Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY - Page 8

Page 8 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8
Results 141 to 157 of 157
  1. #141
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    United States of Cape Town
    Age
    36
    Posts
    7,140
    Thanked: 436

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Oom se Gat.

    Het jy 'n boom met 'n lekker stewige tak?? Dan kom wys Oom jou wat beteken 'n Oom.

    Die tak moet laag wees want Oom is kort, en hy moet sterk wees want Oom is dik.

    Jy kon nog steeds 'n bleddie nice Jeep gekoop het
    Johan Slabbert

    My daily drive: 2015 Jeep JKU Rubicon
    My Namibia platkar: 2013 Toyota Fortuner 2.5 VNT RB
    My farm donkey: 2002 Toyota Hilux 3.0 DE 4x4

  2. #142
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    50
    Posts
    3,918
    Thanked: 475

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Johan - Amerika het 4 lekker goete uitgebring........Marlboro, KFC, Coca Cola en Pamela Anderson.

    OK, ek like Kuifie ook lately, ek moet se.

    5 Lekker goete.
    "Everything You See, I Owe to Spaghetti" (Sophia Loren)

  3. #143
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    United States of Cape Town
    Age
    36
    Posts
    7,140
    Thanked: 436

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Johan - Amerika het 4 lekker goete uitgebring........Marlboro, KFC, Coca Cola en Pamela Anderson.

    OK, ek like Kuifie ook lately, ek moet se.

    5 Lekker goete.
    Ja Oom, maar op 'n stadium in 'n man se lewe verdien jy om 'n 4x4 te besit.

    'N regte 4x4
    Johan Slabbert

    My daily drive: 2015 Jeep JKU Rubicon
    My Namibia platkar: 2013 Toyota Fortuner 2.5 VNT RB
    My farm donkey: 2002 Toyota Hilux 3.0 DE 4x4

  4. #144
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    George
    Age
    41
    Posts
    1,178
    Thanked: 134

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Guys........everyone to his/her own.

    ....
    For a guy who has been on the forum so long you should know that you will take flack whatever you buy. Par for the course. Unless you buy a Touareg, that is. Maar jy is kwaad vir jou niere, so 'n VW sou in elk geval nie vir jou gewerk het nie
    Tyrannosaurus R5 and a second hand British Tata
    Quote Originally Posted by 2beFree View Post
    Jan your signature says it all

  5. The Following User Says Thank You to JanB For This Useful Post:

  6. #145
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    50
    Posts
    3,918
    Thanked: 475

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Johan - eks te jonk vir 'n Jeep. Jy moet ook 'n Harley he voor jy 'n Jeep koop, en ek kry nerens leather kortbroeke nie, so ek het maar daai hele plan net so laat vaar........Harley, Jeep, kortbroek en al.

    Gepraat van regte 4x4......eks is 100 keer meer excited oor daai Pinzgauer wat reg is as oor die Lux. Gaan met die Pinzie ry die naweek. Ek moet anyway eers shade net oor die afdak by die plaas se ceiling trek, die voeltjies gaan op die Lux skyt.

    Daar's so lekker steil sandsteen plaat op die plaas wat ek wil vat met Pinzie............

    En swart sakke koop om oor die seats te sit totdat die Escape covers kom. Anders klim ek nie in daai Raider nie. My dealer weet darem hulle mag GLAD nie plastiek verwyder nie. As die plastics af is los ek hom en loop haal ene met plastic, al is dit in Kaapstad.

    En grys komberse by Jet gaan koop om agterop die bak te sit - die kids se tasse kan die bak krap as ek hulle Maandag skool toe vat. Ek gril nou al daaraan as ek dink hoe daai wieletjie - tasse kan rondrol en swart merkies maak agterop die bak.

    My GROOT issue is dat ek glad nie wil rook in die DC nie. En ek weet nie hoe nie. Sal maar stop en uitklim elke keer.
    "Everything You See, I Owe to Spaghetti" (Sophia Loren)

  7. #146
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Bloemfontein
    Age
    37
    Posts
    6,360
    Thanked: 139

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Sal maar stop en uitklim elke keer.
    Gelukkig vir jou gaan jou niere so hammering vat, jy gaan gereeld smoke breaks MOET vat!
    2011 Fortuner 3.0 D-4D 4x4
    2008 Lexus IS250
    Jaco

  8. #147

    As ek so lees hoe Oom aangaan oor plastiek en leer dan worry ek nogal wat daar in Betlehemville gebeur
    Johan Slabbert

    My daily drive: 2015 Jeep JKU Rubicon
    My Namibia platkar: 2013 Toyota Fortuner 2.5 VNT RB
    My farm donkey: 2002 Toyota Hilux 3.0 DE 4x4

  9. #148
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    50
    Posts
    3,918
    Thanked: 475

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Quote Originally Posted by JacoE View Post
    Gelukkig vir jou gaan jou niere so hammering vat, jy gaan gereeld smoke breaks MOET vat!
    Ja ja ja.........gelukkig gaat my nierstene nie kan aanpak en groter word nie, die goete neuk sommer so in die ry voor uit by die piepermannetjie. Se mos vir julle, ek het BAIE lank gedink, daai Lux is nommerpas vir my

    As ek so lees hoe Oom aangaan oor plastiek en leer dan worry ek nogal wat daar in Betlehemville gebeur

    hei Johan - rowwe stuff, ou maat. Eks rerig serious. Hiers parties wat jy jou wetsuit en duikbrille moet saamvat klink dit my.
    "Everything You See, I Owe to Spaghetti" (Sophia Loren)

  10. #149
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    50
    Posts
    3,918
    Thanked: 475

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    My wa het toe gekom. Word more ge - PD, en hulle sit fenders en plastic strips op die deure.

    Sal more gou gaan kyk hoe lyk hy.

    Sal hom so Maandag gaan haal......erg gereen by ons, en ek wil naweek met my nuut getune-de Pinzgauer rondry. Te veel modder vir die Hilux.
    "Everything You See, I Owe to Spaghetti" (Sophia Loren)

  11. #150
    Join Date
    May 2010
    Location
    Ruimsig
    Age
    50
    Posts
    1,562
    Thanked: 131

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    My wa het toe gekom. Word more ge - PD, en hulle sit fenders en plastic strips op die deure.

    Sal more gou gaan kyk hoe lyk hy.

    Sal hom so Maandag gaan haal......erg gereen by ons, en ek wil naweek met my nuut getune-de Pinzgauer rondry. Te veel modder vir die Hilux.
    Kan nie wag om te hoor wat jy dink van die car nie.

    Baie geluk.

  12. #151
    Join Date
    Jun 2015
    Location
    C.T.
    Age
    47
    Posts
    222
    Thanked: 8

    Cool Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    [QUOTE=JacoE;3453814]
    Quote Originally Posted by Cape Viking View Post
    I have a 2,8 DC manual ./QUOTE]

    You should've bought the frod you grass grazing ox...
    Hey Jaco

    I would have considered the Frod BUT I refer car's that don't randomly catch alight!

    As for the grass - all for it except I don't graze it !! LOL.
    Cape Viking
    Hilux 2.8 D/C Manual
    Safari Xplorer
    BMW 800 GSA

  13. #152
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    54
    Posts
    21,464
    Thanked: 1452

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Surely this thread should be closed?

    1) he has decided
    2) the deadline was 7 December 2016
    4x4AG : GP0314-NW : EXPIRED
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Ela Diablo: Land Rover S2A 109 PUP
    Ex: 2002 Jeep Grand Cherokee Overland 4.7HO
    Ex: 1989 Land Rover 110 3.5 V8 County Station Wagon
    Ex: 1996 Nissan Sani VG30 4x4 SW
    Ex: 1984 Land Rover 110 V8 Pickup
    Ex: 1995 Nissan TD27 4x4 Double Cab
    Ex: 2003 Hyundai Terracan 3.5 V6

  14. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:

  15. #153
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    50
    Posts
    3,918
    Thanked: 475

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Haai die Tyd Vlieg........kan julle glo??

    Jelo jy en Skyline is 100% reg.

    Mods please delete at your earliest convenience?? Thanks!!!!!!
    "Everything You See, I Owe to Spaghetti" (Sophia Loren)

  16. #154
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    50
    Posts
    3,918
    Thanked: 475

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Quote Originally Posted by Mal Hannes View Post
    Kan nie wag om te hoor wat jy dink van die car nie.

    Baie geluk.
    Hannes - thanks Mater!!

    http://www.4x4community.co.za/forum/...-4x4-DC-Manual

    Mods that was my ABFF and Last Post in here - pls zap.
    "Everything You See, I Owe to Spaghetti" (Sophia Loren)

  17. #155
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Greyton
    Posts
    9,551
    Thanked: 673

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Nie eens n foto
    Dit het nie gebeur nie:.,,
    Ricoffy is my voorkeur keuse vir Koffie

  18. #156
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Boksburg
    Age
    34
    Posts
    1,976
    Thanked: 54

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    Een van die dae lyk hy so
    Attached Images Attached Images  

  19. #157
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    50
    Posts
    3,918
    Thanked: 475

    Default Re: Buying a new DC 4X4 - Help me choose TODAY

    DP - dis soos daai joke van Sussie wat swanger geraak het.

    Dis nou mooi.........dis nou F)(*KKEN mooi.
    "Everything You See, I Owe to Spaghetti" (Sophia Loren)

Page 8 of 8 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 7 8

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •