Hoekom sukkel VW so? - Page 5




Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5
Results 81 to 84 of 84
  1. #81
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Vanderbijlpark
    Age
    49
    Posts
    3,986
    Thanked: 341

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by JanB View Post
    Net sodra tweedehands/demo goedkoop genoeg raak om te begin oorweeg. Dan besluit jy om maar nog twee jaar uit te hou, want daai nuwe een lyk darem baie goed!
    LOL

    Nee, ek kan nie in die volgende 3-4 jaar iets anders koop nie, so het besluit om vir die nuwe een te wag.

    Maar ek sal hom eers koop as dit ten minste 1 jaar op die mark is, om al die probleme op te los.
    2014 Milk Bottle D/Cab Auto 4x4
    Too wide, Too low, Too expensive, Too cheating, No reverse


  2. The Following User Says Thank You to clubbie For This Useful Post:


  3. #82
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    34
    Posts
    4,605
    Thanked: 609

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Nys View Post
    Ek gaan vandag Zimmerman toe...Amarok se daar moet n "Inspection" plaasvind. Dan sal ek hoor

    So, I can get one in November if I order now....Highline Plus

    Sales manager confirms waiting list has shortened significantly when people had to start pulling the trigger
    VW Amarok 4Motion Auto
    Bush Lapa Boskriek 816

  4. #83
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    33
    Posts
    5,621
    Thanked: 87

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by clubbie View Post
    Nou dalk nie baie nie, aangesien dit nog nuut op die mark is.

    Teen volgende jaar hierdie tyd behoort dit aansienliker goedkoper te wees.

    Terloops, wanneer kom die nuwe Amarok uit, 2020?
    Goeie vraag. As hy in 2020 kom dalk die moeite werd om 2019 te skip en n jaar te wag?
    VW Amarok
    Bush Lapa Miskruier 586

  5. #84
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Windhoek ����
    Age
    61
    Posts
    40
    Thanked: 4

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Goeie vraag. As hy in 2020 kom dalk die moeite werd om 2019 te skip en n jaar te wag?
    Om julle verder lus te maak.

    Na 2 Amarok's 132kw en baie sleep (Gecko) het ek laas week my V6 by Barons in Bruma gaan kry.
    NamibiŽ het nie.

    Aaklige Bridgestone bande vervang met Grabbers - 18"

    Brandstof verbruik:
    Jhb - Upt - Keetmans - Gochas - Stampriet - Windhoek 1952 km @ 11.2 ltr /100
    Windhoek - Drimiopsis (Gobabis) met 3 Amarok's die naweek gery. 2 x 132kw, onderskeidelik 80 & 135000 km op. Ou bakkie (my eerste Amarok) het met geslagte bees terug gekom -verbruikers: 9.3, 9.4 en 9.7 vir V6.

    So, hy is nog nuut 3500km - brandstof verbruik heel skaflik.

    Nog nie gesleep nie, maar boeta hy trek soos 'n lokomotief, soos julle reeds weet.

    Beplan kamp rit volgende maand Polentswa toe - sal dan sien wat die ou doen.

  6. The Following 4 Users Say Thank You to JCNEL For This Useful Post:


Page 5 of 5 FirstFirst 1 2 3 4 5

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •