Sementstoep 'verf'




Results 1 to 18 of 18
  1. #1
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    72
    Posts
    4,274
    Thanked: 50

    Question Sementstoep 'verf'

    Kan ek 'n lelike ou sementstoep met skoon sement 'verf' ? .. dis buite.
    Johan Mitchell, Swambo : Marthie.

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150.
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  2. #2
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Boland
    Age
    51
    Posts
    147
    Thanked: 10

    Default

    Jy kan probeer. Maak alle los gate oop en vul met goeie sement mengsel. Laat 2 dae vir lekker droog word.
    Ek verf eers "Bonding liquid", dan die aanbevolle onderlaag en heel laaste die aanbevolle hoeveelheid lae stoepverf. Onthou om alles goed te laat droog voor die volgende verf sessie

  3. #3
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Centurion
    Age
    37
    Posts
    2,609
    Thanked: 24

    Default

    Quote Originally Posted by blazerb2 View Post
    Jy kan probeer. Maak alle los gate oop en vul met goeie sement mengsel. Laat 2 dae vir lekker droog word.
    Ek verf eers "Bonding liquid", dan die aanbevolle onderlaag en heel laaste die aanbevolle hoeveelheid lae stoepverf. Onthou om alles goed te laat droog voor die volgende verf sessie
    Hy wil die stoep met sement verf en nie die sement stoep verf nie.
    His
    Mercedes E220 CDI Avantgarde W211

    Hers
    Honda Civic EXi FN2

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    43
    Posts
    2,471
    Thanked: 15

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Kan ek 'n lelike ou sementstoep met skoon sement 'verf' ? .. dis buite.
    Wat is op die oomblik op die vloer? Sement op sy eie beteken nie veel nie. Daarby wil dit klam bly om goed hard te word. 'n Dun lagie sement wat nie reg cure nie, gaan net 'n stof lagie vorm.
    2004 Defender 110 Td5


  5. #5
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    72
    Posts
    4,274
    Thanked: 50

    Default

    Dis net 'n sementblad by die agterdeur, redelik skurf.
    Johan Mitchell, Swambo : Marthie.

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150.
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  6. #6
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    54
    Posts
    15,038
    Thanked: 231

    Default Sementstoep 'verf'

    Ja, as dit skoen en grof is...

    Maar gebruik Copprox, dit kry jy in verskillende kleure...

    Straight cement sal net in stof verander.
    Mad Manny

    2010 Fortuner 3.0 D-4D 4x4.

    www.4x4actiongroup.co.za
    "Until the lion learns how to write, every story will glorify the hunter" - African saying

  7. #7
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Jhb, Tanzania
    Age
    55
    Posts
    331
    Thanked: 1

    Default

    Friend did his patio with Copprox, looks very nice and seems quite hard wearing
    Jan
    1988 110 CSW V8
    1961 S2 SWB
    ex 2003 Disco TD5 (sadly missed)

  8. #8
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    72
    Posts
    4,274
    Thanked: 50

    Default

    Quote Originally Posted by Mad Manny View Post
    Ja, as dit skoen en grof is...

    Maar gebruik Copprox, dit kry jy in verskillende kleure...

    Straight cement sal net in stof verander.
    Thanks Manny, en almal .. sal liewers verf, lyk maar die beste.
    Johan Mitchell, Swambo : Marthie.

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150.
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  9. #9
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    54
    Posts
    15,038
    Thanked: 231

    Default Sementstoep 'verf'

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Thanks Manny, en almal .. sal liewers verf, lyk maar die beste.
    Gebruik paving paint in daai geval...
    Mad Manny

    2010 Fortuner 3.0 D-4D 4x4.

    www.4x4actiongroup.co.za
    "Until the lion learns how to write, every story will glorify the hunter" - African saying

  10. #10
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    72
    Posts
    4,274
    Thanked: 50

    Default

    Quote Originally Posted by Mad Manny View Post
    Gebruik paving paint in daai geval...
    Ek gaan ook kyk na daardie Coprox, klink na 'n goeie produk.
    Johan Mitchell, Swambo : Marthie.

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150.
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  11. #11
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    54
    Posts
    15,038
    Thanked: 231

    Default Sementstoep 'verf'

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Ek gaan ook kyk na daardie Coprox, klink na 'n goeie produk.
    Uitsteekende Produk...



    Attached Images Attached Images  
    Mad Manny

    2010 Fortuner 3.0 D-4D 4x4.

    www.4x4actiongroup.co.za
    "Until the lion learns how to write, every story will glorify the hunter" - African saying

  12. #12
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    64
    Posts
    2,339
    Thanked: 29

    Default

    Jy kry verskillende sement produkte waarmee jy die vloer kan verf, meeste eintlik maar net n epoksie wat hulle by sement by sit, voorbereiding is belangrik, deur die vloer vir n paar dae konstant nat hou voor jy dit op verf sodat die vloer nie die water uit die 'verf' trek en dit verpoeier.

    http://www.sika.com/ is een produk

    As jy skoon sement gebruik is dit nog meer belangrik om die vloer eers te versadig met water voor jy dit die sement slush op verf en goed na te behandel, maw konstant nat te hou vir ten minste 7 dae.
    Last edited by JLK; 2013/03/20 at 06:23 PM.
    Johan Kriel

    LC's; PU, SW and FJ

  13. #13
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Wynberg Slaapstad
    Age
    36
    Posts
    803
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Mad Manny View Post
    Ja, as dit skoen en grof is...

    Maar gebruik Copprox, dit kry jy in verskillende kleure...

    Straight cement sal net in stof verander.
    Mag ek vra hoe lyk 'n stoep wat skoen is ?

  14. #14
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    72
    Posts
    4,274
    Thanked: 50

    Default

    .. 'n Goeie begryper het 'n halwe w ....
    Johan Mitchell, Swambo : Marthie.

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150.
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

  15. #15
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    54
    Posts
    15,038
    Thanked: 231

    Default Sementstoep 'verf'

    Quote Originally Posted by vleipadda View Post
    Mag ek vra hoe lyk 'n stoep wat skoen is ?
    Jammer, skoon...
    Mad Manny

    2010 Fortuner 3.0 D-4D 4x4.

    www.4x4actiongroup.co.za
    "Until the lion learns how to write, every story will glorify the hunter" - African saying

  16. #16
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Vredenburg
    Age
    41
    Posts
    519
    Thanked: 6

    Default

    Grys dakverf. Lekker "matt finish" en hou n lang tyd. Elke twee jaar skop ek n drom dakverf op my stop uit en verf hom met 'n besem. 5 honde,twee kinders en n plot vol modder breek hom nie. Ja ek is "cheap" , maar het nog nie my voor deur gesluit in tien jaar nie en is gewoond aan die wind in die Weskus....
    There's only 3 reasons to stand up : to get the remote , to go to the bathroom or because you're the real slim shady.



    1968 Land Rover Series 2A Toy 2CT
    2012 1600 Pypkar Rum mobile

  17. #17
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    LOUIS TRICHARDT
    Age
    66
    Posts
    296
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Gaitshi Gubib View Post
    Ek gaan ook kyk na daardie Coprox, klink na 'n goeie produk.
    Ek glo jy sal op Ventersdorp kry nie
    2007 Passat 3,2 4 Motion
    1995 Nissan Sani 3L

  18. #18
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Modderfontein, naby Rysmierbult
    Age
    72
    Posts
    4,274
    Thanked: 50

    Default

    Quote Originally Posted by Zoutpansberg View Post
    Ek glo jy sal op Ventersdorp kry nie
    Nee maar my huis wat ek regmaak is in Kempton Park.

    - by Ventersdorp is ek en Swambo net "kurators", die eienaar besluit wat om te gebruik, ons bly daar sodat die huis nie gestroop word nie.

    Maar mens kry allerhande goeie idees hier op die forum
    Johan Mitchell, Swambo : Marthie.

    My beste kennis is diť oor my eie onkunde

    '96 Colt DC V8 ... Safari Camper ... '88 Fleetline L
    '88 Ballade 150.
    "The rule here is that there is no rule" .. MikeAG

Similar Threads

  1. Verf kwaliteit op hilux
    By Appels in forum Toyota
    Replies: 3
    Last Post: 2012/07/02, 10:54 AM
  2. Ford & Mazda Verf kwaliteit
    By Janpot in forum Ford & Mazda
    Replies: 7
    Last Post: 2011/03/18, 09:42 AM
  3. Paint damage / verf skade
    By basjan in forum Vehicle & Technical Chat - General
    Replies: 17
    Last Post: 2009/01/18, 06:06 PM
  4. Onderstel verf
    By blackhole in forum Suzuki
    Replies: 4
    Last Post: 2008/10/02, 02:25 PM
  5. Verf Probleme
    By Uys in forum The 4x4 Pub
    Replies: 8
    Last Post: 2008/07/15, 05:44 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •