Weskus Kamp Toer Info




Results 1 to 19 of 19
  1. #1
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    31
    Posts
    675
    Thanked: 7

    Default Weskus Kamp Toer Info

    Naand sÍ

    Ek en vroutjie wil graag die weskus toer met ons karavaan die Desember / Januarie. One vertrek punt sal die oos rand wees. Ons het nog nooit so iets gedoen nie so weet nie waar om te begin nie.

    Kan julle asb help met informasie en kamp plekke waar julle dalk al was ens? As julle dalk "ou roetes" wil deel, sal dit opreg waardeer word

  2. #2
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    61
    Thanked: 6

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Naby Lambertsbaai kan ek Xamarin aanbeveel, ń paar jaar gelede baie lekker daar gekamp, kyk gerus die fotos op hul webwerf
    Ford Ranger 3.2 Auto 4x4 Wildtrak
    Invader duo

  3. The Following User Says Thank You to Oswald For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Springs
    Age
    55
    Posts
    439
    Thanked: 17

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Phillip, probeer gerus Strandfontein aan die weskus. Pragtige, veilige plek maar dit lyk egter vir my of die staanplekke gereserveer word vir die weskussers. Ek het reeds op meer as een geleendheid in Desember probeer plek kry maar hulle doen nie eens die moeite om jou te laat weet dat hulle jou aansoek ontvang het nie en dat dit onsuksesvol was nie.
    Nogal swak van hulle maar jy is dalk gelukkig.

  5. The Following 2 Users Say Thank You to Kobus Jacobs For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Bloubergrand
    Age
    52
    Posts
    172
    Thanked: 23

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Phillip, kan Dwarskersbos aanbeveel, Desember daar gekamp. Word deur munisipaliteit bedryf. Lekker baie skadubome, kry geredelik plek, het November nog plek gekry vir begin Desember, maar was vol bespreek vanaf tweede week Desember.

    Pragtige skoon lang strand, vriendelike mense, kersliggies orals, Stranddienste vir kinders. Redelike ablusie, naby Langebaan en Lambertsbaai. Tietiesbaai ook pragtig, moet meer selfonderhoudend wees, verder van winkels/inkopies. Dan baie verder Noord is Noup - baie basies, "oop" staanplekke maar regte Weskus - naaste dorp seker Garies.

    Dan natuurlik 86 km "niemandsland" as jy deur Lutzville ry na Koekenaap toe en see toe draai in die rigting van Groenriviermond, kamp waar jy wil, dit is die regte Weskus - het 4x4 karavaan nodig.

    Geniet die beplanning
    2007 Hilux 2.5 D4D

  7. #5
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    31
    Posts
    675
    Thanked: 7

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Baie dankie Manne vir die terugvoering.

    Sal begin kyk na plekke en pryse. Ons darem n 4x4 karavaan maar kan nie te rof gaan nie... Scout Nomad is ons huisie.

  8. #6
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Stellenryk, Bellville
    Age
    61
    Posts
    2,727
    Thanked: 79

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Quote Originally Posted by Johan Engelbrecht View Post
    Dan natuurlik 86 km "niemandsland" as jy deur Lutzville ry na Koekenaap toe en see toe draai in die rigting van Groenriviermond, kamp waar jy wil, dit is die regte Weskus - het 4x4 karavaan nodig.
    Van Koekenaap noord tot bokant Groenriviermond het jy net 'n gewone gravel roader nodig, geen 4x4. Jy kan by basies al die Sanparke kampe noord van Groenrivier kamp en uitkom met 'n gravel roader. Verder noord na Hondeklipbaai defnitief off road karavaan en 4x4, anders gaan jy jou alie sien.
    2007 Colt Rodeo 3000I V6 D/C 4x4
    Dual battery system
    57 mm freeflow system
    Hancook Dynapro ATM's
    Challenger Bundu Basher Off-road trailer

  9. #7
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    31
    Posts
    675
    Thanked: 7

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Quote Originally Posted by Blackie View Post
    Van Koekenaap noord tot bokant Groenriviermond het jy net 'n gewone gravel roader nodig, geen 4x4. Jy kan by basies al die Sanparke kampe noord van Groenrivier kamp en uitkom met 'n gravel roader. Verder noord na Hondeklipbaai defnitief off road karavaan en 4x4, anders gaan jy jou alie sien.
    Dankie Blackie.

    Die 4x4 melk bottel (Amarok) het ek maar glo nie die scout nomad gaan daai pad maak nie?
    Die Sanparke klink na blink plan.

  10. #8
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Bellville
    Age
    43
    Posts
    432
    Thanked: 9

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Kyk ook na Elandsbaai vir stil en ongereptheid...

    youtube clips

    Gen 2 2.8TDi, running with a Lexus heart since 290000kms
    - developed a drinking problem since - V8 inception 2014/03/28
    - looking up after some driver rehabilitation and fine tuning (5.5-8.7km/l) 2015/08/14
    - keep the wheels on the ground at all times - 2014/12/04
    - body maintenance completed -
    2015/02/19
    ------------------------------------------------------------------------------

  11. #9
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Stellenryk, Bellville
    Age
    61
    Posts
    2,727
    Thanked: 79

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Quote Originally Posted by Phillip du Plooy 1205 View Post
    maar glo nie die scout nomad gaan daai pad maak nie?
    Die Sanparke klink na blink plan.
    Hy behoort dit te maar deur die dik sand gedeeltes noord solank jy bande afblaas op beide voertuie en 'n goeie momentum hou.

    Die ander opsie is om daar om te draai en dan by Groenrivier uit die grondpad na Garies / Koekenaap te neem en weer by die N7 aan te sluit.
    2007 Colt Rodeo 3000I V6 D/C 4x4
    Dual battery system
    57 mm freeflow system
    Hancook Dynapro ATM's
    Challenger Bundu Basher Off-road trailer

  12. #10
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Centurion
    Age
    36
    Posts
    310
    Thanked: 21

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Hallo Phillip

    As jy dink aan om by Strandfontein te gaan kamp, bel en bespreek nou al, daardie kampplekke word oor die algemeen baie lank voor die tyd al geboek.
    2013 Chevrolet Trailblazer 2.8 LTZ 4x4 MT

    Photography : https://500px.com/c0rn3llman5

    My girlfriend asked me to whisper 4 special words into her ear... so I said : "Ons gaan NOU braai!"

  13. #11
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Durbanville
    Age
    48
    Posts
    212
    Thanked: 18

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    As jy nie te rof wil gaan nie sal ek aanbeveel Dwelwerskamp (Sanparke - 1km van Sanpark se kantoor) of
    Groenrivierkamp - 3km van Sanpark se kantoor.

    Hier kan jy ook ys,hout en water koop - in seisoen !

    Beide kamp plekke is stunning en naby die see gelee.
    Attached Images Attached Images  
    '08 Fortuner 4x4

    Metalian Maxi

  14. #12
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    31
    Posts
    675
    Thanked: 7

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Quote Originally Posted by Oswald View Post
    Naby Lambertsbaai kan ek Xamarin aanbeveel, ń paar jaar gelede baie lekker daar gekamp, kyk gerus die fotos op hul webwerf
    Middag Oswald
    kan jy my asb bietjie meer vertel oor die plek? Het hulle krag punte op die stand en hoever is dit van die naaste strand af?
    Hulle het nog plek vir desember wat n goeie ding is en sy pryse is spot goedkoop. Het na die fotos gekyk op hul blad en lyk stunning.

  15. #13
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    61
    Thanked: 6

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Phillip, ek het baie goeie herinneringe aan die plek, sover ek onthou was daar goeie geriewe en elektrisiteit. Die staanplekke het gras gehad( luukse vir daai wÍreld) en was lekker privaat. Dit is buite Lambertsbaai geleŽ, omtrent 5/10 min se ry. Nie by die see nie maar meer beskut teen wind. Daar was ook ń golf baan en damme om vis te vang. Die Plaas het ook ń kamp waar jy kan ry en wild kyk. Goeie waarde vir geld!
    Ford Ranger 3.2 Auto 4x4 Wildtrak
    Invader duo

  16. #14
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    61
    Thanked: 6

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info


    Xamarin 2011
    Ford Ranger 3.2 Auto 4x4 Wildtrak
    Invader duo

  17. #15
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    31
    Posts
    675
    Thanked: 7

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Quote Originally Posted by Oswald View Post

    d
    Xamarin 2011
    Dankie Oswald
    Waardeer dit op reg. Ons het besluit om te gaan en moet nou net die datums vas maak. Watse roete het julle soen toe gery en waar het julle oor gebly - Colesberg? Wil kyk of ons n aand of twee in die Karoo Nasionale park kan oor bly.

  18. #16
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    61
    Thanked: 6

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Ek het by Gariepdam oorgebly maar Karoo NP is baie spesiaal en aan te beveel. Was nog self nie daar, maar Oranje het ook blykbaar ń lekker kamp plek indien jy iets anders wil probeer. Terug via Springbok en Upington waar ek op Oranjerus gekamp het naby Kanoneiland.
    Ford Ranger 3.2 Auto 4x4 Wildtrak
    Invader duo

  19. #17
    Join Date
    Mar 2015
    Location
    Benoni
    Age
    31
    Posts
    675
    Thanked: 7

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Quote Originally Posted by Oswald View Post
    Ek het by Gariepdam oorgebly maar Karoo NP is baie spesiaal en aan te beveel. Was nog self nie daar, maar Oranje het ook blykbaar ń lekker kamp plek indien jy iets anders wil probeer. Terug via Springbok en Upington waar ek op Oranjerus gekamp het naby Kanoneiland.
    Dankie Oswald.

  20. #18
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    39
    Posts
    174
    Thanked: 3

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Phillip as jy met jou kamp buurman gepraat het by pretoriuskop dan het hy vir jou baie mooi gehelp.Hy is baie slim.

    Bel my,ek sal vir jou kiekies stuur .
    "Only after the last tree has been cut down,
    only after the last river has been poisoned,
    only after the last fish has been caught,
    only then will we find that money cannot be eaten."
    Cree Indian Prophecy

  21. #19
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    51
    Posts
    925
    Thanked: 59

    Default Re: Weskus Kamp Toer Info

    Phillip,ek het verlede jaar November 2016 daar op getoer en gekamp en niks vooraf geboek nie.
    Strandfontein,Gert Du Tiot se Baai,Brand se baai,Doring Baai en Porth Nollth.

    En was ook by Lambertsbaai, Groenrivier mond,Namakwa park,Kleinzee,Mcdougals Bay tot bo by Allexander Bay ook gery.

    Het van Roodepoort,Bloemfontein,Kimberly,Orania gaan besoek tot my spyt,Calvinia en Vanrynsdorp
    Trug van Porth Nollth,Springbok,Augraies,Kenhard,Merydale,Kimberl y en Roodepoort.

    En jy sal dit gemaklik kan doen met jou Karavaan en 4x4 gaan en geniet dit.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •