Cradock 4x4 Klub opedag




Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Cradock
    Age
    44
    Posts
    2
    Thanked: 0

    Default Cradock 4x4 Klub opedag

    Die Cradock 4x4 Klub het weer ons jaarlikse opedag!
    Attached Files Attached Files

  2. #2
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Cradock
    Age
    59
    Posts
    10
    Thanked: 0

    Default Re: Cradock 4x4 Klub opedag

    Na die vloed van Januarie 2017 is die roete meer uitdagend met baie nuwe hindernisse.
    Dit behoort in elke 4x4 liefhebber se smaak te val. Ietsie van alles. rivierlope, water, modder, grond walle, klip banke, spoel klippies, sand, opdraendes, afdraendes, skuinstes, oorkruisgate, braaivleis, kamp, pryse, alles wat lekker is.
    Kom kyk as julle nie wil glo nie.
    Onthou inskrywings sluit 21 April 2017.
    Ons kan slegs n beperkte hoeveelheid voertuie op die roete neem.
    Kontak gerus die persone onder aan die pamflet gelys.

  3. #3
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Queenstown
    Age
    56
    Posts
    42
    Thanked: 14

    Default Re: Cradock 4x4 Klub opedag

    Ek dink nog daaraan om deur te kom vir die dag. Is 'n roete wat gery word of is dit 'n plek met 'n klomp hindernisse wat jou uitdaag?

  4. #4
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Cradock
    Age
    59
    Posts
    10
    Thanked: 0

    Default Re: Cradock 4x4 Klub opedag

    Hallo
    Dit is n roete met hindernisse soos dit vorder.
    By die hindernisse wat effe moeilik is, is verbygaan opsies. (escape)
    Ons probeer om almal te akkomodeer sonder om skade aan mense en voertuie te veroorsaak. Die keuse by die hindernis bly egter joune.
    let daarop dat dit nie n kompetissie is nie.
    Ons is net n klomp 4x4 entosiaste bymekaar om dit te geniet.
    julle sal nie spyt wees nie.
    Groete.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •