Bush lapa miskruier review - Page 505




Page 505 of 505 FirstFirst ... 5 405 455 480 495 496 497 498 499 500 501 502 503 504 505
Results 10,081 to 10,084 of 10084
  1. #10081
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Pinetown
    Age
    62
    Posts
    1,501
    Thanked: 38

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Nou nie 'n Bushlapa eienaar nie, alhoewel ek nie sal omgee om een te he nie (skoon seun het wel die ratel).

    Ons Echo 4 sien baie slegte paaie en soos een ou wat agter ons gery het gese daar is baie lug tussen die wiele en moeder aarde.

    Ek pak elke 10 000 km die laers en so by 30 000 km vervang ek hulle.
    Die ook op my pad karavaan gedoen baie jare gelede.
    Nog nooit laer probleme gehad nie, wel bande wat gegroet het.
    Ons sak die banddruk na 1.5 as die pad begin rof raak. Selfs al tot 1.0 soos in die Rigtersveld.
    Danie & Marinda - die wiele is rond, dus moet hulle hardloop, net jammer ek moet werk om te oorleef
    2016 Ford Fiesta Ecoboost - daaglikse ryding
    2013 Ford Ranger 3.2 DC XLT - nuwe rondloop ry ding, nou sleep ons! (2017)
    2011 Echo 4, die RUSWA-ZN - bos en kamp tyd
    2010 Ford Ranger 2.5 DT DC XLT - rondloop ry ding met bietjie ekstra krag (Verkoop)
    2005 Chev Aveo - Afgeskryf (2016)
    2005 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin)
    2003 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin)
    2000 Nissan Hardbody - Geruil (pyne by die duisended)
    1998 Opel Kadett - Dogter se wiele geword in 2003 (baie warm enjin)
    1990 Datsun 1800 short wheelbase - Pa se ou plaas bakkie, na die Nissan die pad gevat het met sy probleme in 2003
    1990 Hilux 2.4D - en hy kon loop, pomp en top gewerk aan.
    1984 Opel Commondore - het gehardloop
    1983 Safary 3 karavaan - verkoop en begin tent in 2000
    1980 Ford Granada 3.0 - warm enjin afgeskryf
    1969 VW 1600 TL - geen einde nie, warm enjin en geruil
    1968 VW 1600 L - geen einde en baie warm enjin, verkoop in 1998

    .

  2. #10082
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Oudtshoorn
    Posts
    3
    Thanked: 1

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by peyperj View Post
    Bushhlapa is so on my wishlist
    Ons het een te koop - het die moeilike besluit geneem om op te gradeer na die Baobab.

  3. #10083
    Join Date
    Jun 2015
    Location
    PTA
    Age
    45
    Posts
    233
    Thanked: 44

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Lower tyre pressures equal much more heat into the bearings.... Possibly the new grease that you used couldn't handle this. In my opinion I try not to drop them below 2bar on the trailer even on the worst tracks for this reason.

  4. #10084
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Centurion
    Posts
    328
    Thanked: 118

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by ned&zed View Post
    Lower tyre pressures equal much more heat into the bearings.... Possibly the new grease that you used couldn't handle this. In my opinion I try not to drop them below 2bar on the trailer even on the worst tracks for this reason.
    Can you explain please? Bit out of my depth here and would like to understand why.
    [B]Prado TX 4.0|Rocksliders|Bash Plate|Lift| Bushlapa Miskruier 892 Past: FJ Cruiser Rav4 2.0 (SWAMBO)

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  2. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  3. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  4. Bush lapa's "miskruier" tested
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/27, 08:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •