Hoekom sukkel VW so? - Page 2




Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 28 of 28
  1. #21
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Molopo
    Posts
    311
    Thanked: 29

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Buddie View Post
    En as Mercedes se DC op die mark verskyn gaan dit verkope vir VW ook nog kniehalter. Moeilike tye wat voorl!!
    Nie noodwendig nie maar gaan interessant wees om dop te hou verseker.

    Maar ek vermoed Mercedes gaan in dieselfde bootjie as VW wees. Hulle gaan ook slegs 'n beperkte kwota h wat hulle kan verkoop. Selfs al die vraag dalk hor.

  2. #22
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Oribi Gorge
    Age
    43
    Posts
    985
    Thanked: 164

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Buddie View Post
    En as Mercedes se DC op die mark verskyn gaan dit verkope vir VW ook nog kniehalter. Moeilike tye wat voorl!!
    Ek dink dit gaan verseker 'n uitwerking op die Amarok verkope h, maar ek het 'n gevoel die Mercedes gaan heelwat duurder as die Amarok wees en dit kan weer die Amarok verkope help.

  3. The Following User Says Thank You to Bosvark Kzn For This Useful Post:


  4. #23
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    60
    Posts
    349
    Thanked: 105

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Lyk my die vervaardigers is soos Eksdom. Verkoop minder van die produk en kan dan nie lewer as die vraag te hoog is. Styg die prys dan vir ekslusiwiteit van die produk? Ek dink so, hulle houding is as jy ons produk wil he, moet jy 1 wag en 2 meer betaal.

    Moet VW nie juis korting aanbied op produkte waarvoor daar n waglys is?
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

  5. #24
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Eversdal, Kaapstad
    Age
    36
    Posts
    2,733
    Thanked: 224

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Elke keer as Amarok, 2SO of D3/D4 in n draad gebruik word gaan die gesprek gewoonlik oor dieselfde ding. Dis lekker om te daaroor te grap, maar raak ook vervelig met tyd.
    2013 FJ Cruiser
    2012 Ford T6
    2016 Bush Lapa Ratel Nr731

  6. #25
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    34
    Posts
    4,198
    Thanked: 400

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Mike Nel FJ View Post
    Elke keer as Amarok, 2SO of D3/D4 in n draad gebruik word gaan die gesprek gewoonlik oor dieselfde ding. Dis lekker om te daaroor te grap, maar raak ook vervelig met tyd.
    Dankie. Dit is die rede hoekom ek nie meer belang stel om kommentaar te lewer nie. Elke keer dieselfde POS
    Last edited by Nys; 5 Days Ago at 10:42 AM.
    VW Amarok 4Motion Auto
    Bush Lapa Boskriek 816

  7. #26
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Noordhoek, Cape Town
    Age
    58
    Posts
    5,302
    Thanked: 1078

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by HannoK View Post
    Nie noodwendig nie maar gaan interessant wees om dop te hou verseker.

    Maar ek vermoed Mercedes gaan in dieselfde bootjie as VW wees. Hulle gaan ook slegs 'n beperkte kwota h wat hulle kan verkoop. Selfs al die vraag dalk hor.
    Dit sal dalk die Amarok en Mercedes meer begeerbaar maak en verseker dat daar altyd 'n koper sal wees. Dit verhoog die status van die twee voertuie. Die ander DC moet elke jaar 'specials' uitsit om hulle voorraad te verkoop wat in parkeer areas en op dealer vloere staan. Dit laat hulle so bietjie 'cheap' lyk. Amper soos 'n Pick 'n Pay uitverkoping.
    1993 Samurai. 2004 Jeep TJ Sport. V8 Lexus VVTi.

  8. #27
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    George
    Age
    42
    Posts
    1,398
    Thanked: 198

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Mike Nel FJ View Post
    Elke keer as Amarok, 2SO of D3/D4 in n draad gebruik word gaan die gesprek gewoonlik oor dieselfde ding. Dis lekker om te daaroor te grap, maar raak ook vervelig met tyd.
    "Amarok"? In die VW seksie? Kan jy dit nou glo?!
    Last edited by JanB; 3 Days Ago at 02:25 PM.
    Tyrannosaurus R5 and a second hand British Tata
    Quote Originally Posted by 2beFree View Post
    Jan your signature says it all

  9. #28
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    54
    Posts
    22,910
    Thanked: 2142

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Nicholas Lisse View Post

    It's like Bluebulls supporters. There is sheer millions of them, but they are still s**t.
    and none of them actually go to Loftus because they are fickle supporters
    4x4AG : GP0314-NW : EXPIRED
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP
    Ex: 2002 Jeep Grand Cherokee Overland 4.7HO
    Ex: 1989 Land Rover 110 3.5 V8 County Station Wagon
    Ex: 1996 Nissan Sani VG30 4x4 SW
    Ex: 1984 Land Rover 110 V8 Pickup
    Ex: 1995 Nissan TD27 4x4 Double Cab
    Ex: 2003 Hyundai Terracan 3.5 V6

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •