Bush lapa miskruier review - Page 502




Page 502 of 504 FirstFirst ... 2 402 452 477 492 493 494 495 496 497 498 499 500 501 502 503 504 LastLast
Results 10,021 to 10,040 of 10078
  1. #10021
    Join Date
    Sep 2010
    Location
    Clanwilliam
    Age
    46
    Posts
    31
    Thanked: 1

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Lekker man. Jy moet 'n slag weer kom kuier as ons in jou geweste kamp.
    Ons sal so maak. Laat weet maar as jul in d omgewing is.

  2. #10022
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    5,066
    Thanked: 241

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Krappe? Watter krappe? Amazing wat 'n bietjie elbow grease en polish kan doen .

    Name:  20170716_160221.jpg
Views: 253
Size:  57.4 KB
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  3. #10023
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    5,066
    Thanked: 241

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Krappe? Watter krappe? Amazing wat 'n bietjie elbow grease en polish kan doen .

    Name:  20170716_160221.jpg
Views: 253
Size:  57.4 KB
    Edit.... Jammer Dr Phil.... ek het regtig probeer...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  4. #10024
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    32
    Posts
    2,578
    Thanked: 233

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Dr Phill kan darm met n fyn oog nog die lafenis van vakansie krappe raaksien. Ek stel voor jy stap elke middag om jou wa met een hand op die lafenis tekstuur van Botswana om jou kamp lus onder beheer te hou tot jou volgende kamp naweek nader kom.

    Groete Dr P

  5. #10025
    Join Date
    Jul 2011
    Location
    Durbanville
    Age
    37
    Posts
    232
    Thanked: 2

    Default Bush lapa miskruier review

    Bushhlapa is so on my wishlist
    Last edited by peyperj; 1 Week Ago at 03:50 AM.
    2014 Ford Ranger T6 Wildtrak 3.2 (4x4)
    2012 Audi A3 1.8 TFSI S-Tronic

    Wishlist: Bush Lapa Miskruier


  6. #10026
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    5,066
    Thanked: 241

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by carlp View Post
    Dr Phill kan darm met n fyn oog nog die lafenis van vakansie krappe raaksien.
    my elbow grease het opgeraak. Vir nou sal ek die raad volg. As dit nie werk nie is daar altyd die orbital polisher op die rak in my garage wat ek nog nie probeer het nie......
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  7. #10027
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    32
    Posts
    2,578
    Thanked: 233

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    my elbow grease het opgeraak. Vir nou sal ek die raad volg. As dit nie werk nie is daar altyd die orbital polisher op die rak in my garage wat ek nog nie probeer het nie......

    Soos jy nou aangaan is daar een van die dae nie meer verf oor om te krap nie...

  8. #10028
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    5,066
    Thanked: 241

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Wonder nogal hoe die wa in 'n brushed stainless steel finish sal lyk...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  9. #10029
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    6,160
    Thanked: 858

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Self deleted, laat ek maar "ons" draad en kant skoon hou.
    Last edited by lekhubu943; 5 Days Ago at 07:18 PM.

  10. #10030
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    54
    Posts
    1,202
    Thanked: 57

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Michael, ek neem aan jy het ook 'n e-mail gekry van 'n maatskappy in Centurion....

    Al wat ek kan se is "experience His beauty" as ek die BushLapa slogan mag aanhaal.
    Last edited by HJB01; 5 Days Ago at 07:55 PM.
    Disco4 TDV6
    Bush Lapa Miskruier: B116


  11. #10031
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Brackenfell
    Age
    54
    Posts
    910
    Thanked: 103

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Kan nie meer saamstem nie! Laat die draad skoon bly. Ons weet wat ons weet en dit is genoeg om trots op ons produk te wees!
    Uys Snyders

    Trailblazer 2.8DuraMax
    Bushlapa Vlooi B237

  12. The Following User Says Thank You to Uys Snyders For This Useful Post:


  13. #10032
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    54
    Posts
    1,202
    Thanked: 57

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Stem volkome saam Uys!
    Disco4 TDV6
    Bush Lapa Miskruier: B116


  14. #10033
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Potch/Brits
    Age
    32
    Posts
    2,578
    Thanked: 233

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Lykmy ek het baie gemis met die klomp deletes wat die laaste ruk plaasgevind het. Maar so hier en daar kan mens afleidings maak.

    Ek besit nognie n BL nie, maar as mens eenkeer Nespreso gesien het, dan oortuig iemand mens nie sommer dat enrista se foelie koppietjies beter is nie...

  15. The Following User Says Thank You to carlp For This Useful Post:


  16. #10034
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Centurion
    Age
    54
    Posts
    1,202
    Thanked: 57

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Hahaha, puik!
    Disco4 TDV6
    Bush Lapa Miskruier: B116


  17. #10035
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    5,066
    Thanked: 241

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by carlp View Post
    Lykmy ek het baie gemis met die klomp deletes wat die laaste ruk plaasgevind het. Maar so hier en daar kan mens afleidings maak.

    Ek besit nognie n BL nie, maar as mens eenkeer Nespreso gesien het, dan oortuig iemand mens nie sommer dat enrista se foelie koppietjies beter is nie...
    Ai Carl ja.... dit was maar bietjie frustrerend maar ek stem saam met almal, kom ons hou die draad skoon. Jy of enige iemand wat belangstel, is welkom om my julle email adres te PM as julle informasie soek. Jy kan dan daarvolgens self besluit. Jy sal dan ten minste in 'n posisie wees om na AL die feite aan beide kante te kyk en nie net wat in die eensydige aanval beskikbaar was nie.

    Ek stem Hennie... is self meer trots as ooit om met "experience His beauty" geassosieer te word. As mens so rondkyk deesdae na wat nuut is, is dit darem duidelik wie diep spore in die mark getrap het....
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  18. #10036
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    37
    Posts
    1,881
    Thanked: 71

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Daar was baie keyboard warriors op daai drade wat eenvoudig net op die band wagon gespring het. Ek brand om die feite met fotos te post om te hoor hoe stil hulle dan is maar dit sal seker dadelik delete word... . Die skade is gedoen maar ja... die wiel draai....
    Erens het ek iets gemis en brand nou om die feite met fotos te sien.
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  19. #10037
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    5,066
    Thanked: 241

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Musashi View Post
    Erens het ek iets gemis en brand nou om die feite met fotos te sien.
    Ha ha.... en ek brand om dit te post maar ons gaan maar moet settle vir jou email adres op 'n PM aan my
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  20. #10038
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    37
    Posts
    1,881
    Thanked: 71

    Default Re: Bush Lapa Miskruier review

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Ha ha.... en ek brand om dit te post maar ons gaan maar moet settle vir jou email adres op 'n PM aan my
    PM sent
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

  21. #10039
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Centurion
    Posts
    327
    Thanked: 118

    Default Bush lapa miskruier review

    Daar is basies nog n fake Bushlapa op die mark en hulle bemarking word ondersteun op die forum, enige negatiewe kommentaar rondom die fake word dan onmiddelik verwyder.

    Dis die kort en die lank van die storie.
    Last edited by LesseW; 4 Days Ago at 08:59 AM.
    [B]Prado TX 4.0|Rocksliders|Bash Plate|Lift| Bushlapa Miskruier 892 Past: FJ Cruiser Rav4 2.0 (SWAMBO)

  22. The Following User Says Thank You to LesseW For This Useful Post:


  23. #10040
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Loevenstein, Bellville
    Age
    37
    Posts
    1,881
    Thanked: 71

    Default Re: Bush lapa miskruier review

    Quote Originally Posted by LesseW View Post
    Daar is basies nog n fake Bushlapa op die mark en hulle bemarking word ondersteun op die forum, enige negatiewe kommentaar rondom die fake word dan onmiddelik verwyder.

    Dis die kort en die lank van die storie.
    Julle kriptiese boodskappe hou my nuuskierig...
    Niel
    2012 BMW F800GS
    2010 Nissan Navara 2.5 dCi 4x4
    2015 Bush Lapa Miskruier (B503)

Similar Threads

  1. 3 Bush Lapa Miskruiers in one spot!
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 31
    Last Post: 2012/04/21, 08:22 PM
  2. Bush Lapa Miskruier featured in.....
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 0
    Last Post: 2011/10/03, 03:18 PM
  3. Kyknet Buitelug Expo - Bush Lapa range
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 8
    Last Post: 2011/09/29, 08:20 PM
  4. Bush lapa's "miskruier" tested
    By Kooskop in forum Trailers, Caravans, Towing etc
    Replies: 5
    Last Post: 2011/07/27, 08:19 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •