Ek kan nie n huis bekostig nie! hoe gan ek ooit!




Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 56
  1. #1
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Centurion
    Age
    33
    Posts
    1,854
    Thanked: 8

    Default Ek kan nie n huis bekostig nie! hoe gan ek ooit!

    Ek is nie so gelukkig om n huis te kan bekostig nie, en ook nie so gelukkig om a “hup-stoot” van familie af te kry nie.
    En Ja dis seker my eie skuld ook, ek het al baie gemors in my lewe gekoop,hoe ouer ek raak hoe meer pla dit my om n huis te he, en hoe meer skel ek my.

    Bikes, 4x4s, quads , baie kuier, en weg gan vir naweke, Aan die ander kant kan ek se ek het al baie gedoen en goeie tye gebou.
    As ek die wiel kon terug en die mentaliteid kon he wat ek nou het sou ek seker n huis gehaat het : -)

    Ek sal seker eers oor so 4 jaar of wat n huis kan koop en dan is die goed seker nog duurder as wat dit nou is.

    Soos jul kan aflei is ek nogal desperaat vir n huis, en as mens desperaat is dan kyk jy altyd na ander alternatiwe ook en mens probeer altyd n plan uit dink wat niemand or eerder
    Meeste mensie nie aan dink nie. Maar op die ou einde is die normale maniere die beste want sekerlik kan miljoene mense nie verkeerd wees nie : - ) As julle verstaan wat ek bedoel.

    Ek kan nie meer in n simpel woonstel bly ni eek het nie in n woonstel groot geword nie, ek het in n huis groot geword!, ek wil kan boor , grind ,kap en maak wat ek wil sonder dat iemand met my “Moan”
    As ek net te hard poep! : - )

    So vertel my meer oor Space Frame Huise ? Het iemand hier al dit gedoen http://www.aframe.co.za/aframehouses.aspx




    Sou jul se dis nie n goeie idee nie ?

    Eks is nie n fussy persoon nie ek sal enige huis wil he solank dit myne is ek soek nie n mantion nie net my eie huisie!
    Ek kan klaar kom met n sement vloer todat ek geld het om teels in te sit byvoorbeeld


    Of kan iemand my raad gee hoe om te werke te kan gan , is dit regtig so duur om self te bou ,
    kan ek nie net n vierkantike huis he met krag, water en riool nie and dan site k later muure in waneer ek kan nie ?



    Last edited by SBSP; 2012/11/13 at 03:56 PM.
    JK 3.8L 2010 Rubicon Manual 2 door

  2. #2
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    60
    Posts
    4,114
    Thanked: 3

    Default

    Ek weet nie van daardie huise nie, maar 'n forum lid het so 'n rukkie terug 'n link gepos van iets soo Savuti..... something. Kan ongelukkig nie onthou nie, maar dit het na 'n beter opsie gelyk. Ek hoop die forum lid sien die pos.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  3. #3
    Join Date
    Feb 2007
    Location
    Randpark Ridge Jhb.
    Age
    68
    Posts
    2,337
    Thanked: 1

    Default

    Lyk goed, maar is dit nie ook maar aan die duur kant nie? Onthou op die oomblik kan jy baie goedkoper koop as bou.(per vkm)
    Johan van Niekerk. I can't spell and my grammar sucks, so deal with it!
    2010 Jeep G/C 5.7 V V T Hemi Overland
    2007 Xplorerhttp://www.fuelly.com/dashboard/

  4. #4
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    55
    Posts
    13,530
    Thanked: 79

    Default

    Once you get a lump some of money, then look at buying a house. But a house is def not an investment in the current ZA.

    Rather work that money. Even if you go and play a high risk investment game on the stock exchange.

    I am selling a house right now and in 6yrs, the accrual is nill. Not even interest.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE

  5. #5
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Citrusdal
    Age
    46
    Posts
    131
    Thanked: 0

    Default

    Ek dink jy moet besluit wat jy wil he, wil jy huur of koop of bou? As jy 'n woonstel kan huur, kan jy sekerlik dalk 'n huis te huur kry?

    As jy wil bou, sal jy eers 'n erf moet koop, daarna kan jy begin bou soos wat die geld beskikbaar is daarvoor.

    Wees sistematies, skryf jou doelwitte neer en stel dan 'n begroting op van al jou inkomstes en uitgawes in 'n maand. Net die nodigste, los eers die partytjies en bikes en al die lekker goed. Dit kan jy doen as jy geld oorhet.

    Sit vir jouself 10% van jou inkomste weg, VOOR jy enigiets anders koop/betaal, selfs kos. Bele dit in annuiteite vir jou oudag (dis BAIE belangrikker as om 'n huis te besit. Daarna beplan jy vir kos, petrolgeld, ens. Eers dan sal jy kan weet hoeveel jy beskikbaar het om te begin met 'n erf koop, of wat ookal.

    Net een manier en dis deur selfdissipline!

    Maar onthou om planmatig te werk, jy sal verbaas wees hoeveel geld jy regtig het as jy jou dinge reg beplan!

    Sterkte en hou moed!
    Ford Supercab 3.0 tdci 4x4 (sold)
    2013 Pajero 3.2 GLX

  6. #6
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    East London
    Age
    44
    Posts
    2,932
    Thanked: 0

    Default

    SBSP,

    Daar is baie moderne bou materiale en pre-fab produkte op die mark. SA is ongelukkig baie ver agter in die verband en die SA mark is maar taamlik skrikkerig vir die tipe goed. Die banke finansier ook nie altyd al die produkte ten volle nie.

    Jy kan baie goedkoop bou. Dit is nie die probleem nie. Die groot probleem is dat die koste van erwe baie duur is.

    As jy wel 'n goedkoop erf in die hande kan kry, dan kan jy met goeie beplanning klein begin bou en dan oor die jare verdere aanbouings aanbring. Jy kan byvoorbeeld spaar op afwerkings en binnemure, en dit dan met die tyd opknap. Net 'n paar goedjies:

    1. Beplan jou hele huis en kry die planne vir die hele finale gebou vooraf goegekeur.

    2. Beplan die fases baie deeglik en duidelik en dui dit op die planne aan.

    3. Bou die hoof struktuur deeglik. Moenie kostes probeer spaar op fondasies, strukturele mure en die dak nie. Bespaar net op afwerkings wat jy later maklik kan doen.

    4. Goeie beplanning is baie belangrik.

    Sterkte
    __________
    Jean
    ORRA: A15

    Smoke a pipe and chill

  7. #7
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Secunda
    Age
    44
    Posts
    265
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Johan View Post
    Lyk goed, maar is dit nie ook maar aan die duur kant nie? Onthou op die oomblik kan jy baie goedkoper koop as bou.(per vkm)
    +1
    Minds are like parachutes - they only function when open.
    - Thomas Dewar

  8. #8
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    KEMPTON PARK
    Age
    55
    Posts
    1,752
    Thanked: 29

    Default

    Gaan nie of wil nie oor die koop van n eie huis uit praat nie, dit is seker waarna almal strewe . Wat ek graag sal wil se is dat ek baie hou van daai A frame konstuksie, maak gebruik van die dak gedeelte om kamers n te sit!Sal nie omgee vir so iets nie. Ons Suid Afrikaaanse bou metode mors baie nutige spasie. My 5 sente.
    05 TJ SAHARA
    08 3.8 JK ULTD RUBICON

  9. #9
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Vredeslof
    Age
    42
    Posts
    285
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    ... maar 'n forum lid het so 'n rukkie terug 'n link gepos van iets soo Savuti..... something. Kan ongelukkig nie onthou nie, maar dit het na 'n beter opsie gelyk. Ek hoop die forum lid sien die pos.
    Ek hoop ook so. Ek wil vir my ouers 'n tweede huisie op my hoewe bou, maar die bou koste is skrikwekkend. Ek sal bly wees om 'n goedkoper opsie te ondersoek.

  10. #10
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    CT
    Age
    40
    Posts
    1,020
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Henris View Post
    Once you get a lump some of money, then look at buying a house. But a house is def not an investment in the current ZA.

    Rather work that money. Even if you go and play a high risk investment game on the stock exchange.

    I am selling a house right now and in 6yrs, the accrual is nill. Not even interest.
    I agree - the market at present offers not return (if you are lucky). While it is flat rather save like mad and make what you do have work - as Henri says.

    When the market shows signs of moving, you will be sitting with a decent deposit (so able to access better debt terms) and ideally you will be able to move quickly.

    Just M2CW
    2011 Fortuner D4D 4x4
    2012 Mini-Metalian Trailer

  11. #11
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    60
    Posts
    4,114
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    Ek weet nie van daardie huise nie, maar 'n forum lid het so 'n rukkie terug 'n link gepos van iets soo Savuti..... something. Kan ongelukkig nie onthou nie, maar dit het na 'n beter opsie gelyk. Ek hoop die forum lid sien die pos.
    OK, het dit toe self opgespoor. hier is die webwerf http://www.savutisky.co.za/
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  12. #12
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    Harties
    Age
    32
    Posts
    5,443
    Thanked: 0

    Default

    eish.. ouboet! ek se jou!. Ons is nou besig met Huis koop!!.. al die Banke het gesÍ, sory 80% ONLY!... Maar darm tussen die eienaar en die agent sal ons dit kan laat werk!!..

    Daar gaan al my planne vir Groot 4x4's skuld afbetaal... Quads... Huisie by die see(net nie met 'n grasdak nie)...
    I like anything with 4 or more wheels...

  13. #13
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    48
    Posts
    11,169
    Thanked: 2

    Default

    Henris is correct for the last 5 to 6 years the market has been "stagnant". If anything it peaked 5 years back and then dropped back to the prices of 6 years back (I bought 5 years back...)

    BUT, if history teaches us anything it is that the prices will stay stable "for a period" and then SHOOT UP. If we turn the clock back 7 years the prices doubled in 18 months !!


    Thus it might make good sense to wait. but be carefull of being totally left behind with the next wave ....




    off course African history might just point out that we are facing one long downward spiral ..... only time will tel.

  14. #14
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Vredeslof
    Age
    42
    Posts
    285
    Thanked: 0

    Default

    Quote Originally Posted by Spook View Post


    OK, het dit toe self opgespoor. hier is die webwerf http://www.savutisky.co.za/
    Dankie Spook!

  15. #15
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    49
    Posts
    12,766
    Thanked: 62

    Default

    Maklik, scale down, 4x4"s en toys en koop n behoorlike huis. Vergeet van daai a frame goed, dis gladnie so nice nie
    Property developers: Domestic and commercial. Foundation to finished product.
    Security products: CCTV [HD] ,Dash cams, Electric fencing, Gates, Automation.
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application modifications
    Driver training: 4x4, Defensive and Security drivers training worldwide
    herman@angeloffroad.co.za
    +27824453301

  16. #16
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    West Beach
    Age
    38
    Posts
    3,848
    Thanked: 16

    Default

    These are also now in SA I hear.
    http://podhaus.com/
    Jeep Grand Cherokee WK 3.0 CRD

    Previous:
    Land Rover Defender 90 2.8i
    Suzuki Jimny ジムニ
    Jeep Cherokee 3.7

  17. #17
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    412
    Thanked: 1

    Default

    Daar op die Pierre v Rynevelt pad naby die centurion spca, is daar amper die tipe struktuur. Weet nie fo dit kerk of iets is nie.

    Ek persoonlik dink dit gaan jou maar net so baie kos om te bou. Onthou hier is dit warm en al die materiaal en arbeid wat jy gaan spandeer om daai sink, wat jou mure gaan wees, te isoleer, kan jy maar net sowel 'n gewone huis bou. Ont hou die arbeid is baie duur in ander lande so iets soos die gaan hulle dalk goedkoper uitwerk, want om manne te kry om stene te le en pleister kos hulle baie geld.
    Kyk na die plaashuis tipe ontwerp. soos hulle deesdae bv. by Shouthdowns bou. Dit is van die goedkoopste bou metodes. Redelik vierkantige huis met lank spits dakke van sink. Jy kan ook dan die dakspasie gebruik vir ekstra leefruimte.

    Maar soos gese. Waar kry jy die erf? Dit is duur. En meeste beskikbare erwe in in sekuriteits komplekse en daar gaan weer reels wees oor wat jy mag bou en hoe groot dit moet wees. En vir daai erwe gaan jy seker al klaar 400k of meer betaal, dan nog die huis bou, en watter bedrag sit jy dan? Klient van my het vir haar 'n mooi 2slk huis(nie meenthuis) gekoop met groot tuin en dubbel garage vroer die jaar, vir 680k. bank teruggeneem.

  18. #18
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Kempton Park
    Age
    49
    Posts
    12,766
    Thanked: 62

    Default

    koop net in n estate anders bly jy n kommin pleb soos ek. Een met spoedlokvalle verkieslik
    Property developers: Domestic and commercial. Foundation to finished product.
    Security products: CCTV [HD] ,Dash cams, Electric fencing, Gates, Automation.
    Importers: Diving gear, Compressed air cylinders for diving and airgun industry, 4x4 equipment.
    Manufacturers: Pofadder Kinetic ropes, Recovery kits, Synthetic winch ropes
    Vehicles: Modifications and installations, Special application modifications
    Driver training: 4x4, Defensive and Security drivers training worldwide
    herman@angeloffroad.co.za
    +27824453301

  19. #19
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    55
    Posts
    13,530
    Thanked: 79

    Default

    There is another way.

    Get somebody to do a steel afdak. As in the size of the house. Then you just fill in the walls.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE

  20. #20
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Brackenfell
    Age
    47
    Posts
    687
    Thanked: 1

    Default

    Soos hierbo genoem, gaan jy goedkoper wegkom om 'n bestaande huis te koop. Koop 'n ou huis vir 'n goeie prys in die beste area wat jy kan bekostig en wat dalk aandag nodig het. As jy handig is (soos dit vir my klink), kan jy met tyd dit self regmaak en bietjie verander soos jy geld het. Die belangrikste is om in die mark in te kom ten alle koste. Sodoende het jy eiendom om eendag te verkoop om dan iets beters aan te skaf.
    Oscar Schmidt
    Mitsu Triton 3.2 DiD 4x4

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Similar Threads

  1. Mana Poele: Ons roete
    By Windpomp in forum Zimbabwe
    Replies: 10
    Last Post: 2013/09/07, 05:30 PM
  2. Conqueror Companion: Dream becomes nightmare
    By Alta in forum Camping, Fridges, Accessories
    Replies: 117
    Last Post: 2012/10/21, 09:54 PM
  3. Etosha: Waar die leeus Afrikaans verstaan.
    By Kaptein Jack in forum The 4x4 Pub
    Replies: 15
    Last Post: 2011/12/28, 02:12 PM
  4. As pappa die slag pak vat.....
    By Oppers in forum The 4x4 Pub
    Replies: 14
    Last Post: 2010/03/02, 08:21 AM
  5. Welkom in GP
    By TiaanS in forum General 4x4 Discussion
    Replies: 10
    Last Post: 2007/01/31, 07:33 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •