Hoekom sukkel VW so? - Page 2

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 36 of 36
  1. #21
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Molopo
    Posts
    312
    Thanked: 30

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Buddie View Post
    En as Mercedes se DC op die mark verskyn gaan dit verkope vir VW ook nog kniehalter. Moeilike tye wat voorl!!
    Nie noodwendig nie maar gaan interessant wees om dop te hou verseker.

    Maar ek vermoed Mercedes gaan in dieselfde bootjie as VW wees. Hulle gaan ook slegs 'n beperkte kwota h wat hulle kan verkoop. Selfs al die vraag dalk hor.

  2. #22
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Oribi Gorge
    Age
    43
    Posts
    1,000
    Thanked: 174

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Buddie View Post
    En as Mercedes se DC op die mark verskyn gaan dit verkope vir VW ook nog kniehalter. Moeilike tye wat voorl!!
    Ek dink dit gaan verseker 'n uitwerking op die Amarok verkope h, maar ek het 'n gevoel die Mercedes gaan heelwat duurder as die Amarok wees en dit kan weer die Amarok verkope help.

  3. The Following User Says Thank You to Bosvark Kzn For This Useful Post:

  4. #23
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Sinoville Pretoria
    Age
    60
    Posts
    351
    Thanked: 107

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Lyk my die vervaardigers is soos Eksdom. Verkoop minder van die produk en kan dan nie lewer as die vraag te hoog is. Styg die prys dan vir ekslusiwiteit van die produk? Ek dink so, hulle houding is as jy ons produk wil he, moet jy 1 wag en 2 meer betaal.

    Moet VW nie juis korting aanbied op produkte waarvoor daar n waglys is?
    Henk Pretorius D4 3,0 SDV6 HSE
    EX AFRICII SEMPER NOVUS

  5. #24
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Eversdal, Kaapstad
    Age
    36
    Posts
    2,738
    Thanked: 228

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Elke keer as Amarok, 2SO of D3/D4 in n draad gebruik word gaan die gesprek gewoonlik oor dieselfde ding. Dis lekker om te daaroor te grap, maar raak ook vervelig met tyd.
    2013 FJ Cruiser
    2012 Ford T6
    2016 Bush Lapa Ratel Nr731

  6. #25
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    34
    Posts
    4,241
    Thanked: 445

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Mike Nel FJ View Post
    Elke keer as Amarok, 2SO of D3/D4 in n draad gebruik word gaan die gesprek gewoonlik oor dieselfde ding. Dis lekker om te daaroor te grap, maar raak ook vervelig met tyd.
    Dankie. Dit is die rede hoekom ek nie meer belang stel om kommentaar te lewer nie. Elke keer dieselfde POS
    Last edited by Nys; 1 Week Ago at 10:42 AM.
    VW Amarok 4Motion Auto
    Bush Lapa Boskriek 816

  7. #26
    Join Date
    Feb 2015
    Location
    Noordhoek, Cape Town
    Age
    58
    Posts
    5,341
    Thanked: 1132

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by HannoK View Post
    Nie noodwendig nie maar gaan interessant wees om dop te hou verseker.

    Maar ek vermoed Mercedes gaan in dieselfde bootjie as VW wees. Hulle gaan ook slegs 'n beperkte kwota h wat hulle kan verkoop. Selfs al die vraag dalk hor.
    Dit sal dalk die Amarok en Mercedes meer begeerbaar maak en verseker dat daar altyd 'n koper sal wees. Dit verhoog die status van die twee voertuie. Die ander DC moet elke jaar 'specials' uitsit om hulle voorraad te verkoop wat in parkeer areas en op dealer vloere staan. Dit laat hulle so bietjie 'cheap' lyk. Amper soos 'n Pick 'n Pay uitverkoping.
    1993 Samurai. 2004 Jeep TJ Sport. V8 Lexus VVTi.

  8. #27
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    George
    Age
    42
    Posts
    1,416
    Thanked: 204

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Mike Nel FJ View Post
    Elke keer as Amarok, 2SO of D3/D4 in n draad gebruik word gaan die gesprek gewoonlik oor dieselfde ding. Dis lekker om te daaroor te grap, maar raak ook vervelig met tyd.
    "Amarok"? In die VW seksie? Kan jy dit nou glo?!
    Last edited by JanB; 1 Week Ago at 02:25 PM.
    Tyrannosaurus R5 and a second hand British Tata
    Quote Originally Posted by 2beFree View Post
    Jan your signature says it all

  9. #28
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    54
    Posts
    23,019
    Thanked: 2198

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Nicholas Lisse View Post

    It's like Bluebulls supporters. There is sheer millions of them, but they are still s**t.
    and none of them actually go to Loftus because they are fickle supporters
    4x4AG : GP0314-NW : EXPIRED
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP
    Ex: 2002 Jeep Grand Cherokee Overland 4.7HO
    Ex: 1989 Land Rover 110 3.5 V8 County Station Wagon
    Ex: 1996 Nissan Sani VG30 4x4 SW
    Ex: 1984 Land Rover 110 V8 Pickup
    Ex: 1995 Nissan TD27 4x4 Double Cab
    Ex: 2003 Hyundai Terracan 3.5 V6

  10. #29
    Join Date
    May 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    32
    Posts
    1,121
    Thanked: 114

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    The Amarok is not VWs bread and butter vehicle like some other bakkies are to their manufacturers.

  11. #30
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Oribi Gorge
    Age
    43
    Posts
    1,000
    Thanked: 174

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by JurgenSteyn View Post
    The Amarok is not VWs bread and butter vehicle like some other bakkies are to their manufacturers.
    True, at first I didn't understand, but now I do. Big difference between a bakkie manufactured overseas, mainly for the overseas market and bakkies manufactured locally by the thousands for the local market.

  12. #31
    Join Date
    Aug 2014
    Location
    Oribi Gorge
    Age
    43
    Posts
    1,000
    Thanked: 174

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Ek is egter so bindruk met die V6 Amarok, dat ek bereid is om 3 of 4 maande te wag. Die plaaslik vervaardigde bakkies is beskikbaar binne 'n week of twee sou ek een wou h, maar nie eers dit sal my van plan laat verander nie. Die Amarok is net in 'n klas van sy eie. So ek wag maar.....
    Last edited by Bosvark Kzn; 1 Day Ago at 09:40 PM.

  13. #32
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Gauteng
    Age
    32
    Posts
    33
    Thanked: 2

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by Bosvark Kzn View Post
    Ek is egter so bindruk met die V6 Amarok, dat ek bereid is om 3 of 4 maande te wag. Die plaaslik vervaardigde bakkies is beskikbaar binne 'n week of twee sou ek een wou h, maar nie eers dit sal my van plan laat verander nie. Die Amarok is net in 'n klas van sy eie. So ek wag maar.....
    Ek stem saam met jou. Maar het vandag 'n Ranger Wildtrak vir die eerste keer gery. Ek was nogal verbaas, ek het slegter verwag omdat ek Ford as n Brand haat.

    Een ding wat ek mis by Amarok as jy die 2 vergelyk is die standaard spesifikasies. Die Ranger het Style bar, side steps (wat jy kan gebruik, nie net vir mooi lyk), tow bar, lane asssit, cruise assist, 220v socket voor agter sitplek ens. Alles wat veronderstel is om hom duurder te maak. Maar die teenoorgestelde is waar.

    Ek was/is altyd die een gewees wat ges het dit is die prys werd om meer te betaal vir die Amarok. Maar ek kan nie help om te wonder hoekom die Amarok soveel duurder is nie?? Vat die Amarok se base prys, sit al die ekstras op wat die Ranger mee uitkom en vergelyk dan die prys.. Julle menings?

  14. #33
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    34
    Posts
    4,241
    Thanked: 445

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by KRoss View Post

    Onder die baadjie is die Amarok beter.
    VW Amarok 4Motion Auto
    Bush Lapa Boskriek 816

  15. #34
    Join Date
    Aug 2011
    Location
    Glenconnor
    Age
    64
    Posts
    415
    Thanked: 29

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    Quote Originally Posted by KRoss View Post
    Ek stem saam met jou. Maar het vandag 'n Ranger Wildtrak vir die eerste keer gery. Ek was nogal verbaas, ek het slegter verwag omdat ek Ford as n Brand haat.

    Een ding wat ek mis by Amarok as jy die 2 vergelyk is die standaard spesifikasies. Die Ranger het Style bar, side steps (wat jy kan gebruik, nie net vir mooi lyk), tow bar, lane asssit, cruise assist, 220v socket voor agter sitplek ens. Alles wat veronderstel is om hom duurder te maak. Maar die teenoorgestelde is waar.

    Ek was/is altyd die een gewees wat ges het dit is die prys werd om meer te betaal vir die Amarok. Maar ek kan nie help om te wonder hoekom die Amarok soveel duurder is nie?? Vat die Amarok se base prys, sit al die ekstras op wat die Ranger mee uitkom en vergelyk dan die prys.. Julle menings?
    Dit kos n vervaardiger min om n klomp opsies in te gooi maar baie om goeie ingenuerswese toe te pas en duur materiale te gebruik in n kwalteit bouproses. ( Dit is soos om lekker en mooi versiering op n slegte koek te sit eerder as om in die eerste plek n goeie koek te bak.) Kyk na die 8 spoed auto ratkas as n voorbeeld. Ook na die ontwerp van die agter vering en die onderskeie roes waarborge om net enkele voorbeelde te noem. By dit kom die feit dat die Ranger plaaslik gebou word met n ho plaaslike inhoud en dus nie onderhewig is aan wisselkoers skommelinge en invoerbelasting nie. Die feit dat die Amarok na ongeveer 7 jaar op die mark nog altyd vergelykende uitklop toetse teen nuwe mededingers wen bewys dat dit n uistaande produk is.

  16. The Following 3 Users Say Thank You to Amarok4 For This Useful Post:

  17. #35
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Vanderbijlpark
    Age
    49
    Posts
    3,874
    Thanked: 289

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    As mentioned many times before, here are a few costly items that is not apparent from the outside.

    All of these options have been developed and implemented at many millions of euros, if not hundreds of millions.

    Front EDL

    Off road function for transmission, ESP and ABS

    Discs that get cleaned by pads when it is raining and you have the wipers on.

    With the auto, when going down hill and braking, all the power is transferred to the front wheels where most of the grip are, and then regulated to the back when grip are sufficient.

    By far the best HDC, which will operate going forwards or backwards, whether the engine is running or not.

    When selecting reverse, the radio's volume is turned down, while the recirculating function is activated to prevent exhaust gases from entering the cabin.

    6 years anti corrosion warrantee on chassis as it is fully galvanised.

    There are countless other features which are unique to the Amarok. These get developed by highly skilled engineers with advanced electronic aids, both costing VW a huge amount. That is what you are paying for.
    2014 Milk Bottle D/Cab Auto 4x4
    Too wide, Too low, Too expensive, Too cheating, No reverse

  18. #36
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Broadacres, Fourways
    Age
    61
    Posts
    71
    Thanked: 6

    Default Re: Hoekom sukkel VW so?

    This was a stock supply thread before it became something different. Back to the OP's question.

    Dealers get vehicles in two ways - on allocation or on order. Normally it's on allocation based on the dealers sales performance, If they then want a specific vehicle for a customer they can spec a vehicle allocated to them accordingly i.e.colour and any options that are not standard. Vehicles are normally allocated 3/4 months before shipment, the dealers then have a couple of weeks to accept the allocated vehicles and spec them.

    The better a dealer performs the more vehicles they are allocated. Whether the vehicle is locally produced or imported makes no difference to this process. Many manufacturers in this country import certain models and source (normally one) locally. The local factories also build for export.

    Due to the high cost of holding stock, the manufacturers main aim is to limit their own stockholding and for the dealers to carry the stock. So..... If you are looking for a specific vehicle with 1 or 2 options out of a long list of options you are unlikely to find it easily. All dealer networks have systems that allow dealers to see what stock other dealers have and it is common practice for a dealer to find what an individual customer is looking for from another dealer and to swap the vehicle out.
    Ford Ranger 3.2 4X4 A/T
    Ford Kuga 1.6 Trend
    Imagine Comforvan

  19. The Following User Says Thank You to Leapy For This Useful Post:

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •