Padtoestand na en van Kruger NP




Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Mosselbay
    Age
    71
    Posts
    104
    Thanked: 9

    Default Padtoestand na en van Kruger NP

    Noudat ek weet dat daar selfoon ontvangs is moet ek nog net die toestand van die paaie uitsorteer dan is ons oppad. Neem in gedagte dat ons karavaan sleep.

    Paaie wat ek meer oor wil weet;
    1. Bloemfontein - Bultfontein (R700) - Bothaville - Makwasie (R505) - Leeudoringstad.
    2. Punda Maria hek - Louis Trichardt (R524) (Roete na Marakele)
    3. Warmbad - Doornfontein (R516) - Thabazimbi R511). (Om by Marakele uit te kom)
    4. Thabazimbi - Brits (R511)
    5. Brits - Klerksdorp Is onseker watter roete om te gebruik,

    Is 'n mondvol. Die roete is so uitgewerk want my roete is soos volg met plekke waar ek moet aandoen. Bloemfontein - Leeudoringstad - Kruger NP - Markele NP - Brits - weer Leeudoringstad - Bloemfontein.

    Inligting of ander roetes aanbeveel sal waadeer word.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    39
    Posts
    1,365
    Thanked: 479

    Default Re: Padtoestand na en van Kruger NP

    Quote Originally Posted by maanskotze View Post
    Noudat ek weet dat daar selfoon ontvangs is moet ek nog net die toestand van die paaie uitsorteer dan is ons oppad. Neem in gedagte dat ons karavaan sleep.

    Paaie wat ek meer oor wil weet;
    1. Bloemfontein - Bultfontein (R700) - Bothaville - Makwasie (R505) - Leeudoringstad.
    2. Punda Maria hek - Louis Trichardt (R524) (Roete na Marakele)
    3. Warmbad - Doornfontein (R516) - Thabazimbi R511). (Om by Marakele uit te kom)
    4. Thabazimbi - Brits (R511)
    5. Brits - Klerksdorp Is onseker watter roete om te gebruik,

    Is 'n mondvol. Die roete is so uitgewerk want my roete is soos volg met plekke waar ek moet aandoen. Bloemfontein - Leeudoringstad - Kruger NP - Markele NP - Brits - weer Leeudoringstad - Bloemfontein.

    Inligting of ander roetes aanbeveel sal waadeer word.
    Bloem tot Bothaville het grootskaalse padwerke gehad, behoort nou orraait te wees. R505 ken ek nie, maar R30 Klerksdorp - Ventersdorp oor is baie besig en selde 'n plesier om te ry. Punda Maria tot Louis Trichardt loop deur die voormalige Venda; uiters dig bevolkte area met 60 km/u spoedgrens vanaf Punda tot anderkant Thohoyandou. Het onlangs Warmbad - Thabazimbi gery; toestand bevredigend. R511 suid van Thabazimbi is besonder besig met duisende trokke; wees versigtig. Oppervlak beter as in verlede maar nie juis glad nie. Van Brits af Klerksdorp toe; ry dalk na Hartebeespoort, dan met met R560 (pragtige Magaliesberg landskap) oor Magaliesburg. Draai dan suid met R500 tot by Fochville, dan wes op N12 na Klerksdorp.
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  3. #3
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Mosselbay
    Age
    71
    Posts
    104
    Thanked: 9

    Default Re: Padtoestand na en van Kruger NP

    Dankie Jens, waardeer baie die inligting.

  4. The Following User Says Thank You to maanskotze For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •