Naand s

Ek en vroutjie wil graag die weskus toer met ons karavaan die Desember / Januarie. One vertrek punt sal die oos rand wees. Ons het nog nooit so iets gedoen nie so weet nie waar om te begin nie.

Kan julle asb help met informasie en kamp plekke waar julle dalk al was ens? As julle dalk "ou roetes" wil deel, sal dit opreg waardeer word