DIY swinging awning - Page 30

Page 30 of 30 FirstFirst ... 5 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30
Results 581 to 591 of 591
  1. #581
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    58
    Posts
    791
    Thanked: 31

    Default Re: DIY swinging awning

    op die oomblik sort ek die supports uit ,my alu canopy se dak plaat is dun en dit kort versterkings van onder af

    dit was 'n lekker projek ,maar sit vir jou geld weg en koop 'n klaar gemaakte een en laat hulle dit self opsit.

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140

  2. #582
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Vredenburg
    Age
    39
    Posts
    1,380
    Thanked: 289

    Default Re: DIY swinging awning

    Quote Originally Posted by Alberto View Post

    Het dit iets tedoen met die feit dat jy nie die laaste Foto wil deel nie?
    Last edited by Karoo Klong; 1 Week Ago at 09:50 PM.

  3. #583
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    58
    Posts
    791
    Thanked: 31

    Default Re: DIY swinging awning

    soos ek gese het die bracket is te lig om die pale wat daar swivel te dra en as ek dit moes ophou om dit bietjie te stut en 'n foto nog neem en jy moes my sien hoe ek gelyk het, sou die forum ouens maar lekker kommertaar gelewer het .

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140

  4. #584
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Vredenburg
    Age
    39
    Posts
    1,380
    Thanked: 289

    Default Re: DIY swinging awning

    Quote Originally Posted by Alberto View Post
    soos ek gese het die bracket is te lig om die pale wat daar swivel te dra en as ek dit moes ophou om dit bietjie te stut en 'n foto nog neem en jy moes my sien hoe ek gelyk het, sou die forum ouens maar lekker kommertaar gelewer het .
    Hahaha.
    Ok ek verstaan.

  5. #585
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    58
    Posts
    791
    Thanked: 31

    Default Re: DIY swinging awning

    KAROO KLONG ,for your eye's only

    die verdomde brackets uitgesort en langer gemaak om beter op die aluminium plaat te dra en daar hang hy
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_20171206_182608.jpg 
Views:	72 
Size:	87.8 KB 
ID:	469466   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20171206_182510.jpg 
Views:	66 
Size:	116.5 KB 
ID:	469467   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20171206_182625.jpg 
Views:	63 
Size:	111.4 KB 
ID:	469468  

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140

  6. The Following User Says Thank You to Alberto For This Useful Post:

  7. #586
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Johannesburg - South Africa
    Age
    39
    Posts
    213
    Thanked: 1

    Default Re: DIY swinging awning

    Quote Originally Posted by Alberto View Post
    op die oomblik sort ek die supports uit ,my alu canopy se dak plaat is dun en dit kort versterkings van onder af

    dit was 'n lekker projek ,maar sit vir jou geld weg en koop 'n klaar gemaakte een en laat hulle dit self opsit.
    Ek het ook die besigheid so bekyk. Wat is die beste ekonomiese opsie vir 'n kwaliteit gekoopte awning daar buite tans?

    Tuna D4D 4x4 A/T (it's a bakkie-based, cheap 'n nasty, cut-price, built-to-cost vehicle for the third world intentionally positioned in the market for those who cannot afford a Prado (Toyota's proper SUV))

    http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?p=1973848#post1973848

  8. #587
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Vredenburg
    Age
    39
    Posts
    1,380
    Thanked: 289

    Default Re: DIY swinging awning

    Quote Originally Posted by Alberto View Post
    KAROO KLONG ,for your eye's only

    die verdomde brackets uitgesort en langer gemaak om beter op die aluminium plaat te dra en daar hang hy
    Dit lyk baie netjies man!
    Ek is bly jy het hom reg gekry.

  9. #588
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Johannesburg - South Africa
    Age
    39
    Posts
    213
    Thanked: 1

    Default Re: DIY swinging awning

    Quote Originally Posted by Alberto View Post
    KAROO KLONG ,for your eye's only

    die verdomde brackets uitgesort en langer gemaak om beter op die aluminium plaat te dra en daar hang hy
    D lyk netjies!

    Tuna D4D 4x4 A/T (it's a bakkie-based, cheap 'n nasty, cut-price, built-to-cost vehicle for the third world intentionally positioned in the market for those who cannot afford a Prado (Toyota's proper SUV))

    http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?p=1973848#post1973848

  10. #589
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    40
    Posts
    2
    Thanked: 0

    Default Re: DIY swinging awning

    Quote Originally Posted by Shaka View Post
    Ek het ook die besigheid so bekyk. Wat is die beste ekonomiese opsie vir 'n kwaliteit gekoopte awning daar buite tans?
    Hierdie lyk nie te sleg geprys vir stainless steel raam nie.

    https://www.4x4andmore.co.za/product...nt=43191064902

  11. #590
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    58
    Posts
    791
    Thanked: 31

    Default Re: DIY swinging awning

    kyk ek gaan nou 'n ding reguit se ,ek wonder hoeveel manne wat die awning gedoen het,het hulle s'n hier gewys ,ek sien hier is 'n paar ,maar waar is die ander of was dit net 'n hype.

    niks fout met ontwerp nie en ek se weer dankie vir die manne wat bereid was om dit te deel ,maar daar is is 'n paar dinge wat ek anders gedoen het ,nie baie nie ,soos die pyp uitleg ,daar waar die boute swivel het ek dit verander en nog so 'n paar goed omdat ek kan sweis en die dinge van 'n ander hoek benader.

    ek sal ook wil weet hoeveel keer die manne hulle awnings gebruik het ,ek het dit spesifiek gemaak vir ons trip namibie toe en 'n ding waar jy nog pale moet plant gaan nie met my tol nie ,mits jy 2 dae plus oorstaan ,dan gaan dit werk.

    geld gewys het ek baie gespaar,die stikwerk het my vrou gedoen en daar is nie 'n manier wat ons ripstop gaan aanpak nie ons is nie gegear daarvoor nie .

    die hele gewig draai op sy swivel punte en dis daar waar ek 'n toets gedop het omdat my alukappie se dak te dun is maar het net die hoekstuk langer gemaak om meer oppervlakte te gee en onder lekker groot fender washers gesit ,sal sien wat gebeur op die grond paaie

    maar as die manne meer gedeel het van hulle probleme soos hulle gebou het kon so 'n paar dinge maklik geloop het, mits jy jou eie besigheid bedryf kan ek verstaan, maar niks is moeilik om dit te maak nie

    as manne wat dit ernstig die awning wil aanpak en ek bedoel ernstig sal ek raad gee en ek gaan geen pm's antwoord nie, alles oop boek,.

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140

  12. The Following User Says Thank You to Alberto For This Useful Post:

  13. #591
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    58
    Posts
    791
    Thanked: 31

    Default Re: DIY swinging awning

    Quote Originally Posted by Bostaxi View Post
    Hierdie lyk nie te sleg geprys vir stainless steel raam nie.

    https://www.4x4andmore.co.za/product...nt=43191064902

    daai prys is baie goed en die produk is mooi gedoen, kry dit maar, maak ook baie seker dat as die vlerke uit gespan wat is die lengte langs en agter die bakkie en belanrik hoe kan dit vas gemaak word aan jou spesifieke voertuig ,kom dit met brackets by maar as ek die geld gehad het was daai een myne

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140

Page 30 of 30 FirstFirst ... 5 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30

Similar Threads

  1. DIY Awning for Jimny/Frontrunner rack
    By EnduroMTB in forum Suzuki
    Replies: 5
    Last Post: 2013/07/08, 09:48 AM
  2. DIY Awning - Ideas please
    By SimonB in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 42
    Last Post: 2012/04/25, 02:58 PM
  3. Best material for DIY awning
    By janfloris in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 15
    Last Post: 2011/04/12, 10:06 AM
  4. Simple DIY Awning
    By hbannink in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 3
    Last Post: 2008/05/08, 09:25 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •