe - Page 2




Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 30 of 30

Thread: Inhambane toe

  1. #21
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    51
    Posts
    1,075
    Thanked: 95

    Default Re: Inhambane toe

    Quote Originally Posted by SinWolf View Post
    Dit is teen ons beginsels om in seisoen Moz toe te gaan...

    MAAR... Ek en my vrou wou nog so 'n visvang trippie inwerk die jaar...

    Ons ry 21 Dec op na Barra... Ons kamp (kamp in MOZ OOK teen ons beginsls... maar in seisoen is dit maar duur EN ons het te laat wakker geskrik) by whitesands...
    Gaan jy kamp by Whitesands SinWolf

  2. #22
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    51
    Posts
    1,075
    Thanked: 95

    Default Re: Inhambane toe

    Quote Originally Posted by Rustie View Post
    sterkte met daai goor Komatie border crossing
    Rustie,dankie man maar ek is al n hele paarkeer daar deur op n Desember het al gesien wat kan daar gebeur.

  3. #23
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    3,795
    Thanked: 65

    Default Re: Inhambane toe

    Quote Originally Posted by Leon Venter View Post
    Gaan jy kamp by Whitesands SinWolf
    Ongelukkig ja
    .

    2017 Mitsubishi Triton 2.4 D/C 4X4 6 Auto Diesel
    Lynx Bashplate
    DIY Drawer system
    DIY Drop Fridge Slide

  4. #24
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    60
    Posts
    420
    Thanked: 174

    Default Re: Inhambane toe

    Quote Originally Posted by Rustie View Post
    sterkte met daai goor Komatie border crossing
    Needismaklik

    Sorg net dat jy so 3 uur die oggend by grens is, dan neem dit net so halfuur deur altwee grensposte
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

  5. #25
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    35
    Posts
    3,795
    Thanked: 65

    Default Re: Inhambane toe

    Quote Originally Posted by julius caesar View Post
    Needismaklik

    Sorg net dat jy so 3 uur die oggend by grens is, dan neem dit net so halfuur deur altwee grensposte
    Ons mik vir 04:00 die oggend van 22ste Dec.
    .

    2017 Mitsubishi Triton 2.4 D/C 4X4 6 Auto Diesel
    Lynx Bashplate
    DIY Drawer system
    DIY Drop Fridge Slide

  6. #26
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    39
    Posts
    689
    Thanked: 10

    Default Re: Inhambane toe

    Quote Originally Posted by Leon Venter View Post
    Wie ry almal die 17 Desember op Inhambane toe
    Ek ry die 17de op Kosi Bay toe.
    Rudolph78

    Jeep Rubicon Unlimited - SOLD


  7. #27
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    39
    Posts
    689
    Thanked: 10

    Default Re: Inhambane toe

    Quote Originally Posted by Kallie Vos View Post
    Definitief is ons volgende jaar weer in die Paindane omgewing. Ek doen die Sodwana-ding hierdie jaar
    Waar gaan jy wees in Sudwana? By watter Lodge?
    Rudolph78

    Jeep Rubicon Unlimited - SOLD


  8. #28
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    51
    Posts
    1,075
    Thanked: 95

    Default Re: Inhambane toe

    Quote Originally Posted by SinWolf View Post
    Ongelukkig ja
    Lekker man ek gaan gaan ook kamp daar by Cumbini sal dalk kom draai maak daar

  9. #29
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    51
    Posts
    1,075
    Thanked: 95

    Default Re: Inhambane toe

    Quote Originally Posted by julius caesar View Post
    Needismaklik

    Sorg net dat jy so 3 uur die oggend by grens is, dan neem dit net so halfuur deur altwee grensposte
    Julius dit is my tyd daai man en soos jy se baie vinnag om deur te gaan dan.

  10. #30
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    13
    Thanked: 0

    Default Inhambane toe

    Quote Originally Posted by rudolph78 View Post
    Waar gaan jy wees in Sudwana? By watter Lodge?
    Hi Rudolph
    Ons word bietjie bederf en is saam met vriende/familie in privaat huis so 150 meter “agter” VisAgie. Draai by dieselfde paadjie (by Lighthouse) af en ry verby die sokkerveld. Vir watter tydperk is jy daar?
    Last edited by Kallie Vos; 5 Days Ago at 10:14 PM.

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •