Naand menere,

Ek wil raad raad vra oor die roete van Tzaneen via Agatha Forest - Wolkberg Wildernes na Lekgalameetse.

Enige inligting oor die roete sal baie waardeer word.
- Is dit doenbaar - ek sien dit op tracks 4 africa.
- hoeveel tyd sal mens nodig he? Kan mens dit in een dag doen?
- Hekke, Permitte, Kontak nrs ens?


Ek het al die Orrie barakwanath pas op-gery tot by Lekgalameetse en dit was besonders mooi. Baie ryg, maar pragtig.

Ons wil 4 Aug ry tot in Tzaneen en dan die Saterdag oggend die pad vat na Lekgalameetse... dan so paar aande daar bly in daardie hout huisies.

Sal lekker wees om te hoor van mense wat dit al gedoen het en as nog n voertuig wil saamry sal dit uitstekend wees.


https://tracks4africa.co.za/listings...ature-reserve/


Groete,
Barend.