Bush lapa miskruier review - Page 490

Page 490 of 490 FirstFirst ... 390 440 465 480 481 482 483 484 485 486 487 488 489 490
Results 9,781 to 9,799 of 9799
  1. #9781
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    4,865
    Thanked: 191

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by LesseW View Post
    Kooskop dis meer myvrou wat so dink as ek. Ek dink dit gaan net een keer se overlanding vat om haar te wys dat daar meer as genoeg plek is.
    Ek glo ook so .
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  2. #9782
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    5,662
    Thanked: 483

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by hbannink View Post
    Spesifikasie Girly, spesifikasie. Daardie is 'n hangslot of soos die Ingilsman se 'n padlock
    Hehe, alles die souties se skuld.
    2012 Prado 150 TX 3,0 D Self made packing system, Bilstein shocks, Cooper AT3's, Stofpad Rocksliders, rear airhelpers, Takla floor covers, dual battery
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes

  3. #9783
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Springs
    Age
    54
    Posts
    439
    Thanked: 14

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Waar lek hy nog?
    Onder die bed en by die kompartementjie waar die waterpomp is

  4. #9784
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Springs
    Age
    54
    Posts
    439
    Thanked: 14

    Default Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by LesseW View Post
    Kooskop dis meer myvrou wat so dink as ek. Ek dink dit gaan net een keer se overlanding vat om haar te wys dat daar meer as genoeg plek is.

    Ek dink haar spasie probleme is meer vir wanneer ons byvoorbeeld teen die kus kamp vir 3 weke, nie met overlanding.
    ......
    Last edited by Kobus Jacobs; 2017/03/26 at 06:47 PM.

  5. #9785
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Springs
    Age
    54
    Posts
    439
    Thanked: 14

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Kobus Jacobs View Post
    Onder die bed en by die kompartementjie waar die waterpomp is
    Dit was sopnat nadat ek dit gewas het! Ek het nie eens 'n sterk straal water gebruik nie.
    Dit is baie swak van hulle om na 9 weke die wa vir my terug te gee en daar is steeds lekke!

  6. #9786
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Amorosa
    Age
    32
    Posts
    5,416
    Thanked: 55

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Kobus Jacobs View Post
    Onder die bed en by die kompartementjie waar die waterpomp is
    Dis vreemde plekke. Dis nie plekke wat water sien as jy kamp nie. Net as wa toegeslaan is. Dalk die seels?
    VW Amarok
    Chevrolet Trailblazer
    Bush Lapa Miskruier 586

  7. #9787
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Springs
    Age
    54
    Posts
    439
    Thanked: 14

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Bogaards View Post
    Dis vreemde plekke. Dis nie plekke wat water sien as jy kamp nie. Net as wa toegeslaan is. Dalk die seels?
    Hulle het al die seels vervang. Dit was droog totdat ek die wa gewas het. Daar was ook niks vasgeknyp tussen die seels nie.

  8. #9788
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    5,662
    Thanked: 483

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Kobus, die water onder die bed kom dalk by die elektriese blou plug in. Het ook al water daar gehad na 'n was. Beterhelfte het die blou plug uitgehaal en geseel. Probleem opgelos.

    By die pomp kompartement het ons ook water gehad, het nogsteeds soms. Maar ons weet waar dit vandaan kom: uit die kombuis. Ons kombuis deur lek, water gaan lę op die onderste rak en loop deur na die pomp kompartement en die klein driehoek kompartement aan die ander kant.

    Die ander plek wat water by die pomp veroorsaak het, was die lig. Maak ook seker die boute wat pomp vashou is vas en goed geseel.
    Last edited by lekhubu943; 2017/03/26 at 07:14 PM.
    2012 Prado 150 TX 3,0 D Self made packing system, Bilstein shocks, Cooper AT3's, Stofpad Rocksliders, rear airhelpers, Takla floor covers, dual battery
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes

  9. #9789
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    5,662
    Thanked: 483

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Ek het egter 'n vraag van my eie: waar kan mens die plastiek pyp koop wat die tenk en pomp verbind?

    Ons s'n is aangepak met swart alge en moet vervang word.

  10. #9790
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    50
    Posts
    44
    Thanked: 11

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Hier onder in die Kaap verskaf "Hose Solutions" voedselgraad pyp, weet egter nie wie julle daarbo kan help. Miskien kan julle plaaslike BL agent uithelp?

  11. #9791
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Springs
    Age
    54
    Posts
    439
    Thanked: 14

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Kobus, die water onder die bed kom dalk by die elektriese blou plug in. Het ook al water daar gehad na 'n was. Beterhelfte het die blou plug uitgehaal en geseel. Probleem opgelos.

    By die pomp kompartement het ons ook water gehad, het nogsteeds soms. Maar ons weet waar dit vandaan kom: uit die kombuis. Ons kombuis deur lek, water gaan lę op die onderste rak en loop deur na die pomp kompartement en die klein driehoek kompartement aan die ander kant.

    Die ander plek wat water by die pomp veroorsaak het, was die lig. Maak ook seker die boute wat pomp vashou is vas en goed geseel.
    Dankie vir die inligting. Ek sal dit beslis nagaan en herstel. Ek is egter steeds ongelukkig met Bushlapa aangesien hulle betaal is om die wa dig te maak.

  12. #9792
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    5,662
    Thanked: 483

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Dankie Riaan, gedink ek sal maar by Andre hoor. Maar hoop om dalk hier naby my reg te kom

    Kobus, soos voorheen gese hou aan om met Andre te praat. Hy het ons al baie gehelp. En die plekke waar die lekke was by ons wa is nie regtig logies of ooglopend nie.
    2012 Prado 150 TX 3,0 D Self made packing system, Bilstein shocks, Cooper AT3's, Stofpad Rocksliders, rear airhelpers, Takla floor covers, dual battery
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes

  13. #9793
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pta
    Age
    33
    Posts
    87
    Thanked: 1

    Default Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    Ek het egter 'n vraag van my eie: waar kan mens die plastiek pyp koop wat die tenk en pomp verbind?

    Ons s'n is aangepak met swart alge en moet vervang word.
    Julle kan by chick henderson in Silverton (dykor weg) enige pyp na hartelus koop.
    Last edited by WesPret; 2017/03/26 at 07:35 PM.

  14. The Following User Says Thank You to WesPret For This Useful Post:

  15. #9794
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    5,662
    Thanked: 483

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by WesPret View Post
    Julle kan by chick henderson in Silverton (dykor weg) enige pyp na hartelus koop.
    Dankie! En ons weet nogal waar Dykor weg is, redelik naby.
    2012 Prado 150 TX 3,0 D Self made packing system, Bilstein shocks, Cooper AT3's, Stofpad Rocksliders, rear airhelpers, Takla floor covers, dual battery
    BushLapa 78 Now a Boskruier but with the same Zambia and CKGR bush stripes

  16. #9795
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Upington
    Age
    47
    Posts
    1,018
    Thanked: 15

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by lekhubu943 View Post
    ... maar as ek reg onthou pas twee high lids nie bo op mekaar daar in nie.
    Ek het 2 high lids daar bo-op mekaar in Christa, dit vat so bietjie manouvering met die insit en uithaal, maar ek het nou al die truuk.
    Mitsubishi Triton 3.2 Di-D 4x4 Auto with a Bush Lapa Miskruier (#30) following closely behind.
    In the process of going there and doing that.

  17. The Following User Says Thank You to Jaco Kruger For This Useful Post:

  18. #9796
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Springs
    Age
    54
    Posts
    439
    Thanked: 14

    Default Bush lapa miskruier review

    Following my recent comment regarding my dissatisfaction with a waterleak and sctatch on my Boskriek which had not been fixed, the following:

    Firstly, I should not have used this platform to complain before this was raised and discussed with Andrč. Secondly , Andrč was not present on the day I took my Boskriek in for the repairs as he was in the Cape for business. This specific complaint about the leak under the sidebed was never recorded by the person who completed the jobcard and that explains their failure to attend to it. This is a human error that could happen to anyone.

    All other work was carried out to my satisfaction and I can really compliment them for this.

    I should have done things differently and I therefor apologise unconditionally for bringing the superior Bushlapa brand as well as that of Andrč and the staff into disrepute.

    As I said in previous comments, I shall only replace my Boskriek for another Bushlapa as I truely believe in the product and service and I stand by that.
    Last edited by Kobus Jacobs; 2017/03/27 at 11:23 AM.

  19. The Following 6 Users Say Thank You to Kobus Jacobs For This Useful Post:

  20. #9797
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Clanwilliam
    Age
    40
    Posts
    357
    Thanked: 17

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Kobus, your apology says a lot about your character. Hats of to you.
    Danie Carstens

    Moenie die BOER met n mond vol kos kritiseer nie!

    Disco 4 SE ( sleep BL 433 )
    Fortuner D4d 4x4
    Pajero Did swb
    Hilux D4d 4x4 xtra cab

  21. The Following User Says Thank You to pajerolover For This Useful Post:

  22. #9798
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    683
    Thanked: 29

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Kobus Jacobs View Post
    Dit was sopnat nadat ek dit gewas het! Ek het nie eens 'n sterk straal water gebruik nie.
    Dit is baie swak van hulle om na 9 weke die wa vir my terug te gee en daar is steeds lekke!
    Myne ook by pomp gelek. Ek het pomp se boude wat pomp aan wa vasboud effens losgedraat en geseel met silicone. Probleem uitgesort.

  23. #9799
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    53
    Posts
    846
    Thanked: 78

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by Kobus Jacobs View Post
    Following my recent comment regarding my dissatisfaction with a waterleak and sctatch on my Boskriek which had not been fixed, the following:

    Firstly, I should not have used this platform to complain before this was raised and discussed with Andrč. Secondly , Andrč was not present on the day I took my Boskriek in for the repairs as he was in the Cape for business. This specific complaint about the leak under the sidebed was never recorded by the person who completed the jobcard and that explains their failure to attend to it. This is a human error that could happen to anyone.

    All other work was carried out to my satisfaction and I can really compliment them for this.

    I should have done things differently and I therefor apologise unconditionally for bringing the superior Bushlapa brand as well as that of Andrč and the staff into disrepute.

    As I said in previous comments, I shall only replace my Boskriek for another Bushlapa as I truely believe in the product and service and I stand by that.
    Kobus dankie vir die post. Well done!

    We are all proud of our BLs and your "complaint" was a bit difficult to believe, but as you stated - a human error.
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  2. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  3. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  4. Bush lapa's "miskruier" tested
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/27, 08:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •