Ek is verlief...dol verlief




Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 55
  1. #1
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    3,249
    Thanked: 3

    Thumbs up Ek is verlief...dol verlief

    Sy het alles wat ek van hou....kurwes op die regte plekke, sy gee my ruimte,sy praat nie tee nie.Ek kan nie my my hande van haar afhou nie.
    Ek gaan haar oral heen neem en saam gaan ons die wereld verken.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2008
    Location
    Edenvale
    Age
    39
    Posts
    1,500
    Thanked: 1

    Default

    die nuwe VW Beetle.... !?
    2004 Land Rover Discovery 2 Facelift V8 Auto / KC spots / ARB Bumper
    2006 Mazda MX-5: Daily driver/stress relief

  3. #3
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Fochville
    Age
    50
    Posts
    4,560
    Thanked: 10

    Default

    Daai kan nie n vrou wees nie NEE daai moet n nuwe Amarokkie wees

    Ryno Black

  4. #4
    Join Date
    Jan 2011
    Location
    Roodepoort
    Age
    54
    Posts
    15,038
    Thanked: 215

    Default Ek is verlief...dol verlief

    Hoop net Oom Sarel s'n hou langer as die Voetspoore een...

    Veels geluk Sarel, gaan ons 'n 'Step by Step Photo Progress Thread' kry van hoe die Amakrokkie 'geblinkgat' word?
    Mad Manny

    2010 Fortuner 3.0 D-4D 4x4.

    www.4x4actiongroup.co.za
    "Until the lion learns how to write, every story will glorify the hunter" - African saying

  5. #5
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    3,249
    Thanked: 3

    Default

    Ek gaan vir haar mooi klere koop en mooi skoene en ons gaan mekaar bederf.

  6. #6
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Innie Kaap
    Age
    57
    Posts
    11,111
    Thanked: 143

    Default

    Geluk Sarel, maar is dit dan nie SWAMBO se Volla daai nie ?

    4.7lt V8 Grand Cherokee LTD (WJ)

    082 975 9746
    thysleroux(at)mweb.co.za
    RooiTjiep OVERHAULED - Forum Style

    Imagine waking up in the morning and having only that which you Thanked the Lord for, before going to sleep, left in your life !!

  7. #7
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    53
    Posts
    3,709
    Thanked: 45

    Default

    Geluk Sarel. Watter een het jy toe gekies? (hoop dit is die 120kw)
    Kobus

    HDJ81 VX

  8. #8
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kempton Park
    Age
    57
    Posts
    2,549
    Thanked: 0

    Default

    Baie geluk, oom Sarel. Ek weet sommer jy en Tannie Elize gaan daai Trok sommer baie geniet.
    Bite off more than you can chew - then chew!

  9. #9
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    3,249
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Geluk Sarel. Watter een het jy toe gekies? (hoop dit is die 120kw)
    Nee sy is te warm vir my.Dit is die 90kw single cab,maar daai bakkie het lekker woema!

  10. #10
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    35
    Posts
    5,387
    Thanked: 1

    Default

    Geluk oom Sarel, nou is daar 'n bakkie wat die manne kan uitsleep wat so vassit!

  11. #11
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    60
    Posts
    4,114
    Thanked: 3

    Default

    Nie eens een prentjie van die nuwe dame nie Sarel is jy dan bang die ouens gaan haar afvry? Baie geluk en mag julle duisende sorgvrye kilometers met haar ervaar
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  12. #12
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Port Shepstone
    Age
    45
    Posts
    2,552
    Thanked: 16

    Default

    Welkom Sarel, onthou net liefde en verliefdheid kan jy vir niemand verduidelik nie!

  13. #13
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    35
    Posts
    5,387
    Thanked: 1

    Default

    Pics!!

  14. #14
    Join Date
    May 2009
    Location
    Witbank
    Age
    54
    Posts
    2,042
    Thanked: 4

    Default Nuwe Girl

    Geluk Sarel,

    Ek hoop van harte jou nuwe Girl is darem wit
    "If you can park your car and NOT turn around to look at it as you walk away, you haven't bought the right car"

    Topless Tersia - 96 J-Top SWB 3.0 V6 Pajero. Restoration completed.
    Fancy Nancy - 2009 Pajero 3.8 Liter 24 Valve V6 SOHC MIVEC ECI- Multi Engine 6G75 with 184Kw & 329 Nm
    Rocky - 1972 Ford F250 4x4 extended cab with Ford 351C 4V small block Cleveland motor. Restoration in progress.

  15. #15
    Join Date
    Aug 2010
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    3,249
    Thanked: 3

    Default

    Quote Originally Posted by Renier.deJongh View Post
    Geluk Sarel,

    Ek hoop van harte jou nuwe Girl is darem wit
    Natuurlik!

  16. #16
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    56
    Posts
    1,158
    Thanked: 1

    Default

    Baie geluk Sarel, many happy miles!
    "If it ain't broken - Modify it"
    -------------------------------------
    Ben
    '99 Jeep Wrangler; 4" Procom Lift kit; 4.7Lt Mopar conversion; 33"x12.5x15" MT Baja Claws (Mine)
    '11 Prado 4.0Lt VX Petrol (Ours)
    '08 MB SLK 200 Coupe (SWAMBO's)
    '08 Conqueror Commander

  17. #17
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    40
    Posts
    4,933
    Thanked: 4

    Default

    Quote Originally Posted by Benphala
    Baie geluk Sarel, many happy miles!
    Mooi so Oom Sarel. Nou waar is die kiekies?!?!


    "Sandy"

    '72 Slll 109" S/W
    2.6l 6 cyl side valve
    WARN M8200
    Dual Fuel tanks
    Custom Seat covers by Benson

  18. #18
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Centurion
    Age
    47
    Posts
    2,010
    Thanked: 56

    Default

    Baie Geluk en many happy miles

    Garrie
    Defender 110 TD5 CSW 18P engine loving every moment driving it !!!!!
    Suzuki Jimny with custom made rack and drawers view here - Sold
    Stay away from negative people. They have a problem for every solution...
    GP0023

  19. #19
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Bellville
    Age
    48
    Posts
    11,169
    Thanked: 1

    Default

    ELIZE - as Sarel nou te veel tyd spandeer aan sy "fling" .... moenie worrie nie, ons weet mos almal dis vir JOU wat hy daai Rokkie so mooi gaan maak.


    GELUK en veilige myle met die mooi wa !!

  20. #20
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    57
    Posts
    10,152
    Thanked: 27

    Default

    Quote Originally Posted by ChrisF View Post
    ELIZE - as Sarel nou te veel tyd spandeer aan sy "fling" .... moenie worrie nie, ons weet mos almal dis vir JOU wat hy daai Rokkie so mooi gaan maak.
    GELUK en veilige myle met die mooi wa !!
    Jy is reg Chris. Ek en Sarel het so beplan aan daai motorhomegaan hom vroeg volgende jaar uittoets, dalk is hy al klaar as ons Februarie Kgalagadi toe gaan.

    Sal foto's plaas, hy is besig om een te bou vir 'n Dubbelcab Landrover, Hoop hy is volgende week klaar, dan sal ek wys........ons sin gaan soortgelyk wees, net so bietjie anders.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •