View Single Post
  #10  
Old 03-02-10, 03:52 PM
Disco3's Avatar
Disco3 Disco3 is offline
Member
 
Join Date: Nov 2008
Location: Steelpoort
Age: 33
Posts: 147
Default

Koos,

Net soos al die ander manne hier het ek nie probleme met my Disco nie,maar ja die agente fursteer jou partykeer.Ek persoonlik dink LR se "maintenance plan" is goed ,maar daar is ander plekke wat ook kan help met LR parte en dienste.Onthou jy kan hom nie met 'n tang & draad reg maak nie,hulle gebruik nou 'n rekenaar om die fout te soek
__________________

Discovery 3 TDV6 S
245/75/R17 BFG's
Reply With Quote