Kamp in Xai Xai - Page 2




Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 29 of 29

Thread: Kamp in Xai Xai

  1. #21
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Matola
    Age
    41
    Posts
    190
    Thanked: 12

    Default Re: Kamp in Xai Xai

    Join Drivemoz on facebook for valueable info. Also consider Nascer so Sol just North of Xai-Xai. Also some nice places on Macaneta if you want to stay even closer South...

  2. #22
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    70
    Thanked: 17

    Default Re: Kamp in Xai Xai

    Booked a spot at Campismo Da Cuna south of bilene for the holidays, now beginning to stack up those X's on the callendar

  3. #23
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Pretoria
    Posts
    7
    Thanked: 4

    Default Re: Kamp in Xai Xai

    Quote Originally Posted by coetzer94 View Post
    Booked a spot at Campismo Da Cuna south of bilene for the holidays, now beginning to stack up those X's on the callendar
    Nog net goeie goed gehoor van hulle

  4. #24
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    70
    Thanked: 17

    Default Re: Kamp in Xai Xai

    Van wat ek hoor is dit n leker sanderige pad in en uit, so dis n plus punt, en jy mag op die strand ry...vir n beperkte afstand natuurlik.

    Ek het drive moz ook gejoin, maar voor ek daar vra wil ek gou by julle hoor, ons plan is om vrydag die 16de Desember so 12h die nag uit Pta uit te ry en dan so 4h-5h die oggend deur die grens by Komatipoort te gaan? Soos ek verstaan is die grens 24h oop oor die desember tyd. Het iemand op die forum dit al gedoen, so deur die nag deur gegaan, en hoe is die verkeer?

    Ek weet ons kan swaziland om ook ry, maar dit sit minimum 2.5 ure by ons ry tyd

  5. #25
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    51
    Posts
    1,151
    Thanked: 122

    Default Re: Kamp in Xai Xai

    [QUOTE=coetzer94;3719310]Van wat ek hoor is dit n leker sanderige pad in en uit, so dis n plus punt, en jy mag op die strand ry...vir n beperkte afstand natuurlik.

    Ek het drive moz ook gejoin, maar voor ek daar vra wil ek gou by julle hoor, ons plan is om vrydag die 16de Desember so 12h die nag uit Pta uit te ry en dan so 4h

    Muskien sien ek jou langs die pad gaan ook die 16 saterdag aand ry uit Roodepoort oppad Inhambane toe

  6. #26
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    70
    Thanked: 17

    Default Re: Kamp in Xai Xai

    Beslis Leon, ons gaan 3 hilux bakkies wees, so maklik om ons uit te ken Ons ry uit die noorde van Pta uit. Het julle al vantevore die grens so aangepak, of is dit ook julle eerste keer so in die nag?

  7. #27
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    51
    Posts
    1,151
    Thanked: 122

    Default Re: Kamp in Xai Xai

    Quote Originally Posted by coetzer94 View Post
    Beslis Leon, ons gaan 3 hilux bakkies wees, so maklik om ons uit te ken Ons ry uit die noorde van Pta uit. Het julle al vantevore die grens so aangepak, of is dit ook julle eerste keer so in die nag?
    Coetzer,sal uit kyk vir julle man.Ja ek gaan al van 2004 op Inhambane toe en waarheen gaan julle.
    Was al deer al die grens poste en Komati is maar die vinnigste jy moet net nie deer gaan daai vrydag die 15 de niedan sluit die fabrieke en bouers dan wag jy uure om deer te gaan .Ek ry ook gewoontlik so 10 uur die aand hier in rodepoort.
    En war gaan julle heen.

  8. #28
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Pretoria
    Posts
    70
    Thanked: 17

    Default Re: Kamp in Xai Xai

    Ek is sommer opgewonde om dit te hoor Leon, dit was maar die grootste onsekerheid oor die trip gewees.

    Ons gaan darm nie hoog op nie, ons is by Campisimo Da Cuna, so 30km suid van bilene by Calanga strand

  9. #29
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Cullinan
    Age
    55
    Posts
    5
    Thanked: 0

    Default Re: Kamp in Xai Xai

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    White Sands at Barra is very nice. But a bit far if you have small kids.
    Ek sien julle het al by White sands gekamp. Ek beplan 'n Trip soontoe in Jul 2018
    Hoe was die ondervinding

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •