Beste kamp spot by Shingwedzi.




Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    Join Date
    May 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    62
    Thanked: 1

    Default Beste kamp spot by Shingwedzi.

    Hallo almal

    Ons gaan Desember in Shingwedzi kamp. Ek wil graag by julle hoor waar is die beste kamp spot om te kamp. Ek het nie krag nodig nie. Laat my asb weet waar die beste plek is.
    Baie dankie.
    Konrad.
    Toyota Hilux 3L D4D, 4x4.
    Lots of extras.

  2. #2
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    59
    Posts
    10,684
    Thanked: 220

    Default

    Almal is pragtig! Die weg van die draad het mooi bome en die teen die draad minder. Jy kan ni plek bespreek vir 'n spesifieke staanplek nie.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

Similar Threads

  1. Replies: 2
    Last Post: 2012/08/16, 09:04 AM
  2. Mana Poele: "Exclusive Camps"
    By Windpomp in forum Zimbabwe
    Replies: 0
    Last Post: 2012/08/14, 08:51 PM
  3. 27/28 Aug 2011 GTG Middelburg
    By johannes14 in forum Mpumalanga
    Replies: 1101
    Last Post: 2012/04/19, 05:12 PM
  4. Kamp met n tent
    By Tweetie in forum The 4x4 Pub
    Replies: 24
    Last Post: 2012/01/26, 04:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •