Medisyne teen Spinnekop byt.






Results 1 to 10 of 10
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    160
    Thanked: 0

    Default Medisyne teen Spinnekop byt.

    More Almal

    Wat is die beste medisyne teen 'n spinnekop byt.
    Ek is so 4 dae terug deur een gebyt en wil weet wat ek met die bytplek moet doen om dit gesond te kry.

    Groete

    Lem

  2. #2
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    59
    Posts
    1,212
    Thanked: 4

    Default

    As ek vir jou raad kan gee, gaan sien 'n dokter. PÍl van my is deur 'n fluweelspinnekop gebyt en daar het later 'n gat ingeval.

  3. #3
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Aucklandpark JHB
    Age
    40
    Posts
    291
    Thanked: 0

    Default

    gaan dokter toe. as dit een van die giftige spinnekoppe is kan dit lelik raak. weet jy hoe die spinnekop lyk?
    2011 fortuner 4x4

  4. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Mozambique/Cape Town/Other
    Age
    54
    Posts
    7,981
    Thanked: 0

    Default

    Germolene seems to work on most insect bites.
    The likelihood of having been bitten by a venomous spider is quite slim. There's not a helluva lot of them in this country
    * "Wat Spike probeer sÍ in sy min woorde" -Die Skim "
    .................................................. .....

  5. #5
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    59
    Posts
    948
    Thanked: 16

    Default

    Stem saam, kollega is al meer as jaar terug deur vioolspinnekop gebyt, erge infeksies en operasies gehad, sukkel nou nog met sy been.
    '89 LR 110 V8

  6. #6
    Join Date
    May 2009
    Location
    Right now Malaysia
    Age
    60
    Posts
    14,161
    Thanked: 169

    Default

    Quote Originally Posted by Die Lem View Post
    More Almal
    Wat is die beste medisyne teen 'n spinnekop byt.
    Ek is so 4 dae terug deur een gebyt en wil weet wat ek met die bytplek moet doen om dit gesond te kry.
    Groete
    Lem
    DEFINATELY see a doctor. Some bites can take years to heal and leave a really nasty scar.

    Please, I am not just posting for the sake of posting.

    What started as a supposedly simple bite from a little common black jumping spider, turned into a five year ordeal with multiple visits to the doctor.
    Cheers

    ZS5KAD Yeasu Ft-897D
    2 V8's a V6 and an inline 4
    NB - I don't do PV Solar Systems - YET!
    The nice thing about FRIDAYS, its only two more days until MONDAY.

    People that know me know that I skrik vir niks, except high Voltages, High Currents and High Prices.

  7. #7
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    West Rand
    Age
    38
    Posts
    2,047
    Thanked: 1

    Default

    Een het my nuwe jaar op my neus gebyt , (ja lag maar !! ) , ek het nou nog n roof op
    ek was by dischem hulle my salf gegee , Asthitian of so iets wat 30 rand vir n buise
    dit het heel wat gehelp

    Maar as dit erger word gaan maar dokter toe ..

    Ek weet nie wat laat die spinnekope dink hulle kan ons eet nie ,

  8. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    160
    Thanked: 0

    Default

    Dankie vir al die replies.

    My gevoel is ook maar om 'n dokter te gaan sien.Gaan kyk of ek vanmiddag 'n afspraak kan kry.Ek het altyd antisan op spinnekop byte gesit maar die keer lyk dit nie of dit help nie.Het in verlede baie beter resultate gekry met antisan.

  9. #9
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Stellenbosch
    Age
    66
    Posts
    3,115
    Thanked: 26

    Default

    Quote Originally Posted by Die Lem View Post
    More Almal
    Wat is die beste medisyne teen 'n spinnekop byt.
    Ek is so 4 dae terug deur een gebyt en wil weet wat ek met die bytplek moet doen om dit gesond te kry.
    Groete
    Lem
    Lem, as jy hierdie vraag vra na 4 dae, dan is jy tans in kwaai pyn en jy kan nie snags slaap nie want die plek(ke) pyn met kort tussenposes so asof iemand iets onder die vel trek en hard knyp - reg? Gaan sien jou dokter en/of apteker.

    Ek het my apteker om hulp gaan vra en hy het my 'n antibateriŽle salf gegee om infeksies te voorkom. Gebruik Myprodol kapsules saans om te kan slaap. Die ding vat maklik 8 dae voordat die ergste pyn bedaar en so 3 weke voor dinge weer begin normaal raak. Sterkte my ou!
    Eggie.

    What this country needs are more unemployed politicians.
    Especially those who claim they need R4 Billion planes for own use.
    - Edward Langley.

  10. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    31
    Posts
    160
    Thanked: 0

    Default

    Charlie1800 as jy hoor waar die spinnekop my gebyt het, gaan jou neus storie nie meer so snaaks wees nie en jy dalk dankbaar wees hy het jou op die neus gebyt.

Similar Threads

  1. Terrano veloor krag teen bulte in KZN
    By leonlieb in forum Nissan
    Replies: 7
    Last Post: 2011/05/05, 07:06 AM
  2. Groot Spinnekop
    By HardusS in forum Snakes, Spiders, Reptiles
    Replies: 26
    Last Post: 2011/02/01, 11:03 AM
  3. wat se spinnekop ?
    By jaco320v6 in forum Snakes, Spiders, Reptiles
    Replies: 5
    Last Post: 2009/10/18, 08:39 AM
  4. Reuse eis teen Land Rover - Rapport 13 Sept 2009
    By Agteros in forum Land Rover
    Replies: 44
    Last Post: 2009/10/01, 06:55 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •