daar is nog gebou en gebou.....vandag al deure ingesny en ingesit.
So, hy lyk vanmiddag so
|
Foto 1 is dag 1......
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
My Platkar:- Peugeot 208
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413

van agter
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
My Platkar:- Peugeot 208
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
die ander kant....
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
My Platkar:- Peugeot 208
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
die vloer spasie binne....

Nou maak julle mens net lus ....![]()
Sien uit na hoe jy die een rangskik aan die binne kant ....
Lyk sover mooi Sarel en Elize
Sjoe julle kyk fyn. Dit is vuilkol waar die magneet sticker gesit het van die 4x4 community. Die kamper word weer afgehaal om te verf en dan word die bakkie behoorlik gewas en sal die sticker terug kom op sy plek. Die ander kant se sticker lę iewers by Bushypan. Takke het hom afgeruk.
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
My Platkar:- Peugeot 208
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Ons moet die werk goed deur gaan vir goedkeuring
Ek sal môre gaan inspeksie hou daar by Witklipbank.
Hercules Pieterse
2.8 Powerstroke Tdi Kalahari 2007
Accent GLS 2012
Ex - i20 2011
Ex - Discovery Tdi 1995
Ex - Nissan Sani 1994
082 389 2639
Vandag is behoorlik gevorder.
Die kaste is agter ingebou, die kas vir die spaarwiel en gasbottels is toegemaak. Die geyser se kas is ingebou. Die gesigswasbak se kas is ingebou.
En die brandstof tenks is geplaas op hul plek en ingebou. Ek sal bietjie vanmiddag as die manne klaar gewerk het bietjie fotos neem van binne.......hy vorder mooi en as alles volgens plan loop behoort hy teen volgende naweek geverf te kan word.
Intussen het ek die awning gemaak asook kante om aan te zip. Ons het die awning gemaak van die gelamineerde foil ripstop om die son te weerkaats. Hy is so 3,850 x 2.5 meter.
Elize
en ry saam met SarelF in![]()
VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
My Platkar:- Peugeot 208
Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
Sarel 0828209413
Bookmarks