Bush lapa miskruier review - Page 524




Page 524 of 524 FirstFirst ... 24 424 474 499 514 515 516 517 518 519 520 521 522 523 524
Results 10,461 to 10,463 of 10463
  1. #10461
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    6,471
    Thanked: 1171

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Ek is positief dat die Zambezi laan tak ook hoogstaande gehalte diens sal lewer. Twyfel sterk dat Jannie iemand "shady" sal betrek.

    Dit is vir ons hier in die noorde net soveel meer gerieflik en ek wens hulle alle voorspoed. Dalk beproef ons hulle binnekort vir BL 78 se diens.
    Last edited by lekhubu943; 3 Days Ago at 05:26 AM.

  2. The Following User Says Thank You to lekhubu943 For This Useful Post:


  3. #10462
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    5,228
    Thanked: 331

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Bushlapa 836 View Post
    Ek sien daar maak 'n nuwe tak in Zambesilaan oop, hulle sal moet vinger trek om by Centurion te kan kers vashou!
    Ek glo Martin Bezuidenhout gaan yster wees. Ons het wel koppe gestamp paar jaar terug toe hy by Conqueror betrokke was en ek Bush Lapa dalk te veel lof toe gesing het hier op die forum na ek my Commander verkoop het .

    Dit was egter nie op 'n lelike manier nie en was uit en uit omdat hy 'n passie het vir wat hy doen. Ek het ook groot respek vir hom want hy het man alleen ingeklim hier op die forum om te help met diens vir forum lede met Conquerors. Dink nou net hoe great dit nou gaan wees vir hom met Bush Lapa wat hom back .
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  4. #10463
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    53
    Posts
    5,228
    Thanked: 331

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Iemand het vir my 'n baie nice artiekel aangestuur oor die geskiedenis van Bush Lapa. Dis in die nuutste uitgawe van Juig (November). Gaan oor die humble beginnings en die middelpunt waarom alles draai by Bush Lapa. Dis een van daai "feel good" stories.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  5. The Following 3 Users Say Thank You to Kooskop For This Useful Post:


Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  2. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  3. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  4. Bush lapa's "miskruier" tested
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/27, 08:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •