Die Waterberge brand




Results 1 to 14 of 14
  1. #1
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vaalwater
    Age
    53
    Posts
    2,239
    Thanked: 62

    Default Die Waterberge brand

    Sommige areas brand nou al sedert Woensdag laas week........ Brand reg rondom ons area en vure word baklei dag en nag. Meer as 70 000Ha reeds verwoes..........dis sonder die areas wat nog steeds brand.........


    Bloedig warm en droog...........kort dringend reen om areas te red. Sterkte aan almal wat hiermee battle..........

    George
    2012 Suzuki Jimny.....(Freda's)
    1995 Hilux SFA

  2. #2
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    64
    Posts
    3,311
    Thanked: 21

    Default

    Jammer om te hoor George......ons hoop die reen kom vinnig.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium and
    Stainless Steel custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  3. #3
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    34
    Posts
    9,391
    Thanked: 61

    Default

    Ek is tans hier uit op die Melkrivierpad van Vaalwater af. Oppad hierheen Vrydag was die hele gebied tussen Nylstroom en Vaalwater aan die brand
    Ek ry nou terug PTA toe so sal sien hoe dit versprei het.
    Land Rover Defender 110 CSW Puma
    Land Rover Defender 100 PU V8
    Jaguar XF

  4. #4
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    34
    Posts
    9,391
    Thanked: 61

    Default

    Die wind help ook glad nie
    Land Rover Defender 110 CSW Puma
    Land Rover Defender 100 PU V8
    Jaguar XF

  5. #5
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Randfontein
    Age
    38
    Posts
    86
    Thanked: 0

    Default

    Ek haal my hoed af vir die manne wat die vuur daar veg...hulle is nog die hele naweek besig

  6. #6
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    147
    Thanked: 8

    Default

    Was van Vrydag af daar, die plaas waar ons was het so 2000 hektar verbrand. Dis baie droog daar en die wind het erg gewaai. Die manne het vir 3 dae nie geslaap nie en die berge en klowe maak dit nie maklik nie, sommige koppe is maar net gelos om uit te brand.
    2006 Disco 3 TDV6 SE

  7. #7
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vaalwater
    Age
    53
    Posts
    2,239
    Thanked: 62

    Default

    Die reŽn het van gister af hier begin uitsak.......absoluut wonderlik!! Mag dit genoeg en wyd genoeg val om almal te help en te verlos van hierdie brande.........


    Nog baie vog en wolke in die lug........lyk of ons weer vandag geseend gaan wees met nog reŽn........oneindig dankbaar hiervoor soos julle nie sal kan glo nie.........

    George
    2012 Suzuki Jimny.....(Freda's)
    1995 Hilux SFA

  8. #8
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    64
    Posts
    3,311
    Thanked: 21

    Default

    Dis goeie nuus.
    BlinkGat Products
    Manufacturing of Aluminium and
    Stainless Steel custom made Products
    Sarel 082 820 9413
    www.blinkgatproducts.com

  9. #9
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    51
    Posts
    382
    Thanked: 26

    Default

    Bid vir julle, sterkte
    Gerhard Beukes
    Mr Big


    2007 Navara 4x4
    4x4 AG - 0375 - 4x4 Com Radio: 1033

  10. #10
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Roodepoort
    Age
    43
    Posts
    774
    Thanked: 150

    Default

    Ek bid regtig vir goeie reen vir die waterberge. Dit het nou al vir n paar jaar nie regtig goeie reen gehad nie. Ons het n stuk grond tussen Rankins pas en Thabazimbi net verby die Vaalwater pad.
    Choose life

  11. #11
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Vaalwater
    Age
    53
    Posts
    2,239
    Thanked: 62

    Default

    Quote Originally Posted by Coenoes View Post
    Ek bid regtig vir goeie reen vir die waterberge. Dit het nou al vir n paar jaar nie regtig goeie reen gehad nie. Ons het n stuk grond tussen Rankins pas en Thabazimbi net verby die Vaalwater pad.
    Dis eintlik net hierdie jaar (2015) waar daar nie goeie reŽn voor die winter geval het nie, eintlik soos in niks........ Maar die vorige jaar het ons mos amper verspoel hier toe ons in Maart 2014 daai vloede gehad waar paaie verspoel en brue gebreek is.........as ek reg onthou het ons toe oor die 400mm in 10-dae gehad.


    Oor die algemeen kry die Vaalwater area goeie reŽn........

    George
    2012 Suzuki Jimny.....(Freda's)
    1995 Hilux SFA

  12. #12
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    40
    Posts
    2,067
    Thanked: 16

    Default

    Het julle nie gister aand reen gehaad nie ? Dit het op my plaas gereen en ek sien in ellisras het ook reen gekry

  13. #13
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    Limpopo
    Age
    63
    Posts
    414
    Thanked: 20

    Default

    10 mm hier by my , tussen Ellisras en Vaalwater gisteraand en dit lyk of dit vandag ook kan reen, baie baie welkom.

    Al my werkers het 5 dae lank help vuur slaan op buurplase , dit was rof met die wind en alles is droog na die hitte van die laaste week.
    2004 L/C 4.2 Game Viewer
    2012 LC 200 4.5 VX
    2013 Ranger T6 3.2 4x4 Auto

    2013 HiTec Tekkies


    4X4 is an addiction only cured by poverty

  14. #14
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Nylstroom
    Age
    36
    Posts
    895
    Thanked: 11

    Default

    Quote Originally Posted by Gleneagles View Post
    10 mm hier by my , tussen Ellisras en Vaalwater gisteraand en dit lyk of dit vandag ook kan reen, baie baie welkom.

    Al my werkers het 5 dae lank help vuur slaan op buurplase , dit was rof met die wind en alles is droog na die hitte van die laaste week.
    Bly julle kry 'n blaaskans. Ons het darem nou 'n week sonder vure gehad. Hoop dit reŽn goed orals, dis orals broodnodig! Ons hier op die Vlakte het 8mm gekry. In Nylstroom hoor ek het dit 25mm gereŽn.
    Toyota

Similar Threads

  1. Botswana, Zim & Caprivi Trip Report
    By rudijacobs4 in forum Botswana
    Replies: 9
    Last Post: 2012/10/27, 09:28 PM
  2. Chobe-Moremi verslag
    By Tienie in forum Botswana
    Replies: 1
    Last Post: 2009/09/22, 10:59 AM
  3. Die terugtog kaap toe
    By sapper in forum The 4x4 Pub
    Replies: 2
    Last Post: 2009/02/26, 01:35 PM
  4. H2F's Namibia Trip Report
    By Uys in forum Namibia
    Replies: 22
    Last Post: 2009/01/12, 09:40 PM
  5. Botswana in January
    By HermanvdW in forum Botswana
    Replies: 14
    Last Post: 2008/03/20, 02:05 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •