X140 customizing....... - Page 19




Page 19 of 19 FirstFirst ... 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
Results 361 to 367 of 367
  1. #361
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Somerset-West
    Age
    37
    Posts
    70
    Thanked: 5

    Default Re: X140 customizing.......

    Dit kan goed werk.

    Ander opsie is seker om die bout terug te sit met n rubber wasser...

  2. #362
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Gansbaai
    Age
    64
    Posts
    39
    Thanked: 0

    Default Re: X140 customizing.......

    Quote Originally Posted by Jaco vdW View Post
    Ek het 'n vraag vir die manne wat reeds hulle extension-boxes gebou en op die XT gemonteer het.

    Die oorspronklike deksel het 5 skarniere, dws 10 boute wat aan die wa se bak vasmaak - hoe gemaak om al die gate dig te seel?
    Ek het stroke geel reflector tape oor die gate geplak.
    2009 Mitsubishi Triton DC Auto
    DIY Drawer System
    1997 Nissan Terrano II
    2013 Jurgens XT140
    DIY extension box for XT140

  3. #363
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Gansbaai
    Age
    64
    Posts
    39
    Thanked: 0

    Default Re: XT140 customizing.......

    Quote Originally Posted by blouvalk View Post
    Eerste van sy soort wat ek nog gesien het. Hy het spaarwiel plus agterste deur opgelig gekry op sy XAttachment 440533T140. Krediet aan Altus Marx v Middelburg. Foto met sy toestemmingAttachment 440532
    Baie interessant. Kan ons meer detail en nog fotos kry asseblief.
    2009 Mitsubishi Triton DC Auto
    DIY Drawer System
    1997 Nissan Terrano II
    2013 Jurgens XT140
    DIY extension box for XT140

  4. #364
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Somerset-West
    Age
    37
    Posts
    70
    Thanked: 5

    Default Re: X140 customizing.......

    Quote Originally Posted by Afdak View Post
    Ek het stroke geel reflector tape oor die gate geplak.
    Dit sal ook werk.
    Ek sk juis iets wat netjies lyk. 10 boute sonder doel val nie juis in daardie kategorie nie!

  5. #365
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Northcliff
    Age
    44
    Posts
    24
    Thanked: 2

    Default Re: XT140 customizing.......

    Quote Originally Posted by Afdak View Post
    Baie interessant. Kan ons meer detail en nog fotos kry asseblief.
    Click image for larger version. 

Name:	1491489692052.jpg 
Views:	88 
Size:	65.4 KB 
ID:	441727Click image for larger version. 

Name:	1491489704572.jpg 
Views:	73 
Size:	51.9 KB 
ID:	441728Click image for larger version. 

Name:	1491489714862.jpg 
Views:	70 
Size:	66.2 KB 
ID:	441729Click image for larger version. 

Name:	1491489730192.jpg 
Views:	69 
Size:	64.5 KB 
ID:	441730

  6. The Following User Says Thank You to blouvalk For This Useful Post:


  7. #366
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Gansbaai
    Age
    64
    Posts
    39
    Thanked: 0

    Default Re: X140 customizing.......

    Blouvalk,
    Dankie vir die fotos.
    Kan jy dalk die storie agter die fotos kry vanaf Altus.
    Byvoorbeeld:
    -Watter ontwerp probleme het hy ondervind.
    -Watter gas shocks
    -Hoe goed pas die agter klap nou.
    - Hoe goed werk dit in die praktyk.
    - Miskien bietjie meer detail vir ouens (soos ek) wat dit ook wil probeer
    Dankie
    2009 Mitsubishi Triton DC Auto
    DIY Drawer System
    1997 Nissan Terrano II
    2013 Jurgens XT140
    DIY extension box for XT140

  8. #367
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Northcliff
    Age
    44
    Posts
    24
    Thanked: 2

    Default Re: X140 customizing.......

    Quote Originally Posted by Afdak View Post
    Blouvalk,
    Dankie vir die fotos.
    Kan jy dalk die storie agter die fotos kry vanaf Altus.
    Byvoorbeeld:
    -Watter ontwerp probleme het hy ondervind.
    -Watter gas shocks
    -Hoe goed pas die agter klap nou.
    - Hoe goed werk dit in die praktyk.
    - Miskien bietjie meer detail vir ouens (soos ek) wat dit ook wil probeer
    Dankie
    Afdak, gaan soek hom op Facebook as jy daarop aktief is. Hy is deel van n XT camping groep waar ek op hom afgekom het - daar is ook n klomp mods wat daarop gelys/bespreek. Hy is baie aktief en behulpsaam op daai groep hier is die link - https://www.facebook.com/groups/183022038728457/

Page 19 of 19 FirstFirst ... 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •