Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit




Results 1 to 9 of 9
  1. #1
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    48
    Posts
    10
    Thanked: 2

    Default Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit

    Hi Everyone!


    My workhorse who is called "JoyRide" is a Nissan Navara King Cab 4x4, with the 2.5 Diesel, 2011 year model with about 145k km on the clock.

    I am staying on a smallholding about 40km north of Bronkhorstspruit on the Groblersdal Road, and there is always coffee in the pot for anyone visiting or passing close by

    I am an Agricultural Engineer involved with Irrigation Systems all over the Southern part of Africa, eg South Africa, Botswana, Zimbabwe, Mozambique, Zambia, mainly working with centre pivot irrigation systems, where we do the whole design and installation, starting with suveying virgin bush, right through to installing the pumps, pipes and pivot.

    Often working in ploughed fields I just cannot do without a 4x4.

    I could only settle for the King Cab as I am physically quite tall and getting into and sitting upright in most vehicles is quite a nightmare, with the Nissan Navara King Cab and Toyota Hilux King Cab about the only vehicles on the South African market that I can actually get into.

    Not any real mods on my "JoyRide" as he is called, except for a bull bar on the front, fibreglass canopy on the back and towbar, all which the previous owner added and then a decent set of spotlights.

    Planned mods are a stainless steel water tank in the bin, as well as sliding drawers for the camping stuff, with a flat surface over all of it on which to sleep.

    Groete

    Gert van Biljon

  2. #2
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Noordhoek, Cape Town
    Age
    58
    Posts
    5,928
    Thanked: 1498

    Default Re: Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit

    Gert, jy moet Kaapstad toe kom asseblief, ons water is besig om op te raak. Jy moet ons kom help man.

    Welkom, geniet die forum!
    1993 Samurai. 2004 Jeep TJ Sport. V8 Lexus VVTi.

  3. #3
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Boksburg
    Age
    57
    Posts
    198
    Thanked: 34

    Default Re: Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit

    Gert, rustige en mooi plek waar jy bly (ek hoop dit is steeds so daar).
    Ons het op Doornfontein gebly, noordoos van Verena redelik naby Loskopdam langs Genl. JBM Hertzog se ou plaas.
    Ons plaas is destyds deur die regering van Bophutatswana uitgekoop as ek reg kan onthou. Groetnis.
    2013 Mahindra XUV 500
    2006 Jeep 3.7 Limited with 1.5" lift

  4. #4
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    48
    Posts
    10
    Thanked: 2

    Default Re: Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit

    Quote Originally Posted by Chris Stoffel View Post
    Gert, jy moet Kaapstad toe kom asseblief, ons water is besig om op te raak. Jy moet ons kom help man.

    Welkom, geniet die forum!
    Aai Chris!

    Ek kan ongelukkig nie water maak nie (ek werk nog aan daai ene)

    Huidiglik kan ek dit net van een plek na die ander pomp . . .

    Sterkte

    Groete

    Gert

  5. #5
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    48
    Posts
    10
    Thanked: 2

    Default Re: Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit

    Quote Originally Posted by Jors55 View Post
    Gert, rustige en mooi plek waar jy bly (ek hoop dit is steeds so daar).
    Ons het op Doornfontein gebly, noordoos van Verena redelik naby Loskopdam langs Genl. JBM Hertzog se ou plaas.
    Ons plaas is destyds deur die regering van Bophutatswana uitgekoop as ek reg kan onthou. Groetnis.
    Hallo Jors!

    Julle was dan oppi langkloof pad uit gewees?

    Inderdaad is dit n awesome vallei waar ons bly, en ja steeds rustig.

    Kom kuier asb, hiers altyd koffie, ons is so 2 plase suid van die Hertzog plaas

    Groete

  6. #6
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Bellville
    Posts
    13
    Thanked: 2

    Default Re: Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit

    Welcome Gert. Let's see that JoyRide then

  7. #7
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    48
    Posts
    10
    Thanked: 2

    Default Re: Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit

    20171011_092552.jpg20170928_085601.jpg
    Quote Originally Posted by Bre View Post
    Welcome Gert. Let's see that JoyRide then

  8. The Following User Says Thank You to GertvBiljon For This Useful Post:

    Bre

  9. #8
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Boksburg
    Age
    57
    Posts
    198
    Thanked: 34

    Default Re: Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit

    Gert, ek sien jy is die man van Qodesh. Geen lawaai, geen drank, dit klink goed.
    Is julle kampering nog 'n werklikheid? Ek sal die boswa moet haak en weer kom kyk hoe lyk daai wereld.
    2013 Mahindra XUV 500
    2006 Jeep 3.7 Limited with 1.5" lift

  10. #9
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Bronkhorstspruit
    Age
    48
    Posts
    10
    Thanked: 2

    Default Re: Hallo vanaf Zusterstroom, north of Bronkhorstspruit

    Quote Originally Posted by Jors55 View Post
    Gert, ek sien jy is die man van Qodesh. Geen lawaai, geen drank, dit klink goed.
    Is julle kampering nog 'n werklikheid? Ek sal die boswa moet haak en weer kom kyk hoe lyk daai wereld.
    Hallo Jors!

    Jip dit is inderdaad nog steeds so op Qodesh, sonder drank lawaai en visvang, en ek beplan nie om dit ooit te verander nie.

    Ons doen die kampeerplek vir die liefde van die saak, met die doel om n plek te skep waar jy jou se flatteries weer kan charge in vrede.

    Nadat ek en my vrou wat albei gebore plaashase is vir 20 jaar inni stad tussen n trop joburg-jollers moes bly, en partykeer die lawaai moes verduur selfs as ons gaan kamp het ook nog, het ons net duidelik die streep getrek toe ons die kampplekkie begin het. Lastig is net dat ons half tussen 2 lodges le, en dat hulle partykeer kan lawaai.

    Ons webwerf is by http://www.qodesh.za.org

    Sien uit om jou te ontmoet - die ketel is klaar warm

  11. The Following User Says Thank You to GertvBiljon For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •